Forum Home Forum Home > Lions Section > Lions Players News
  New Posts New Posts RSS Feed - Lions injury Update - 1 May 2019
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

Lions injury Update - 1 May 2019

 Post Reply Post Reply
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Lions injury Update - 1 May 2019
    Posted: 01-May-2019 at 3:05pm
Cyle Brink has a mild strain of his knee, sustained against the Crusaders, and should be ready for the next match. 

Warren Whiteley has a small cartilage tear in the knee, which will settle over the next few weeks. 

Sylvian Mahuza, also a casualty of the Crusaders match, has a LCL injury of his left knee and the Lions Rugby Company medical team is investigating further.
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-May-2019 at 7:50am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Cyle Brink has a mild strain of his knee, sustained against the Crusaders, and should be ready for the next match. 

Warren Whiteley has a small cartilage tear in the knee, which will settle over the next few weeks. 

Sylvian Mahuza, also a casualty of the Crusaders match, has a LCL injury of his left knee and the Lions Rugby Company medical team is investigating further.


"next few weeks" dit is wat hulle ook destyds in 2016 of 2017 en toe was hy uit vir 'n paar maande...
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-May-2019 at 7:57am
Dit moet vrek frustrerend vir Warren wees. Ten minste lyk dit nie te sleg vir hom en Cyle nie. Ons gaan ons beste spelers nodig hĂȘ van hier af.

Edited by Goue Leeu - 02-May-2019 at 7:59am
Back to Top
5port View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 18-Jan-2018
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 30
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote 5port Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-May-2019 at 9:47am
Sekerlik kan die kondisioneerings coaches nou al agter kom waar die probleem le met die knee....

Dit kan sekerlik 'n swak quad, hammie of kuit wees wat dit veroorsaak...


Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-May-2019 at 10:29am
Originally posted by 5port 5port wrote:

Sekerlik kan die kondisioneerings coaches nou al agter kom waar die probleem le met die knee....

Dit kan sekerlik 'n swak quad, hammie of kuit wees wat dit veroorsaak...


n Skeurtjie in die kraakbeen klink vir my meer soos n hou of over extention van die knie.
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-May-2019 at 11:23am
Kraakbeen in die knie staan bekend as die Meniskus. Dit kom tussen die kondules vd bobeen en onderbeen voor in die knie-gewrig self. 'n meniskus-skeur gebeur gewoonlik as daar rotasie of torsie in die knie-gewrig was en 'n skeur laat die knie gewoonlik opswel (veroorsaak vog  op die knie).
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-May-2019 at 11:30am
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Kraakbeen in die knie staan bekend as die Meniskus. Dit kom tussen die kondules vd bobeen en onderbeen voor in die knie-gewrig self. 'n meniskus-skeur gebeur gewoonlik as daar rotasie of torsie in die knie-gewrig was en 'n skeur laat die knie gewoonlik opswel (veroorsaak vog  op die knie).
Dankie Goue Leeu. 
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-May-2019 at 11:34am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Kraakbeen in die knie staan bekend as die Meniskus. Dit kom tussen die kondules vd bobeen en onderbeen voor in die knie-gewrig self. 'n meniskus-skeur gebeur gewoonlik as daar rotasie of torsie in die knie-gewrig was en 'n skeur laat die knie gewoonlik opswel (veroorsaak vog  op die knie).
Dankie Goue Leeu. 
Thumbs Up
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-May-2019 at 11:39am
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Kraakbeen in die knie staan bekend as die Meniskus. Dit kom tussen die kondules vd bobeen en onderbeen voor in die knie-gewrig self. 'n meniskus-skeur gebeur gewoonlik as daar rotasie of torsie in die knie-gewrig was en 'n skeur laat die knie gewoonlik opswel (veroorsaak vog  op die knie).
Dankie Goue Leeu. 
Thumbs Up
Kan kondisionering n rol speel in die voorkoming van so n besering? Indien wel, is dit definitief soos iemand anders reeds gemeld het, iets waarna die unie sal moet oplet.

Edited by valie - 02-May-2019 at 11:39am
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-May-2019 at 11:56am
Mens kan altyd die spiere wat die knie ondersteun versterk en seker maak dat die spierbalans reg is maar torsie in die knie sal nie voorkom word deur kondisionering nie. Dit gebeur maar wanneer die speler byvoorbeeld skielik rigting verander en die onderbeen bly in posisie omdat die voet geplant is terwyl die bobeen (femur) roteer agv die rigting-verandering.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-May-2019 at 11:59am
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Mens kan altyd die spiere wat die knie ondersteun versterk en seker maak dat die spierbalans reg is maar torsie in die knie sal nie voorkom word deur kondisionering nie. Dit gebeur maar wanneer die speler byvoorbeeld skielik rigting verander en die onderbeen bly in posisie omdat die voet geplant is terwyl die bobeen (femur) roteer agv die rigting-verandering.
Dankie. Baie interessant.
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-May-2019 at 12:00pm
Die knie is nie gemaak vir rotasie of links-regs beweging nie.. 
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-May-2019 at 12:00pm
Groot plesier
Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.109 seconds.