Forum Home Forum Home > Lions Section > Union, Management and Coach discussions
  New Posts New Posts RSS Feed - Swys de Bruin commits for further two years
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

Swys de Bruin commits for further two years

 Post Reply Post Reply
Author
Message
Zibbie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 03-Apr-2016
Status: Offline
Points: 1166
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Zibbie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Swys de Bruin commits for further two years
    Posted: 02-Apr-2019 at 12:39pm
Volgens die Lions se facebook page 

Rudolf Straeuli, CEO of the Lions Rugby Company, can confirm that Emirates Lions coach Swys de Bruin has committed to the LRC for another two years.
“Swys (de Bruin) will remain at the Lions and has extended his contract until 2021 with the Franchise. Lions Rugby remains a system driven Franchise focused on stability within the structures of our players and coaches,” Straeuli said.
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 558
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Apr-2019 at 12:41pm
Good news. He is building his own brand and the guys are starting to understand his method.

At least that is what it seems like from the outside 
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Apr-2019 at 12:47pm
Ek is bly dis nou afgehandel. Ons soek nie afleidings soos 'n unie en 'n afrigter wat vassit oor 'n kontrak nie.
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Apr-2019 at 12:59pm
Goeie nuus. Was die naweek groot sensasie en nou skielik nie meer nie. Wonder soms oor hoe die media hulle perdjies ry...
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 2000
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Apr-2019 at 12:59pm
Its good news. Now he can build. There probably was a bit of a sticking point, but it seems as if it was finally sorted. 
Back to Top
vdwestjo View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 25-Mar-2019
Location: Midrand
Status: Offline
Points: 161
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote vdwestjo Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Apr-2019 at 7:22pm
Rapport is maar eens 'n Blou Bul koerant seker gehoop hy teken vir die Bulle LOL
Lions4life
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Apr-2019 at 6:48am
Coach!!!!Ons soek daai Bekers!! 
Once a Lion always a lion
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Apr-2019 at 7:15am
Kyk, ek het al baie gekerm en kla oor hom, en hierdie week weer oor 'n paar seleksies. Maar ek dink tog dit is goed dat hy aanbly, daar is nou maar netnie ander plaaslike afrigters wat beter as hy sal kan doen nie. 
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Apr-2019 at 10:01am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Kyk, ek het al baie gekerm en kla oor hom, en hierdie week weer oor 'n paar seleksies. Maar ek dink tog dit is goed dat hy aanbly, daar is nou maar netnie ander plaaslike afrigters wat beter as hy sal kan doen nie. 


Stem
Up the Vaal!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Apr-2019 at 10:06am
Plaaslik rate ek vir Dobson en sal ook graag wil sien hoe Stonehouse doen met 'n beter span as die Pumas, maar ek dink hulle maak Sean Erasmus groot om oor 2 jaar oor te vat.
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Apr-2019 at 10:09am
Ekt eintlik gedink Swys is in die Bokke se planne na die WC ook, maar lyk nie of dit meer sal wees as wat dit nou is nie. 
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Apr-2019 at 10:24am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Plaaslik rate ek vir Dobson en sal ook graag wil sien hoe Stonehouse doen met 'n beter span as die Pumas, maar ek dink hulle maak Sean Erasmus groot om oor 2 jaar oor te vat.

Wat ek gelees het van Sean is net positief, so dit sal goed wees as hy voorberei word vir die hoof pos. 

Stonehouse dink ek is goed ja, maar ek dink hy is n moeilike ou om mee te werk? 
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Apr-2019 at 10:49am
Ek hoop ek is verkeerd en dat dit tog die regte besluit is dat hy aanbly. Ek dink net dit sou dalk 'n goeie idee gewees het om eers te kyk hoe die seisoen verder verloop voor ons hom prys of stenig... Dinge het beroerd gegaan in die begin en so ietwat verbeter, maar ons groot uitdagings kom nog, dan sal ons kan sien. 
Ek dink tog daar is ander plaaslike afrigters wat al jare lank op laer vlakke goed doen en dalk 'n kans verdien om te wys wat in hulle steek.
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Apr-2019 at 10:55am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Ek hoop ek is verkeerd en dat dit tog die regte besluit is dat hy aanbly. Ek dink net dit sou dalk 'n goeie idee gewees het om eers te kyk hoe die seisoen verder verloop voor ons hom prys of stenig... Dinge het beroerd gegaan in die begin en so ietwat verbeter, maar ons groot uitdagings kom nog, dan sal ons kan sien. 
Ek dink tog daar is ander plaaslike afrigters wat al jare lank op laer vlakke goed doen en dalk 'n kans verdien om te wys wat in hulle steek.

Hy het darem n 60% wen rekord, en mens moet seker in ag neem al die spelers wat ons oor die laaste 2 jaar verloor het. Maar ja ons het n paar lelike wobbles geslaan, grootste daarvan die verlore teen SA opposisie. Sekerlik as hy en die span flop van hier af kan die unie steeds plan maak en iemand anders aanstel. Hopelik sal dit nie nodig wees nie.. 

"Ek dink tog daar is ander plaaslike afrigters wat al jare lank op laer vlakke goed doen en dalk 'n kans verdien om te wys wat in hulle steek."  - Soos?
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Apr-2019 at 11:08am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Ek hoop ek is verkeerd en dat dit tog die regte besluit is dat hy aanbly. Ek dink net dit sou dalk 'n goeie idee gewees het om eers te kyk hoe die seisoen verder verloop voor ons hom prys of stenig... Dinge het beroerd gegaan in die begin en so ietwat verbeter, maar ons groot uitdagings kom nog, dan sal ons kan sien. 
Ek dink tog daar is ander plaaslike afrigters wat al jare lank op laer vlakke goed doen en dalk 'n kans verdien om te wys wat in hulle steek.

Hy het darem n 60% wen rekord, en mens moet seker in ag neem al die spelers wat ons oor die laaste 2 jaar verloor het. Maar ja ons het n paar lelike wobbles geslaan, grootste daarvan die verlore teen SA opposisie. Sekerlik as hy en die span flop van hier af kan die unie steeds plan maak en iemand anders aanstel. Hopelik sal dit nie nodig wees nie.. 

"Ek dink tog daar is ander plaaslike afrigters wat al jare lank op laer vlakke goed doen en dalk 'n kans verdien om te wys wat in hulle steek."  - Soos?
Stonehouse is seker die eerste naam wat opkom, maar daar is ander soos Brent janse van Rensburg, Dobson, Peter Engledow.
Ek brand ook om te sien hoe Andre Pretorius vaar as afrigter. Die Pukke het goed gedoen onder hom en as ek reg verstaan is hy nou die Luiperds se afrigter.
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Apr-2019 at 11:32am
Jonathan Mokouena? Hy was mos ook op 'n stadium die pukke se afrigter as ek reg onthou, en het die beker gedurende sy eerste seisoen gewen?

Die ding is net, mens weti hoe hul sal vaar met n super rugby span nie, dit is darem n hele paar trappies op van varsity rugby af. So jy vat 'n helse kans om so persoon dadelik hoof afrigter te maak. Ek hou daarvan om eerder iemand soos Sean voor te berei om oor 2 jaar oor te neem..
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Apr-2019 at 12:02pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Jonathan Mokouena? Hy was mos ook op 'n stadium die pukke se afrigter as ek reg onthou, en het die beker gedurende sy eerste seisoen gewen?

Die ding is net, mens weti hoe hul sal vaar met n super rugby span nie, dit is darem n hele paar trappies op van varsity rugby af. So jy vat 'n helse kans om so persoon dadelik hoof afrigter te maak. Ek hou daarvan om eerder iemand soos Sean voor te berei om oor 2 jaar oor te neem..
Het vergeet van Mokuena ook ja. Ek praat eintlik meer van afrigters wat al jare redelik sukses met baie min hulpbronne behaal het op ten minste Currie Beker vlak, soos Stonehouse en tot 'n sekere mate selfs Engledow.
Stonehouse het baie duidelik 'n oog vir talent en dit lyk of sy spelers hom respekteer en VIR hom speel, baie soos Ackermann... Ek bedoel, hoeveel van ons staatmakers die afgelope 6 jaar was onder Stonehouse se hande. Ek kan regtig nie glo dat geen Super Rugby franchise hom al 'n kans wou gee nie... Hel John Mitchell het al by 2 franchises gedraai...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
vdwestjo View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 25-Mar-2019
Location: Midrand
Status: Offline
Points: 161
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote vdwestjo Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Apr-2019 at 5:10pm
Nee wat ek kies enige dag Swys bo enige ander afrigter veral bo Stonehouse wat baie arrogant is! Dit is ook hoekom Rassie Swys agterlyn afrigter gemaak het. Swys het 'n briljante oog vir jong talent en om die beste uit hulle te kry! En sy lojaliteit is ook 'n belangrike faktor wat mens nie kan se van baie afrigters kyk wat het Johan Ackerman gedoen.
Lions4life
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Apr-2019 at 7:05pm
Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Nee wat ek kies enige dag Swys bo enige ander afrigter veral bo Stonehouse wat baie arrogant is! Dit is ook hoekom Rassie Swys agterlyn afrigter gemaak het. Swys het 'n briljante oog vir jong talent en om die beste uit hulle te kry! En sy lojaliteit is ook 'n belangrike faktor wat mens nie kan se van baie afrigters kyk wat het Johan Ackerman gedoen.
Ek het iemand geken wat saam met Swys betrokke was by die Sharks akademie, destyds. Toe ackers Hoofafrigter word, en hy betrek vir Swys, toe se die kennis van my dat daar min mense is wat die game rugby so goed ken soos Swys, en dat hy nie sy gelyke het as dit kom by spelers ontwikkeling nie. Hy het ook blykbaar n baie fyn oog vir detail.
Baie van Ackerman se sukses is aan Swys te danke. Swys het baie van die sg. "no name" spelers se potensiaal raakgesien en hulle geback. Ackers het self ook al onder Swys gespeel, en hy weet hoe n goeie afrigter Swys is, dis hoekom hy hom destyds betrek het, toe hy by John Mitchell oor gevat het.
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 655
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Apr-2019 at 7:19pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Nee wat ek kies enige dag Swys bo enige ander afrigter veral bo Stonehouse wat baie arrogant is! Dit is ook hoekom Rassie Swys agterlyn afrigter gemaak het. Swys het 'n briljante oog vir jong talent en om die beste uit hulle te kry! En sy lojaliteit is ook 'n belangrike faktor wat mens nie kan se van baie afrigters kyk wat het Johan Ackerman gedoen.
Ek het iemand geken wat saam met Swys betrokke was by die Sharks akademie, destyds. Toe ackers Hoofafrigter word, en hy betrek vir Swys, toe se die kennis van my dat daar min mense is wat die game rugby so goed ken soos Swys, en dat hy nie sy gelyke het as dit kom by spelers ontwikkeling nie. Hy het ook blykbaar n baie fyn oog vir detail.
Baie van Ackerman se sukses is aan Swys te danke. Swys het baie van die sg. "no name" spelers se potensiaal raakgesien en hulle geback. Ackers het self ook al onder Swys gespeel, en hy weet hoe n goeie afrigter Swys is, dis hoekom hy hom destyds betrek het, toe hy by John Mitchell oor gevat het.
 

Toe ek 1996 op die PUK was het my kamermaat van die Bluff Durban my vertel van Swys de Bruyn, hy het my die verhaal vertel dat hy n skool in Natal afgerig het wat nie bekend was vir hulle rugby nie . Hy het klomp klein en maer laaitjie gevat en van hulle streek wenners gemaak. My kamermaat het my vertel dat Swys daai laaitjie een belangrike ding geleer het en dit is om in hulle self te glo. Hy sê daai laaitjies het geen gebrek in selfvetroue gehad nie ...
Back to Top
vdwestjo View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 25-Mar-2019
Location: Midrand
Status: Offline
Points: 161
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote vdwestjo Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Apr-2019 at 7:59pm
Ook nog altyd gedink dat Swys die brein agter Johan Ackerman se sukses was!
Lions4life
Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.086 seconds.