Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 13 - Stormers vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Leinster at Ellis Park in the URC on 20 April 2024, kickoff is at 15:00

Match 13 - Stormers vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  <1 678
Author
Message
GoLions View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 14-Jan-2019
Status: Offline
Points: 357
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote GoLions Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-Feb-2019 at 8:48am
Speaking to media on Monday, Dobson was asked about the impact the refereeing had on Saturday's contest. 

"Whoever won that game or whoever lost it had reason to feel aggrieved," he said.

"There was a lot of pressure on that referee towards the back end of that game.

"We've got one or two things about that game that we were probably also unhappy about, maybe not as seismic as it was towards the end, but during the game definitely."
https://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/dobson-stormers-and-lions-both-got-bad-calls-20190226

A tacit agreement that Marx should have got the penalty?



Edited by GoLions - 26-Feb-2019 at 8:49am
Back to Top
petri View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 04-Apr-2016
Status: Offline
Points: 230
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote petri Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-Feb-2019 at 9:12am
Ek persoonlik sal beide ons senters vervang. Hulle lyk absoluut verdwaal met bal in die hand. En hulle het beide vir my baie spoed verloor. So as ons nie groot en sterk senters het nie, en ook nie vinnige senters wat die buitegaping kan vat nie, hoekom kies ons hulle dan?

Ek kan nie 'n senter in die span hou omdat hy goed verdedig nie. Aanval is ook 'n goeie vorm van verdediging, en as jy kan aanhou meters maak en jou voorspelers toelaat om vorentoe te speel, sal ons balretensie ook beter wees, want dan sal EJ en die agterlyn outomaties meer tyd he om iets te doen.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-Feb-2019 at 10:29am
Originally posted by petri petri wrote:

Ek persoonlik sal beide ons senters vervang. Hulle lyk absoluut verdwaal met bal in die hand. En hulle het beide vir my baie spoed verloor. So as ons nie groot en sterk senters het nie, en ook nie vinnige senters wat die buitegaping kan vat nie, hoekom kies ons hulle dan?

Ek kan nie 'n senter in die span hou omdat hy goed verdedig nie. Aanval is ook 'n goeie vorm van verdediging, en as jy kan aanhou meters maak en jou voorspelers toelaat om vorentoe te speel, sal ons balretensie ook beter wees, want dan sal EJ en die agterlyn outomaties meer tyd he om iets te doen.
Ons kan backs vervang totdat ons blou is. Voordat ons nie die bal deur genoeg fases kan sit, sonder om dit te verloor in kontak, of sonder om teruggeduik te word, gaan dit nie help nie.
Die fout le nie by die agterspelers nie. Die fout le by die feit dat ons nie verdedigers intrek nie, dus is daar min of geen spasie vir die agterspelers om in aan te val.
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 516
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-Feb-2019 at 10:40am
Goeie aanval begin met jou vaste vyf. Vinnige voorvoet bal, lyk jou hele agterlyn, insluitend jou senters, soos wereldbeker wenners. Die Bulle se agterlyn het vyfster vertoon teen die Stormers. 'n Week later, met slordige en stadige bal, was hulle nerens. Met ons lomp en verbeeldinglose wedstrydplan die afgelope jaar of twee, sal ek huiwerig wees om individuele spelers te kritiseer indien hulle hul basiese take verrig ( verdediging, werkverigting ens).
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-Feb-2019 at 10:43am
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Goeie aanval begin met jou vaste vyf. Vinnige voorvoet bal, lyk jou hele agterlyn, insluitend jou senters, soos wereldbeker wenners. Die Bulle se agterlyn het vyfster vertoon teen die Stormers. 'n Week later, met slordige en stadige bal, was hulle nerens. Met ons lomp en verbeeldinglose wedstrydplan die afgelope jaar of twee, sal ek huiwerig wees om individuele spelers te kritiseer indien hulle hul basiese take verrig ( verdediging, werkverigting ens).
Stem. En daai ding van "you need to earn the right to go wide" is waar.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39070
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-Feb-2019 at 10:48am
Ons vaste 5 het beslis in 2016 tot 2018 vir ons 'n goeie platform geskep, en dit kan wees dat dit is waar ons huidiglik effens kortkom
Back to Top
OomPB View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 07-Apr-2016
Location: Struisbaai
Status: Offline
Points: 387
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote OomPB Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Mar-2019 at 3:04pm
Julle het sleg Second gekom. LOL


Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 678
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.156 seconds.