The Lions next play Leinster at Ellis Park in the URC on 20 April 2024, kickoff is at 15:00 |
Match 13 - Stormers vs Lions |
Post Reply | Page <12345 8> |
Author | |||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
What time is the team announcement? 12 or 2pm?
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
12:15
|
|||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Coetzee, Combrinck, Mapoe, Vorster, Skosan, Jantjies, Groom, Whiteley, Kwagga, Schoeman, Lewies, Orie, Sadie, Marx, Smith. Bench: Jansen, Sithole, Adriaanse, Herbst, Dayimani, Lombard, Dyantyi, Mahuza.
|
|||
Zibbie
Koning Leeu Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
daarshy boys !!lekker span
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Heigint, weetie of ek moet bang of bly wees nie...
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Weer geen scrummie op die bank nie. Boeboes cover dit seker met Lombard 10 en 15, en Sylvian vleuel en 15
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Leeus se span opgedateer in die eerste pos
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Terugvoer van Swys:
- Lewies is by ons vir die hele Super Rugby seisoen - Ross Cronje behoort volgende week reg te wees vir speel, Brink nog vir so 2 of 3 weke uit. - Ferreira gaan in alle waarskynlikheid nie hierdie jaar beskikbaar wees vir SR nie, maar dis nie amptelik nie - Combrinck word wel gesien as 'n 14 of 15
|
|||
Zibbie
Koning Leeu Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
oh jinne .hahah . sorry . vet vingers . HOOR :)
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
het jy nou mooi gehoer?
|
|||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dankie baie. Goeie nuus oor Lewies. Het hy glad nie uitgebrei oor Ferreira nie? Wat is die storie daar?!
|
|||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Goeie nuus. Meestal
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Een of ander mediese issue
|
|||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dankie baie. Goeie feedback.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hy het gese dis nie-amptelik
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek het al die vrae aflyn aan hom gestel so dit nie deel van die media konferensie nie. Het die media konferensie gevideo en sal dit later vanmiddag/vanaand op youtube pos. Moet ook seker my Donderdag update op youtube doen soos laas week!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Persoonlik dink ek 4 veranderings is te veel na so goeie wen, mens moet nie te veel aan 'n wenspan verander nie. Lewies vir Herbst maak die span sterker, maar ek weet nie van Kwagga vir Hacjivah nie. Combrinck terug maak ook seker die span sterker, so 2+ en 1-
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Lekker, ek hou van daai span! Kan ook nie wag om ons loosies kombinasie te sien speel! Dis 'n bold move om Dyantyi te drop, maar ek dink Skosan en Commies is die senior spelers en verdien om te begin. Of Dyantyi die huidige bok vleuel is of nie.. Is Lombard 'n 10? Ek kan nou nie onthou nie.. Wat het geword van Reynolds?
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja Lombard is 'n 10/15, so ons het nie 'n skrummie op die bank nie, maar ek dink daar is spelers wat skrummie cover (seker Boeboes?)
|
|||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek dink regtig nie Dyanti is “gedrop”.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Nee Swys het gese dis alles rotasie, niemand is gedrop nie
|
|||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ruan se skopvoet is ‘n moet vir ons exit game so bly daaroor.
Warren/Marx en Dyanti is basies frontline bokke eni gaan ook effens anders bestuur word dink ek. Elton in mindere mate. As robbie en Cyle reg is gaan ons Warren en Marx ook sien speel van bank af of selfs glad nie speel met tye. Gelukkig was Warren baie lank uit so hy behoort nie baie geaffekteer te word.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Stormers se span opgedateer. Nie gedink Etzebeth is al reg vir speel nie. Ek dink nog steeds Stander is hulle beste 10, sien hy is darem nou al op die bank. Du Plessis het vir my glad nie 'n goeie wedstryd gehad die ruk wat hy op die veld was teen die Bulle nie. Ook seker nie Ruhan Nel nie, so verbaas om te sien Du Plessis begin op 10 en Nel hou sy plek op 13.
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 516 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hoop maar ons kan voor die laaste 20 of 30 minute 'n groot genoeg voorsprong opbou. Het nie veel vertroue in ons reserwe bank se voorry nie.
|
|||
Post Reply | Page <12345 8> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |