The Lions next play Leinster at Ellis Park in the URC on 20 April 2024, kickoff is at 15:00 |
Nuus uit die Leeukamp - 8 Januarie 2019 |
Post Reply | Page <1234> |
Author | |
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
Looks good. However, is Joey Mangolo backline coach or is he defence coach?
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
Backline coach as far as I know
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek verwys julle na hierdie artikel
http://lionsrugby.co.za/new-coaching-structures.html Swys de Bruin Head Coach of the Lions Rugby franchise is very excited about the prospect for the future and working with exciting home grown coaches that are part of the coaching structures for the Lions. The full 2018 structures is as follows: Super Rugby
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
So lyk nie asof ons 'n amptelike verdedigingsafrigter in 2018 gehad het nie. Ek is net gese dat die 2019 span bly presies dieselfde
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2714 |
Post Options
Thanks(0)
|
Lyk great! Maklik om te lees ook met dit mooi opgebreek! Maak my sommer baie lus vir rugby!
Edited by PaBz0r - 09-Jan-2019 at 11:54am |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
Joey was die defence coach vir Curriebeker, dis seker waar julle verwarring vandaan kom
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
From Joey's Linked-in page:
As Defence Coach:
2011 u19 Currie Cup Winners 2012 u19 Currie Cup Semi Finalists 2013 u19 Currie Cup Finalists 2013 u21 Currie Cup Semi Finalists 2014 Vodacom Cup Finalists 2014 u21 Currie Cup Finalists 2015 Vodacom Cup & u21 Currie Cup Semi Finalists 2016 Junior Springboks, JWC Semi Finalists 2017 Snr Currie Cup Semi Finalists (Breakdown Coach) 2018 Super Rugby Finalists 2018 Snr Currie Cup Semi Finalists |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
So is hy oneerlik op linkedin, of is die Leeus se webwerf verkeerd?
|
|
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek het dalk erens iets gemis maar is sy saak in Aus nou afgehandel? As n man tronk toe gaan deesdae gee dit dalk nuwe betekenis aan die woorde Defence coach...
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
Okay die Leeus het my nou gekontak, hulle webwerf is verkeerd, Joey is Defence coach en Neil de Bruin is Backline coach. So daai inligting (en die e-pos wat die Leeus op 3 Desember 2017 uitgestuur het) was verkeerd.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
Updated Article - Lions Super Rugby 2019 Preview. Updated the coaching staff with the correct info: |
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hopelik verbeter beide Neil en Joey op laasjaar. Ons verdediging was in 2018 met tye baie swak en ons agterlyn was nie so skerp op die aanval soos waaraan ons gewoond geraak het nie. Die twee moet 'n stappie op maak in 2019. Ons voorspelerspel was oor die algemeen regtig goed in 2018 (veral in Super Rugby) maar die uitdaging gaan so bietjie groter wees die jaar a.g.v die staatmakers wat weg is.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
Stem, verdediging en agterlynspel was nie so skerp in 2018 nie en sal moet verbeter in 2019. En vaskop kan 'n probleem wees. Ek neem aan Jonker is die speler in die saal, seker 'n effense bekommernis dat hy op die beseringslys is.
|
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek wil graag vir interessantheid weet... wat is almal se verwagtinge vd Leeus vir 2019 Super Rugby? Ons weet dit gaan moeilik wees, veral in die vaste vyf, en dit kan die res van ons spel beïnvloed. Ons diepte lyk ook plek plek nie so goed nie. So waar dink julle gaan ons eindig die jaar (realisties)? Wat sal bevredigend wees en wat sal teleurstellend wees? Dink julle ons gaan weer die top SA span wees? Gaan ons weer kompeteer vir die beker? Sal 'n top 4 of selfs 'n top 8 plek 'n goeie uitkoms vir hierdie groep wees? Wat is julle gevoel en verwagtinge?
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die kompetisie is so gestruktureer dat die top SA span amper gewaarborg is om in die finaal te speel. Ek dink die Bulle en die Stormers gaan weer sukkel, so dis tussen ons, die Sharks en die Jaguares vir die top plek. Baie gaan afhang van wat op vaskop gebeur.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dink julle ons sterkste beginspan sal so lyk:
15. Andries Coetzee, 14. Courtnall Skosan, 13. Lionel Mapoe, 12. Harold Vorster, 11. Aphiwe Dyantyi, 10. Elton Jantjies, 9. Ross Cronje, 8. Warren Whiteley (Capt.), 7. Cyle Brink, 6. Kwagga Smith, 5. Stephan Lewies, 4. Marvin Orie, 3. Johannes Jonker, 2. Malcolm Marx, 1. Dylan Smith.
|
|
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
Wat het van Combrinck geword? Het ek iets gemis? Ek sal daarvan hou om vir Schoeman op 6 te sien en ek het nooit gedink ek sou dit ooit se nie, maar as Vorster dieselfde vorm as laasjaar het, sal ek eerder vir Mnisi op 12 speel, of dalk vir Reynolds?
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
Nee jy is reg, Combrinck op 14 is seker 'n beter keuse, maar ek dink ons gaan sukkel om al drie vleuels gelukkig te hou. Schoeman op 6 is ook 'n goeie keuse, maar ek dink Vorster op 12 is ons beste keuse, hy moet net vorm herwin want hy was bietjie in 'n dip in 2018
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek is nie so seker dat die bulle weer gaan sukkel nie. hulle gaan nou in hulle 2de seisoen in met die nuwe brand van rugby wat hulle speel. Hulle het ook n paar groot name en dan een of twee goeie kopies soos Wiehan Herbst. Hulle het baie slotte wat al SR gepeel het, en as afrigter is Pote glad nie sleg nie.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39071 |
Post Options
Thanks(0)
|
Soos wie?
|
|
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek dink dit gaan 'n baie naby top 3 in ons konferensie wees, maar ons behoort dalk net bo te eindig... Sharks lyk baie sterk, maar met Dick Muir se bedanking lyk dit asof daar miskien bietjie ongelukkigheid in die span is met aantygings van nepotisme... As dit die geval is, gaan die Sharks uit die bus uit val.
Ons MOET net die Jaguares klop in die eerste wedstryd, ek dink daardie wedstryd gaan 'n aanduiding wees van hoe ons seisoen gaan verloop.
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
Post Reply | Page <1234> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |