Forum Home Forum Home > Lions Section > Union, Management and Coach discussions
  New Posts New Posts RSS Feed - Swys se wen rekord
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

Swys se wen rekord

 Post Reply Post Reply Page  <1 5678>
Author
Message
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 514
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-May-2019 at 12:57pm
Indien dit vir hom so 'n beginsel saak is, moet hy dalk 'n ander lyn van werk soek waar hy sy geloofsoortuigings kan uitleef. 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-May-2019 at 1:03pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Indien dit vir hom so 'n beginsel saak is, moet hy dalk 'n ander lyn van werk soek waar hy sy geloofsoortuigings kan uitleef. 
So hoekom mag Christene nie rugby afrigters wees nie?
Ek hoor nie dat iemand moan oor moslems rammadan eerbiedig nie, ek hoor ook nie dat enige iemand moan oor iemand van enige ander geloof, wat sy heilige dae wil eerbiedig nie. 
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-May-2019 at 1:16pm
Iets maak nie lekker sin nie. Hoe lank terug is ons fixtures vir hierdie jaar nie al bekend gemaak nie? Swys het mos geweet die game op Goeie Vrydag kom, waarom het hy 'n dag of 2 voor dit eers 'n mental breakdown gehad? 

Ek stem saam witboer dat Swys en die unie verkeerd opgetree het teenoor Joey. Hy is mos skuldig bevind, so hy bly skuldig totdat sy appel afgehandel is. Not so? Dit was innocent until proven guilty - toe is hy skuldig bevind en nou moet hy sy onskuld bewys (as hy kan)?

Maar witboer, ek verstaan nie waarom jy nou so voel omdat Swys gese het die leeus is 'n Christen span. Ek meen, meeste spelers bid amper altyd as hul op die veld opkom en hulle is nie skaam om te wys hul is Christene nie. Net so het Akkers en sy afrigting span altyd saam gebid in die hokkie na games.. So waarom voel jy nou ewe skielik uitgesluit? 
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 514
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-May-2019 at 1:27pm
Ek sou skat dat as ek 'n speler/afrigter in sport was, sou ek besef dat daar dae sou wees waar ek sou moet werk op Sondae en geloofsvakansiedae. En as ek 'n 'n probleem daarmee gehad, sou ek dit met my werkgewer uitpraat voor ek die pos sou aanvaar het. Baie van ons, bevind onself waar ons op sulke dae moet werk al hou ons nie daarvan nie. Dit geld veral op bestuurvlak, veral wanneer jy jouself in vermaaklikheids/sports industrie bevind. 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-May-2019 at 1:44pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Ek sou skat dat as ek 'n speler/afrigter in sport was, sou ek besef dat daar dae sou wees waar ek sou moet werk op Sondae en geloofsvakansiedae. En as ek 'n 'n probleem daarmee gehad, sou ek dit met my werkgewer uitpraat voor ek die pos sou aanvaar het. Baie van ons, bevind onself waar ons op sulke dae moet werk al hou ons nie daarvan nie. Dit geld veral op bestuurvlak, veral wanneer jy jouself in vermaaklikheids/sports industrie bevind. 
Ek hoor wat jy se. Ongelukkig is die werkgewers nie altyd op dieselfde bladsy as jy nie.
Verlede jaar het Swys ook gese dit was swaar om op Paas Sondag te moes speel. Soms doen jy goed wat jou werk van jou vereis, hoewel dit teen jou sin is. Onthou net, die feit dat hy gekant was teen om op Goeie Vrydag te speel, het slegs bygedra tot die probleem. Dit was nie die hoof oorsaak nie.

Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-May-2019 at 2:05pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Ek sou skat dat as ek 'n speler/afrigter in sport was, sou ek besef dat daar dae sou wees waar ek sou moet werk op Sondae en geloofsvakansiedae. En as ek 'n 'n probleem daarmee gehad, sou ek dit met my werkgewer uitpraat voor ek die pos sou aanvaar het. Baie van ons, bevind onself waar ons op sulke dae moet werk al hou ons nie daarvan nie. Dit geld veral op bestuurvlak, veral wanneer jy jouself in vermaaklikheids/sports industrie bevind. 
Ek hoor wat jy se. Ongelukkig is die werkgewers nie altyd op dieselfde bladsy as jy nie.
Verlede jaar het Swys ook gese dit was swaar om op Paas Sondag te moes speel. Soms doen jy goed wat jou werk van jou vereis, hoewel dit teen jou sin is. Onthou net, die feit dat hy gekant was teen om op Goeie Vrydag te speel, het slegs bygedra tot die probleem. Dit was nie die hoof oorsaak nie.


In daai geval het Swys nognie die hoof oorsaak aangespreek nie. Ek verstaan nie waarom die ding met Joey hom soveel sou pla nie, dis mos nie hy wat dalk in 'n Aus tronk sou moes gaan sit nie.. En in terme van die span is die seisoen nog lank nie verby nie en kan ons steeds bo aan die konferensie eindig. So wat het gelei tot sy breekpunt?
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-May-2019 at 2:17pm
Die unie het die situasie reg hanteer van die begin af voel ek. Hoekom hy nou vir elke tweede verslaggewer 'n storie wil gee verstaan ek nie. Hy is nou terug by die span, hy voel nou beter, so los dit nou- beweeg aan. Dis tog 'n groot stap om einge goor situasie te hanteer. Praat eerder oor wat op die veld aangaan, of nog beter- bly stil.

Geloofsoortuigings is niks nuuts in rugby nie, baie suksesvolle spanne het al goed presteer met 'n groot verskeidenheid van gelowe in hul span. Hier word nou eintlik 'n issue gemaak van niks.
Up the Vaal!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-May-2019 at 2:29pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Die unie het die situasie reg hanteer van die begin af voel ek. Hoekom hy nou vir elke tweede verslaggewer 'n storie wil gee verstaan ek nie. Hy is nou terug by die span, hy voel nou beter, so los dit nou- beweeg aan. Dis tog 'n groot stap om einge goor situasie te hanteer. Praat eerder oor wat op die veld aangaan, of nog beter- bly stil.

Geloofsoortuigings is niks nuuts in rugby nie, baie suksesvolle spanne het al goed presteer met 'n groot verskeidenheid van gelowe in hul span. Hier word nou eintlik 'n issue gemaak van niks.
Ek stem 100% saam.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-May-2019 at 3:02pm
Ek het glad nie 'n probleem daarmee as mense hulle gelowe wil uitleef nie. Ek het wel 'n probleem daarmee as jy dit in my keel afdruk. Daar is 'n baie goeie engelse gesegde: "Religion is like a penis. Its fine to have one and be proud of it, but please dont whip it out in public and start waving it around."
Julle sou presies dieselfde gevoel het as 'n Moslem die afrigter van die span word en ewe skielik verklarings begin maak dat hy nie omgee om tydens Ramadan te verloor nie, of dat die span 'n Moslem span is...

"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
vdwestjo View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 25-Mar-2019
Location: Midrand
Status: Offline
Points: 161
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote vdwestjo Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-May-2019 at 3:42pm
Sal geen probleem daarmee he niemand het Christenskap in enige iemand se keel afgedruk. Ek ondersteun Lions en sal altyd vir hulle skreeu omdat hulle na aan my hart is en omdat hulle great rugby speel. Ek ondersteun hulle nie oor hulle geloof nie     
Lions4life
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 514
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-May-2019 at 7:10pm
Dink Swys moet homself liewers weerhou daarvan om sy hart oop te maak vir hoernaliste. 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-May-2019 at 8:11pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Dink Swys moet homself liewers weerhou daarvan om sy hart oop te maak vir hoernaliste. 
Ja, ek stem saam. Hulle het n gewoonte om dinge uit verband te ruk of uit konteks te quote, vir sensasie. onthou, hulle moet koerante bemark.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2019 at 8:31am

Super Rugby coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin2018-2019311858.1%
Johan Ackermann2012-2017714664.8%
John Mitchell2011-201229517.2%
Dick Muir20101300.0%
Eugene Eloff2007-2009391128.2%
Frans Ludeke200613215.4%
Ray Mordt199711545.4%
Alex "Grizz" Wylie199611327.3%
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-May-2019 at 8:38am

Super Rugby coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin2018-2019321856.3%
Johan Ackermann2012-2017714664.8%
John Mitchell2011-201229517.2%
Dick Muir20101300.0%
Eugene Eloff2007-2009391128.2%
Frans Ludeke200613215.4%
Ray Mordt199711545.4%
Alex "Grizz" Wylie199611327.3%
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Jun-2019 at 8:17am

Super Rugby coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin2018-2019331957.6%
Johan Ackermann2012-2017714664.8%
John Mitchell2011-201229517.2%
Dick Muir20101300.0%
Eugene Eloff2007-2009391128.2%
Frans Ludeke200613215.4%
Ray Mordt199711545.4%
Alex "Grizz" Wylie199611327.3%
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jun-2019 at 10:04am

Super Rugby coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin2018-2019341955.9%
Johan Ackermann2012-2017714664.8%
John Mitchell2011-201229517.2%
Dick Muir20101300.0%
Eugene Eloff2007-2009391128.2%
Frans Ludeke200613215.4%
Ray Mordt199711545.4%
Alex "Grizz" Wylie199611327.3%
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Jun-2019 at 8:41am
So Swys eindig 2019 op 19/35 = 54.3%

Super Rugby coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin2018-2019351954.3%
Johan Ackermann2012-2017714664.8%
John Mitchell2011-201229517.2%
Dick Muir20101300.0%
Eugene Eloff2007-2009391128.2%
Frans Ludeke200613215.4%
Ray Mordt199711545.4%
Alex "Grizz" Wylie199611327.3%
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Sep-2019 at 11:58am
Ek is nog hierdie week met verlof, het nou net vir Swys in die East Rand Mall raakgeloop, klink my hy het 'n belangrike vergadering met Rudolf vandag
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 2000
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Sep-2019 at 12:15pm
Interesting. I am sure they are looking at a role change for Swys. Something where we still retain his immense coaching intellectual capital, but where he does not have the stress of being a full time coach.
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Sep-2019 at 12:38pm
Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

Interesting. I am sure they are looking at a role change for Swys. Something where we still retain his immense coaching intellectual capital, but where he does not have the stress of being a full time coach.
Said the same thing a while back. Very possible that we will see a new face in front of the cameras with the brilliant mind of Swys hopefully operating in the background...
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1017
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Sep-2019 at 12:40pm
Wie sal julle manne wil sien as die nuwe coach? 
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-Sep-2019 at 12:34pm
Ivan v Rooyen het tot dusver nie sleg gedoen nie. Hy verdien dalk 'n geleentheid op super rugby vlak? Dan sal ek graag Swys in die agtergrond wil behou, dalk direkteur van rugby? Sy seun kan maar gaan, en ek sal kyk na 'n NZ'der as aanvals afrigter. Verdedeging kort ons iemand wat sy sout werd is. Dan sal ek WW ook op n manier betrek as hy nie kan speel nie.
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1017
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-Sep-2019 at 1:55pm
Stem 100 persent saam jou oor als het nie 'n issue met sy seun nie maar hy maak nie die great nie elke jaar lyk ons aanval net swakker en swakker, sal dalk 'n gesoute afrigter soek by wie Ivan kan leer en oorvat wat hom net nog beter kan maak as 'n afrigter net iemand wat by ons sal inpas. En defence coach moet hulle iemand kry soos daai ou wat saam Rassie werk wat behoorlik weet wat hy doen, ek verkies opskiet verdedgiging maar dan moet ouens seker maak hulle tackle en mis nie tackles nie anders is jy in die moeilikheid
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 2000
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-Sep-2019 at 4:06pm
I think Cash lacks a little bit of experience. Sean Erasmus also needs some more experience, so as assistant coaches in SR, great. Would be great to involve a SAFFA who has been overseas for a while.

Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Oct-2019 at 11:05am
Van Suparugby

Die Leeus en Swys de Bruin se paaie skei met onmiddellike effek na sewe vet jare.

Die Leeus het gedurende sy afrigterskap drie keer tot die SuperRugby-eindstryd deurgedring die Curriebeker in 2015 en die Vodacombeker in 2013 gewen.

Die Leeus sal sy ervaring en senioriteit in die naby toekoms gewis mis.

*Foto: Swys in gelukkiger tye
Once a Lion always a lion
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 5678>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.219 seconds.