The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Swys se wen rekord |
Post Reply | Page <1 5678> |
Author | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 516 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Indien dit vir hom so 'n beginsel saak is, moet hy dalk 'n ander lyn van werk soek waar hy sy geloofsoortuigings kan uitleef.
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Ek hoor nie dat iemand moan oor moslems rammadan eerbiedig nie, ek hoor ook nie dat enige iemand moan oor iemand van enige ander geloof, wat sy heilige dae wil eerbiedig nie.
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Iets maak nie lekker sin nie. Hoe lank terug is ons fixtures vir hierdie jaar nie al bekend gemaak nie? Swys het mos geweet die game op Goeie Vrydag kom, waarom het hy 'n dag of 2 voor dit eers 'n mental breakdown gehad?
Ek stem saam witboer dat Swys en die unie verkeerd opgetree het teenoor Joey. Hy is mos skuldig bevind, so hy bly skuldig totdat sy appel afgehandel is. Not so? Dit was innocent until proven guilty - toe is hy skuldig bevind en nou moet hy sy onskuld bewys (as hy kan)? Maar witboer, ek verstaan nie waarom jy nou so voel omdat Swys gese het die leeus is 'n Christen span. Ek meen, meeste spelers bid amper altyd as hul op die veld opkom en hulle is nie skaam om te wys hul is Christene nie. Net so het Akkers en sy afrigting span altyd saam gebid in die hokkie na games.. So waarom voel jy nou ewe skielik uitgesluit?
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 516 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Ek sou skat dat as ek 'n speler/afrigter in sport was, sou ek besef dat daar dae sou wees waar ek sou moet werk op Sondae en geloofsvakansiedae. En as ek 'n 'n probleem daarmee gehad, sou ek dit met my werkgewer uitpraat voor ek die pos sou aanvaar het. Baie van ons, bevind onself waar ons op sulke dae moet werk al hou ons nie daarvan nie. Dit geld veral op bestuurvlak, veral wanneer jy jouself in vermaaklikheids/sports industrie bevind.
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Verlede jaar het Swys ook gese dit was swaar om op Paas Sondag te moes speel. Soms doen jy goed wat jou werk van jou vereis, hoewel dit teen jou sin is. Onthou net, die feit dat hy gekant was teen om op Goeie Vrydag te speel, het slegs bygedra tot die probleem. Dit was nie die hoof oorsaak nie. |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
In daai geval het Swys nognie die hoof oorsaak aangespreek nie. Ek verstaan nie waarom die ding met Joey hom soveel sou pla nie, dis mos nie hy wat dalk in 'n Aus tronk sou moes gaan sit nie.. En in terme van die span is die seisoen nog lank nie verby nie en kan ons steeds bo aan die konferensie eindig. So wat het gelei tot sy breekpunt?
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Die unie het die situasie reg hanteer van die begin af voel ek. Hoekom hy nou vir elke tweede verslaggewer 'n storie wil gee verstaan ek nie. Hy is nou terug by die span, hy voel nou beter, so los dit nou- beweeg aan. Dis tog 'n groot stap om einge goor situasie te hanteer. Praat eerder oor wat op die veld aangaan, of nog beter- bly stil. Geloofsoortuigings is niks nuuts in rugby nie, baie suksesvolle spanne het al goed presteer met 'n groot verskeidenheid van gelowe in hul span. Hier word nou eintlik 'n issue gemaak van niks.
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Up the Vaal!
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Ek het glad nie 'n probleem daarmee as mense hulle gelowe wil uitleef nie. Ek het wel 'n probleem daarmee as jy dit in my keel afdruk. Daar is 'n baie goeie engelse gesegde: "Religion is like a penis. Its fine to have one and be proud of it, but please dont whip it out in public and start waving it around."
Julle sou presies dieselfde gevoel het as 'n Moslem die afrigter van die span word en ewe skielik verklarings begin maak dat hy nie omgee om tydens Ramadan te verloor nie, of dat die span 'n Moslem span is... |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Sal geen probleem daarmee he niemand het Christenskap in enige iemand se keel afgedruk. Ek ondersteun Lions en sal altyd vir hulle skreeu omdat hulle na aan my hart is en omdat hulle great rugby speel. Ek ondersteun hulle nie oor hulle geloof nie
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Lions4life
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 516 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Dink Swys moet homself liewers weerhou daarvan om sy hart oop te maak vir hoernaliste.
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Super Rugby coaches at the Lions:

So Swys eindig 2019 op 19/35 = 54.3%
Super Rugby coaches at the Lions:
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Ek is nog hierdie week met verlof, het nou net vir Swys in die East Rand Mall raakgeloop, klink my hy het 'n belangrike vergadering met Rudolf vandag
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Interesting. I am sure they are looking at a role change for Swys. Something where we still retain his immense coaching intellectual capital, but where he does not have the stress of being a full time coach.
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1022 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Wie sal julle manne wil sien as die nuwe coach?
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Ivan v Rooyen het tot dusver nie sleg gedoen nie. Hy verdien dalk 'n geleentheid op super rugby vlak? Dan sal ek graag Swys in die agtergrond wil behou, dalk direkteur van rugby? Sy seun kan maar gaan, en ek sal kyk na 'n NZ'der as aanvals afrigter. Verdedeging kort ons iemand wat sy sout werd is. Dan sal ek WW ook op n manier betrek as hy nie kan speel nie.
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1022 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Stem 100 persent saam jou oor als het nie 'n issue met sy seun nie maar hy maak nie die great nie elke jaar lyk ons aanval net swakker en swakker, sal dalk 'n gesoute afrigter soek by wie Ivan kan leer en oorvat wat hom net nog beter kan maak as 'n afrigter net iemand wat by ons sal inpas. En defence coach moet hulle iemand kry soos daai ou wat saam Rassie werk wat behoorlik weet wat hy doen, ek verkies opskiet verdedgiging maar dan moet ouens seker maak hulle tackle en mis nie tackles nie anders is jy in die moeilikheid
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
I think Cash lacks a little bit of experience. Sean Erasmus also needs some more experience, so as assistant coaches in SR, great. Would be great to involve a SAFFA who has been overseas for a while.
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Van Suparugby
Die Leeus en Swys de Bruin se paaie skei met onmiddellike effek na sewe vet jare. Die Leeus het gedurende sy afrigterskap drie keer tot die SuperRugby-eindstryd deurgedring die Curriebeker in 2015 en die Vodacombeker in 2013 gewen. Die Leeus sal sy ervaring en senioriteit in die naby toekoms gewis mis. *Foto: Swys in gelukkiger tye |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Once a Lion always a lion
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Post Reply | Page <1 5678> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |