Forum Home Forum Home > Lions Section > Union, Management and Coach discussions
  New Posts New Posts RSS Feed - Swys se wen rekord
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

Swys se wen rekord

 Post Reply Post Reply Page  <1 34567 8>
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Jul-2018 at 8:23am
So Swys is nou net 3.7% agter Ackers, nie sleg vir sy eerste seisoen nie. 
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Jul-2018 at 8:32am
11 uit 18 lyk darem baie beter as die 6 uit 12 wat hy vroeer die seisoen was... Miskien was julle reg oor Swys, maar wat my nogsteeds bekommer is die feit dat spelers wat glad nie op vorm was/ is nie, nogsteeds gekies word in die beginspan. Sal regtig eerder wil sien dat sulke spelers die Supersport Challenge speel om eers weer selfvertroue te kry.
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Jul-2018 at 8:37am
Ek dink mens moet ook onthou dat daar verseker minder maklike wedstryde hierdie jaar was met Australie wat beslis sterker was oor hulle 1 span uitgegooi het, Jaguares het baie verbeter sedert laas jaar en Cheetahs en Kings wat verseker wenne was, is ook weg. Was beslis effens moeiliker as laas jaar so ek dink Swys het goed gedoen. Die vraag is nou of hy volgende jaar kan verbeter met so baie spelers wat loop.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Jul-2018 at 8:39am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink mens moet ook onthou dat daar verseker minder maklike wedstryde hierdie jaar was met Australie wat beslis sterker was oor hulle 1 span uitgegooi het, Jaguares het baie verbeter sedert laas jaar en Cheetahs en Kings wat verseker wenne was, is ook weg. Was beslis effens moeiliker as laas jaar so ek dink Swys het goed gedoen. Die vraag is nou of hy volgende jaar kan verbeter met so baie spelers wat loop.
Volgende jaar gaan tough wees, maak nie saak wie die coach is nie.
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Jul-2018 at 8:42am
Dit klink op hierdie stadium of Swys maar gaan vasbyt en by ons bly. Hy is eintlik nogal 'n eerbare en beginselvaste ou.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Jul-2018 at 8:43am
Ek moet seker byse as hy bly....LOL!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Jul-2018 at 1:36pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink mens moet ook onthou dat daar verseker minder maklike wedstryde hierdie jaar was met Australie wat beslis sterker was oor hulle 1 span uitgegooi het, Jaguares het baie verbeter sedert laas jaar en Cheetahs en Kings wat verseker wenne was, is ook weg. Was beslis effens moeiliker as laas jaar so ek dink Swys het goed gedoen. Die vraag is nou of hy volgende jaar kan verbeter met so baie spelers wat loop.


Presies wat ek ook so paar weke terug genoem het, maar meeste mense was toe tog te negatief teenoor Swys op hierdie forum om daarna te luister.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Jul-2018 at 1:53pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink mens moet ook onthou dat daar verseker minder maklike wedstryde hierdie jaar was met Australie wat beslis sterker was oor hulle 1 span uitgegooi het, Jaguares het baie verbeter sedert laas jaar en Cheetahs en Kings wat verseker wenne was, is ook weg. Was beslis effens moeiliker as laas jaar so ek dink Swys het goed gedoen. Die vraag is nou of hy volgende jaar kan verbeter met so baie spelers wat loop.


Presies wat ek ook so paar weke terug genoem het, maar meeste mense was toe tog te negatief teenoor Swys op hierdie forum om daarna te luister.
Minder maklike wedstryde was nie 'n goeie verskoning vir die verlore teen die Reds en Blues nie... Ons sou daardie wedstryde nie verloor het laasjaar of 2016 nie...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Jul-2018 at 2:12pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink mens moet ook onthou dat daar verseker minder maklike wedstryde hierdie jaar was met Australie wat beslis sterker was oor hulle 1 span uitgegooi het, Jaguares het baie verbeter sedert laas jaar en Cheetahs en Kings wat verseker wenne was, is ook weg. Was beslis effens moeiliker as laas jaar so ek dink Swys het goed gedoen. Die vraag is nou of hy volgende jaar kan verbeter met so baie spelers wat loop.


Presies wat ek ook so paar weke terug genoem het, maar meeste mense was toe tog te negatief teenoor Swys op hierdie forum om daarna te luister.
Minder maklike wedstryde was nie 'n goeie verskoning vir die verlore teen die Reds en Blues nie... Ons sou daardie wedstryde nie verloor het laasjaar of 2016 nie...


Met die Reds game was daar weer die Joey storie wat uitgebars het net n paar dae voor die game. Vir die Blues game is daar geen verskoning, selfs met Whitely wat beseer was tydens die stryd, mens kon met die game sien ons was overconfident die laaste helfte en lekker slap gaan lê, wat selfs kon gebeur met Ackermann as afrigter. Maar either way, die mense op hierdie site like vat dit nie goed as mens teen die popular opinion gaan nie, en hierdie gaan weer op n massiewe en lelike gestryery weer afloop waar niemand na die ander se argument actually luister nie.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 31-Jul-2018 at 6:07pm
Daar was definitief n wobble deur die seisoen waar ons maar swak rugby gespeel het. En as mens kyk na ons aantal verlore hierdie jaar teenoor vorige 2 jare kan mens sê ons het swakker gedoen.

Maar krediet moet gaan aan swys en die span dat hul die finaal gehaal het. Ek het vroeer die seisoen gese ek sal gelukkig wees as ons net die semi haal. So Swys het klaar die vlak bereik wat ackers bereik het, n super rugby finaal.
Back to Top
Zibbie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 03-Apr-2016
Status: Offline
Points: 1166
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Zibbie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Aug-2018 at 1:57pm
Originally posted by valie valie wrote:

Ek sal hom graag wil sien bly by die Leeus. Ja, die span het soms nie perform soos wat ons wou he nie, maar gegewe die kaarte wat hy gedeel is, dink ek hy het eintlik goed gedoen.
Swys is n baie goeie afrigter met n oog vir detail.
Hy het soms snaakse spankeuses gemaak, maar soms het omstandighede hom gedwing om buite die boks te dink. Sommige van die goed wat hy probeer het, het gewerk, en ander nie. Niemand kan egter se hy het nie sy bes probeer nie.
Ek is nie heeltemal seker of Ackermann, in dieselfde situasie, met dieselfde challenges, veel beter sou doen nie.

stem 100 % saam Valie . gee die man kans 
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Aug-2018 at 3:21pm
Mens kan ook nie alles net voor Swys se voete gooi nie, maar n nuwe hoofafrigter, voorspeler afrigter, agterlyn afrigter en defence coach het ons moer goed gedoen. 

Ons het wel baie meer verwag, maar dinge verloop nie altyd glad nie, daar is games wat die Canes en selfs die Saders gedrop het die jaar, wat niemand sou verwag het hulle verloor nie, dit is sport en onder omstandighede het ons steeds goed gedoen wanneer dit saak maak.


Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Aug-2018 at 8:33am
So Swys eindig sy eerste Super Rugby seisoen 7% swakker as Ackers se overall rekord

Super Rugby coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin2018191157.9%
Johan Ackermann2012-2017714664.8%
John Mitchell2011-201229517.2%
Dick Muir20101300.0%
Eugene Eloff2007-2009391128.2%
Frans Ludeke200613215.4%
Ray Mordt199711545.4%
Alex "Grizz" Wylie199611327.3%
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Aug-2018 at 8:36am
Ek dink, gegewe die kaarte wat hy gedeel is, het hy eintlik goed gedoen. Daar was van die games wat ons verloor het, waar die spelers ook moet verantwoordelikheid vat, wat nie sy skuld is nie. Ek dink in al die games wat ons verloor het, was ons probleem dat ons die bal in kontak verloor het, en verdediging in gebroke spel is altyd moeilik.

Edited by valie - 06-Aug-2018 at 8:39am
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-Feb-2019 at 8:16am

Super Rugby coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin2018-2019211257.1%
Johan Ackermann2012-2017714664.8%
John Mitchell2011-201229517.2%
Dick Muir20101300.0%
Eugene Eloff2007-2009391128.2%
Frans Ludeke200613215.4%
Ray Mordt199711545.4%
Alex "Grizz" Wylie199611327.3%
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-Feb-2019 at 8:24am
Overall wenrekord van 40.3% vir die Leeus
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Mar-2019 at 7:32am
Swys is nou so 10% agter Ackers

Super Rugby coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin2018-2019221254.5%
Johan Ackermann2012-2017714664.8%
John Mitchell2011-201229517.2%
Dick Muir20101300.0%
Eugene Eloff2007-2009391128.2%
Frans Ludeke200613215.4%
Ray Mordt199711545.4%
Alex "Grizz" Wylie199611327.3%
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1017
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Mar-2019 at 8:42am
Shoe dinge lyk nie goed nie ek sien daarop op daai youtube video lyk dit darem of hy die verloor erg vat ek hoop maar net hy doen iets omtrent dit want as ons die naweek wat kom nie 120 persent verbeter nie gaan daai jaguars ons mors
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Mar-2019 at 7:46am
Weer 'n wen vir Swys so darem weer so 2% beter vir sy rekord:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin2018-2019231356.5%
Johan Ackermann2012-2017714664.8%
John Mitchell2011-201229517.2%
Dick Muir20101300.0%
Eugene Eloff2007-2009391128.2%
Frans Ludeke200613215.4%
Ray Mordt199711545.4%
Alex "Grizz" Wylie199611327.3%
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Mar-2019 at 7:55am
Lions Head Coach, Swys de Bruin, has now won 13 of his 23 matches for 56.5%, which is the second best win ratio of 8 coaches ever involved in Super Rugby at the Lions. He was obviously also involved as assistant coach when Johan Ackermann won 46 from 71
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Mar-2019 at 8:23am

Super Rugby coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin2018-2019241458.3%
Johan Ackermann2012-2017714664.8%
John Mitchell2011-201229517.2%
Dick Muir20101300.0%
Eugene Eloff2007-2009391128.2%
Frans Ludeke200613215.4%
Ray Mordt199711545.4%
Alex "Grizz" Wylie199611327.3%
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Mar-2019 at 11:29am
opgedateer na die Sunwolves wedstryd, Swys nou op 60% en net 4.8% swakker as Akkers

Super Rugby coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin2018-2019251560.0%
Johan Ackermann2012-2017714664.8%
John Mitchell2011-201229517.2%
Dick Muir20101300.0%
Eugene Eloff2007-2009391128.2%
Frans Ludeke200613215.4%
Ray Mordt199711545.4%
Alex "Grizz" Wylie199611327.3%
Back to Top
Tin View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Brits
Status: Offline
Points: 211
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Tin Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 31-Mar-2019 at 12:44pm
Daar was n artikel in vandag se rapport, maar kry nie aanlyn oor Swys en Leeus wat nie kan ooreenkom oor sy kontrak vir volgende jaar en dat dit op n dooie punt uitgeloop het

Edited by Tin - 31-Mar-2019 at 12:45pm
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 31-Mar-2019 at 1:20pm
het dit gekry, sal dit nou pos
Back to Top
Zibbie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 03-Apr-2016
Status: Offline
Points: 1166
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Zibbie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Apr-2019 at 12:37pm
Ek sien hulle het nou aangekondig dat swys sy kontrak met 2 jaar tot 2021 verleng het 
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 34567 8>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.248 seconds.