Forum Home Forum Home > Lions Section > Union, Management and Coach discussions
  New Posts New Posts RSS Feed - Swys se wen rekord
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

Swys se wen rekord

 Post Reply Post Reply Page  <1 23456 8>
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2018 at 9:00am
Ek dink nie jou kar vergelyking hou water nie.
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 494
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2018 at 9:09am
Almal was baie onsteld toe Rudolph net waag verder as Swys kyk. Jy moes boeddie ver soek vir iemand wat hom nie geback het...

Verder, as die ouens wat Swys se kop eis nou hulle sin kry. Wat dan? Fire ons die volgende ou ook na paar maande?
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 494
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2018 at 9:22am
Ek dink mens moet vir jouself ook bietjie dink hoe voel ouens soos Madosh/Hachivah/Dyanti op so eerste toer na nz. Hoe voel speler soos Marnus wat nog nie regtig ervaring op die vlak het? Dis iets nuut!

Wat gaan aan in die binneste van ouens soos Robbie/Commies en Dylan Smith wat onderskeidelik min speelkans gekry/terugkom van lang tye uit.

Coaches soos Lemmer/Joey en Niel De Bruyn wat eerste keer nz/aus toer as coaches....moet die goed net maklik kom of mag hulle ook bietjie leer?

Laastens was dit laaste paar jaar duidelik dat Warren/Jaco/Franco/Marx die absolute gom was voor. Jy kon enige iets verander maar met daai 4 daar was dinge altyd onder beheer. Ons was baie gelukkig met beserings voorheen maar die jaar het ons slegte kaart getrek. Verder vervang jy nie net Akker/Faf oornag...ons mis die inspuiting vanaf die bank. Dan is daar klein groepie spelers wat uitgecheck het mentally: Ouens soos Mapoe en selfs Rohan lyk en speel soos ouens wat oppad is.

Die voordeel: Ons word weereens afgeskryf. Die druk is eintlik nou af...kry ons dit reg om 2de te kom (wat altyd mees realistiese posisie was, ongeag wat ons sou bring) dink ek ons gaan skade maak in play-offs!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2018 at 9:24am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink nie jou kar vergelyking hou water nie.

Jy weet wat ek bedoel.. Mitchell was aangestel na Dick Muir 13? wedstryde in n ry verloor het. Die unie was in n ordentlike gemors, en elke goeie speler wat ons produseer het, het van die sinkende skip gespring. Daarteenoor het Swys 2x super rugby finaliste oorgeneem. Met 10+ bokke in sy squad. Jy kannie stry dat Swys in n makliker tyd en met n beter squad oorgneem het as Mitchell nie.

Hoe dit ookal sy, ek eis nie Swys se kop nie. Ek was een van die wat hardste geskree het om hom aan te stel na Ackers. En ek probeer ook nie se dat Mitchell n beter coach is as Swys nie. 

Al wat ek probeer se is dat ek beter verwag het van Swys en die span na ons sukses die laaste 3 jaar.
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 494
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2018 at 9:31am
Dit is verseker waar oor Swys. Mens het beter verwag maar dit het vinnig gekwyn na iets meer realisties soos wat die seisoen aanbeweeg het.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2018 at 9:33am
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Ek dink mens moet vir jouself ook bietjie dink hoe voel ouens soos Madosh/Hachivah/Dyanti op so eerste toer na nz. Hoe voel speler soos Marnus wat nog nie regtig ervaring op die vlak het? Dis iets nuut!

Wat gaan aan in die binneste van ouens soos Robbie/Commies en Dylan Smith wat onderskeidelik min speelkans gekry/terugkom van lang tye uit.

Coaches soos Lemmer/Joey en Niel De Bruyn wat eerste keer nz/aus toer as coaches....moet die goed net maklik kom of mag hulle ook bietjie leer?

Laastens was dit laaste paar jaar duidelik dat Warren/Jaco/Franco/Marx die absolute gom was voor. Jy kon enige iets verander maar met daai 4 daar was dinge altyd onder beheer. Ons was baie gelukkig met beserings voorheen maar die jaar het ons slegte kaart getrek. Verder vervang jy nie net Akker/Faf oornag...ons mis die inspuiting vanaf die bank. Dan is daar klein groepie spelers wat uitgecheck het mentally: Ouens soos Mapoe en selfs Rohan lyk en speel soos ouens wat oppad is.

Die voordeel: Ons word weereens afgeskryf. Die druk is eintlik nou af...kry ons dit reg om 2de te kom (wat altyd mees realistiese posisie was, ongeag wat ons sou bring) dink ek ons gaan skade maak in play-offs!

Rooihart, ek hoor wat jy se. Maar aan die ander kant speel ons steeds met n span wat, en ek wil amper die woord STERRE hier gebruik, spelers soos:
Van Rooyen
Dreyer - BOK
Adriaanse
Marx (tot laas nwk) - BOK
Coetzee
Sous - BOK
Ferreira
Makou
Kwagga
Ross (tot onlangs) - BOK
Jantjies - BOK
Vorster
Mapoe - BOK
Rohan - BOK
Commies (eers onlangs weer begin) - BOK
Boeboes - BOK
Mahuza

Daai is die kern van ons span wat baie ervaring het en al n hele paar seisoene saam speel. Nuwe ouens soos Diyanti, Hashiva (spelling?) en Schoeman het ingekom en uitstekend gedoen. Ek wil amper se mens mis nie die ouens wat hul vervang het nie. Dit is eerder die ervare manne wat teleurstel, dus kan mens nie die beserings en spelers verliese blameer vir ons swak spel nie
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2018 at 9:37am
Wat dalk ook bydrae tot mens se negatiwiteit is hoe ons games verloor. Dis met mistackles, bal oor die doellyn verloor ens. En dis nie die bogenoemde youngsters wat noodwendig die foute maak nie, dis die ervare manne. Dalk is van die manne se koppe reeds oorsee...
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2018 at 9:50am
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Almal was baie onsteld toe Rudolph net waag verder as Swys kyk. Jy moes boeddie ver soek vir iemand wat hom nie geback het...

Verder, as die ouens wat Swys se kop eis nou hulle sin kry. Wat dan? Fire ons die volgende ou ook na paar maande?
Ek glo nie iemand eis al Swys se kop nie, meeste van ons is net bekommerd en daar is tekens dat ons net agteruit gaan week na week... Wen ons die volgende 4 oortuigend sal dit sekerlik help om almal meer gerus te stel. Verloor ons 2 of meer, dan is dit 'n ander storie...
Hoe lank moet 'n mense wag voor jy die besluit maak dat die afrigter dalk nie die span vat waar almal gedink het hy gaan nie? Gee mens 'n afrigter 1 seisoen? Dalk 2? Waar gaan die unie wees as ons volgende seisoen dalk laaste eindig?
Meeste van ons wou Alister vervang na sy eerste seisoen, sou dit nie beter vir die Bokke gewees het as hy vervang was na 1 seisoen nie?
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2018 at 9:52am
Ek het verwag ons sou beter vaar die jaar,en verwag ons gaan spelers verloor einde van die jaar en dat volgende jaar moeiliker sou gaan.....Maar die seisoen is nog nie verby nie,nog baie wat kan gebeur...
Once a Lion always a lion
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 494
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2018 at 10:10am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Ek dink mens moet vir jouself ook bietjie dink hoe voel ouens soos Madosh/Hachivah/Dyanti op so eerste toer na nz. Hoe voel speler soos Marnus wat nog nie regtig ervaring op die vlak het? Dis iets nuut!

Wat gaan aan in die binneste van ouens soos Robbie/Commies en Dylan Smith wat onderskeidelik min speelkans gekry/terugkom van lang tye uit.

Coaches soos Lemmer/Joey en Niel De Bruyn wat eerste keer nz/aus toer as coaches....moet die goed net maklik kom of mag hulle ook bietjie leer?

Laastens was dit laaste paar jaar duidelik dat Warren/Jaco/Franco/Marx die absolute gom was voor. Jy kon enige iets verander maar met daai 4 daar was dinge altyd onder beheer. Ons was baie gelukkig met beserings voorheen maar die jaar het ons slegte kaart getrek. Verder vervang jy nie net Akker/Faf oornag...ons mis die inspuiting vanaf die bank. Dan is daar klein groepie spelers wat uitgecheck het mentally: Ouens soos Mapoe en selfs Rohan lyk en speel soos ouens wat oppad is.

Die voordeel: Ons word weereens afgeskryf. Die druk is eintlik nou af...kry ons dit reg om 2de te kom (wat altyd mees realistiese posisie was, ongeag wat ons sou bring) dink ek ons gaan skade maak in play-offs!


Rooihart, ek hoor wat jy se. Maar aan die ander kant speel ons steeds met n span wat, en ek wil amper die woord STERRE hier gebruik, spelers soos:
Van Rooyen
Dreyer - BOK
Adriaanse
Marx (tot laas nwk) - BOK
Coetzee
Sous - BOK
Ferreira
Makou
Kwagga
Ross (tot onlangs) - BOK
Jantjies - BOK
Vorster
Mapoe - BOK
Rohan - BOK
Commies (eers onlangs weer begin) - BOK
Boeboes - BOK
Mahuza

Daai is die kern van ons span wat baie ervaring het en al n hele paar seisoene saam speel. Nuwe ouens soos Diyanti, Hashiva (spelling?) en Schoeman het ingekom en uitstekend gedoen. Ek wil amper se mens mis nie die ouens wat hul vervang het nie. Dit is eerder die ervare manne wat teleurstel, dus kan mens nie die beserings en spelers verliese blameer vir ons swak spel nie


Ja ek dink ons vat kortpad met sommige ouens. Hoeveel rugby het Robbie of Makou regtig gespeel laaste jaar? Is Adriaanse tipe ou wat ons op kan steun? Selfs ou soos kwagga se verantwoordelikheid het drasties opgegaan. Hy was maar meestal impakspeler wanneer almal reg was.

Daar is verseker teleurstellings en senior manne soos jy sê. Veral agter...tog dink ek nie ons kry meer goeie vinnig bal nie wat dinge agter baie moeiliker maak. Dit bring my dan weer terug by wat ek sien as ons kern van laaste 2 jaar: Marx/Kriel/Whiteley/Mostert....en dan lyk dinge beroerd as jy sien dat daai kern afwesig was.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2018 at 10:13am
Ek hoop Swys besef dat daar klein verstellings nodig is, en ek hoop om daardie verstellings hierdie Donderdag en Saterdag te sien. Ons verdediging is nog steeds suspect, so ek hoop hulle fokus hierdie week daarop, dalk selfs weer die ou van Saru inkry om te kom help. Dan moet ons ons bal beter beskerm, omtrent al die Landers se driee was van omkeerbesit, so as ons die bal beter beskerm het, kon ons dalk 'n ander uitslag gesien het. Derdens stem ek saam dat die agterlyn nie vuur nie, ons het iets nodig om die vuur terug te kry. Weet nie of die skuld by die skrummies en/of senters le nie, en die heelagter moet darem onthou dat hy so af en toe kan skop ook
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 494
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-May-2018 at 10:20am
Ek stem.

Andries is een ou wat riller seisoen het.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-May-2018 at 10:02am
Nou darem weer bo 50% en net Loffie en Ackers het meer wenne

Super Rugby coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin201813753.8%
Johan Ackermann2012-2017714664.8%
John Mitchell2011-201229517.2%
Dick Muir20101300.0%
Eugene Eloff2007-2009391128.2%
Frans Ludeke200613215.4%
Ray Mordt199711545.4%
Alex "Grizz" Wylie199611327.3%
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-May-2018 at 9:30am
Weer 'n klein bietjie beter met die wen oor die Stormers, maar volgende 2 gaan seker taai wees

Super Rugby coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin201814857.1%
Johan Ackermann2012-2017714664.8%
John Mitchell2011-201229517.2%
Dick Muir20101300.0%
Eugene Eloff2007-2009391128.2%
Frans Ludeke200613215.4%
Ray Mordt199711545.4%
Alex "Grizz" Wylie199611327.3%
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Jul-2018 at 1:01pm
Swys is net 11% swakker as Ackers maar dis 'n crucial 11% ongelukkig.

Super Rugby coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin201815853.3%
Johan Ackermann2012-2017714664.8%
John Mitchell2011-201229517.2%
Dick Muir20101300.0%
Eugene Eloff2007-2009391128.2%
Frans Ludeke200613215.4%
Ray Mordt199711545.4%
Alex "Grizz" Wylie199611327.3%
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Jul-2018 at 4:46pm
Ons moet ook in ag neem dat Ackers vir 71 wedstryde in beheer was en watse span hy gehad het om mee te begin... Dit is fenominaal dat hy kon eindig op 'n 65% wen persentasie... Ek het so gevoel dat Swys 'n baie swakker rekord gaan he teen volgende jaar die tyd...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 15-Jul-2018 at 9:56am
Nou weer so 3% beter na gister

Super Rugby coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin201816956.3%
Johan Ackermann2012-2017714664.8%
John Mitchell2011-201229517.2%
Dick Muir20101300.0%
Eugene Eloff2007-2009391128.2%
Frans Ludeke200613215.4%
Ray Mordt199711545.4%
Alex "Grizz" Wylie199611327.3%
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jul-2018 at 8:38am
Nou net 6% swakker as Ackers:

Super Rugby coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin2018171058.8%
Johan Ackermann2012-2017714664.8%
John Mitchell2011-201229517.2%
Dick Muir20101300.0%
Eugene Eloff2007-2009391128.2%
Frans Ludeke200613215.4%
Ray Mordt199711545.4%
Alex "Grizz" Wylie199611327.3%
Back to Top
AK  View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 867
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote AK  Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Jul-2018 at 8:55am
Dit begin beter lyk. Swys se wen rekord baie beter as Ackerman sin op dieselfde stadium MAAR hy het `n goeie span geerf... maar nogsteeds nie sleg nie.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Jul-2018 at 1:12pm
Ek het gisteraand na die wedstryd bietjie met Swys gesels, dit klink my daar is 'n aanbod op die tafel om Bokke toe te gaan, maar dit klink my Swys voel hy moet eerder sy kontrak by die Leeus uitsien, wat nog strek tot die einde van 2019. Ek het maar vir hom gese hy moet mooi dink daaroor want dis 'n groot voorreg om by die Bokke betrokke te wees.
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Jul-2018 at 2:02pm
Is n moeilike ene, hart vs kop. Wortel voor die neus, probleem is by die bokke is dit def kort termyn, turnover daar is so hoog dat mens nie rustig kan slaap nie.
Back to Top
Zibbie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 03-Apr-2016
Status: Offline
Points: 1166
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Zibbie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Jul-2018 at 3:30pm
Ek dink indien ons Super Rugby wen , dit dalk Swys se besluit makliker kan maak . Maar daar is baie bou potensiaal met die Leeus span . 
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Jul-2018 at 4:33pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek het gisteraand na die wedstryd bietjie met Swys gesels, dit klink my daar is 'n aanbod op die tafel om Bokke toe te gaan, maar dit klink my Swys voel hy moet eerder sy kontrak by die Leeus uitsien, wat nog strek tot die einde van 2019. Ek het maar vir hom gese hy moet mooi dink daaroor want dis 'n groot voorreg om by die Bokke betrokke te wees.


Dit gaan ook oor die job title, head coach vs assistant coach. As hy nou bokke toe gaan word hy dalk vir ewig gesien as net n hulp afrigter.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Jul-2018 at 9:32pm
Ek sal hom graag wil sien bly by die Leeus. Ja, die span het soms nie perform soos wat ons wou he nie, maar gegewe die kaarte wat hy gedeel is, dink ek hy het eintlik goed gedoen.
Swys is n baie goeie afrigter met n oog vir detail.
Hy het soms snaakse spankeuses gemaak, maar soms het omstandighede hom gedwing om buite die boks te dink. Sommige van die goed wat hy probeer het, het gewerk, en ander nie. Niemand kan egter se hy het nie sy bes probeer nie.
Ek is nie heeltemal seker of Ackermann, in dieselfde situasie, met dieselfde challenges, veel beter sou doen nie.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 30-Jul-2018 at 8:22am

Super Rugby coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Swys de Bruin2018181161.1%
Johan Ackermann2012-2017714664.8%
John Mitchell2011-201229517.2%
Dick Muir20101300.0%
Eugene Eloff2007-2009391128.2%
Frans Ludeke200613215.4%
Ray Mordt199711545.4%
Alex "Grizz" Wylie199611327.3%
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 23456 8>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.172 seconds.