The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
FaceBook en Twitter tellings en website updates |
Post Reply | Page 123 9> |
Author | ||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 14-Feb-2023 at 4:46pm |
|
Tyd vir 'n bietjie reklame, sluit aan by ons sosiale kanale:
Whatsapp - https://chat.whatsapp.com/I1vAGRT3mjkB5HaEegKWPi Twitter - https://twitter.com/LionsWorldRugby Youtube - https://www.youtube.com/channel/UCvOoqo5WHrlxbKiUoBaGg-g
Edited by Transvaal - 14-Feb-2023 at 4:46pm |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die res van die Curriebeker bepalings is uit, het die fixtures bladsy daarmee opgedateer
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons getalle soos vandag 1 Feb 2023 (In vergeklyking met Mei 2021)
Facebook = 16255 (onveranderd)
Twitter = 2601 (- 32) youtube = 181 subscribers (+91) |
||
Blou
Welpie Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 188 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Facebook = 4642 Twitter = 1771 Facebook het darem baie gegroei sedert 2016
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Fixtures bladsy opgedateer met die Bokke se 2023 wedstryde
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek het die fixtures bladsy opgedateer met die Curriebeker bepalings...daar is baie maal net 3 tot 4 dae tussen wedstryde, effens crazy
http://www.lionsworld.co.za/fixtures.html |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Facebook = 16k so dis onveranderd sedert laas keer
Twitter = 2633 so dis onveranderd sedert laas keer (en dis meer as 'n jaar gelede) youtube = 90 subscribers
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wow, die squad page is amazing. Is seker hengse baie werk wat jy in die site insit! Thx Transvaal, ons waardeur nie altyd al jou moeite nie en vat dit net as vanselfsprekend.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hou ook baie van squad page. Sien nou net weer hoe baie spelers weg is
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Squad page is baie nice.
|
||
Up the Vaal!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek het ook baie tyd aan die squad bladsy spandeer, as mens dit op 'n pc oopmaak het jy heel bo aan die name van die spelers wat in 2020 sover Super Rugby gespeel het, jy kan op 'n naam kliek en dit spring na die speler se stats. Back button gaan weer terug na bo.
Aan die linkerkant is die spelers wat tans by die Leeus is alfabeties gelys, dit sluit spelers in wat nie in die SR wedstryde tot dusver gespeel het nie, selfde storie, kliek spring na die speler se stats, back gaan weer terug, en dan onder dit is 'n alfabetiese lys van spelers wat nog onlangs by die Leeus was, maar nou weg is. As mens net af scroll op die bladsy, kry jy die spelers in volgorde van Currie beker caps vir die Leeus Edited by Transvaal - 19-Feb-2020 at 2:17pm |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek het 'n manier gekry om die images kleiner te maak, lyk die main bladsy nou beter?
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dis nie eintlik meer 'n banner nie, meer 'n background
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Edited by Attie Karate - 12-Feb-2020 at 3:39pm |
||
Up the Vaal!
|
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hou ook van layout ja
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Praat jy van die Leeus logos? Ek moet 'n manier kry om dit 'n thumbnail te maak, sukkel nog daarmee
Edited by Transvaal - 12-Feb-2020 at 2:09pm |
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die images is erg gezoom, so kwaliteit is nie lekker nie. Maar die lay-out is nice.
Edited by Attie Karate - 12-Feb-2020 at 1:50pm |
||
Up the Vaal!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
terugvoer asseblief?
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Facebook = 16479 so dis +92 sedert laas keer Twitter = 2633 so dis +38 sedert laas keer |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die hoof website se menu het skielik ophou werk, ek het geen idee hoekom nie, so ek het maar besluit om weer die "look and feel" te verander, gaan kyk by www.lionsworld.co.za en laat my weet wat julle daarvan dink, nie al die skakels werk op hierdie stadium nie, dit gaan 'n rukkie neem om al die bladsye op te dateer
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Facebook = 16387 so dis -4 sedert laas keer Twitter = 2595 so dis -1 sedert laas keer |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Facebook = 16391 so dis +3 sedert laas keer Twitter = 2596 so dis -2 sedert laas keer |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Facebook = 16388 so dis +3 sedert laas keer Twitter = 2598 so dis +0 sedert laas keer |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39087 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Facebook = 16385 so dis +32 sedert laas keer Twitter = 2598 so dis +1 sedert laas keer |
||
Post Reply | Page 123 9> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |