Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Sevens
  New Posts New Posts RSS Feed - Prys vir Maties-seisoenkaartjie skiet hoogte in
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Waratahs at Ellis Park on Saturday 4 March 2017, kickoff 3:05pm - watch on http://cricfree.tv/rugby-live-streaming OR http://www.stream2watch.cc/live-sports/ OR https://www.batmanstream.com/rugby-live-streaming-video-2016-3.html OR https://www.bestsportstreaming.com/

Prys vir Maties-seisoenkaartjie skiet hoogte in

 Post Reply Post Reply
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 10243
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Prys vir Maties-seisoenkaartjie skiet hoogte in
    Posted: 11-Jan-2017 at 5:48am
http://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/prys-vir-maties-seisoenkaartjie-skiet-hoogte-in-20170109

Die prys vir vanjaar se seisoenkaartjies vir die Maties se rugbyspan begin by ’n beskeie R150, maar jy sal R500 moet opdok vir een wat jou van ’n sitplek in die Danie Craven-stadion vir uitspeelwedstryde verseker.

Die R500-opsie kom darem met ’n paar aantreklike toevoegings soos parkeerplek en ’n bespreekte sitplek op die hoofpaviljoen. As jy in die alumnikroeg ’n knertsie wil geniet, is dit ook die beste opsie.

Vir R250 is dit jou nie beskore om saam met die ou bekendes ’n dop te mag drink nie en jy kry ook nie ’n parkeerplek nie. Jy is dan darem seker van ’n vaste sitplek op die hoofpaviljoen, wat in die Varsitybeker-reeks dikwels deur bekendes en rykes bevolk is.

Studente betaal R150 of R200, afhangend of hulle in die hoofpaviljoen wil sit of nie. Kry kaartjies by web­tick­ets.co.za

Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.04
Copyright ©2001-2015 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.063 seconds.