Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Sevens
  New Posts New Posts RSS Feed - Hendrikse ready for unexpected green and gold role
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

Hendrikse ready for unexpected green and gold role

 Post Reply Post Reply
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39038
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Hendrikse ready for unexpected green and gold role
    Posted: 25-May-2022 at 3:29pm

The call from coach Neil Powell was fairly unexpected and the reason for the call mind-blowing for the 20-year-old Jordan Hendrikse, but the request by the Springbok Sevens coach to join the Blitzboks in London has had the talented flyhalf buzzing with excitement.

 

Hendrikse has already had a few team training sessions and his excitement has been ‘through the roof.’

 

Come Twickenham on Saturday and Sunday, Hendrikse will don the Blitzboks jersey for the very first time - a challenge he cannot wait to confront after joining the team in London from Wales, where the Emirates Lions completed their Vodacom United Rugby Championship campaign against the Dragons in Newport last Saturday.

 

“I last played Sevens at school, so was surprised to get that request from coach Neil. What a great feeling this is, and I am still processing it,” Hendrikse said on Wednesday.

 

“There are so many emotions, but nervous and excited are definitely two of them,” he said with a broad smile.

 

The former Junior Bok said although his sights were not necessarily set on the Blitzboks jersey, the honour was massive, and that it would be a huge moment for him to represent his country.

 

“I already experienced the bond the guys have as a team and it is clear they are a family, so being part of this is incredibly special for me,” he said. “The goal and aspirations were always to play for my country and to wear the green and gold in rugby, so this is massive for me.

 

“I was already getting ready to travel back to South Africa when the call came, so my mind shift changed quickly. I am always up for a challenge and I’m looking forward to this weekend with some nervous anticipation.”

 

Hendrikse said the information received from the training sessions were clear and detailed.

 

“I just need to make sure that I get on the same page as the guys, and the session today was full of detail, so I could take it all in,” said Hendrikse. “The main challenge for me is to adapt, but as I said, I love a challenge, so I’m looking forward to spending the weekend with this squad and doing so in the green and gold will just add that bit extra.”

 

The Blitzboks schedule for Saturday, 28 May

10h54: Argentina

13h22: Ireland

17h08 Kenya

Back to Top
L13 View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 11-Feb-2020
Location: Vietnam
Status: Offline
Points: 51
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote L13 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-May-2022 at 4:59pm
"Hendrikse said the information received from the training sessions were clear and detailed"

Subtle statement on the quality of our coaching at the  Lions?
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-May-2022 at 7:21am
Originally posted by L13 L13 wrote:

"Hendrikse said the information received from the training sessions were clear and detailed"

Subtle statement on the quality of our coaching at the  Lions?

The 7s have been coached well for a long time and they should have a lot of things in place for new players. We can only hope we get there before losing whatever we have again..


Edited by PaBz0r - 26-May-2022 at 7:21am
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-May-2022 at 3:44pm
Well, our head coach has been with us since about 2009 in some way or another, while he has been head coach since 2019. Things should be pretty much in place already, but whatever.


Edited by TunaLion - 26-May-2022 at 3:44pm
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39038
Post Options Post Options   Thanks (1) Thanks(1)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-May-2022 at 3:53pm
van 2018 af hoofafrigter van die Curriebeker span
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-May-2022 at 6:35pm
Thx Transvaal, ekt vergeet hyt toe al oorgeneem by die CC. So ja, weet nie hoe veel jaar soek die ou nog om te "settle" en sy merk af te druk nie.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39038
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-May-2022 at 8:10pm
Ek dink nie enige ander afrigter sou veel beter doen nie. Kyk maar coach Ackers, sy span in Japan was nou 2de laaste op die log en is gerelegeer. As jy nie die spelers het nie, kan jy niks doen nie
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1017
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-May-2022 at 9:02pm
Ek dink Ackers moet maar weer terug kom Leeus toe en vir Swys ook weer terugbring hy sukkel elkgeval in japan en dan klomp ouens soos Sous ens teruglok Leeus toe
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-May-2022 at 8:53am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink nie enige ander afrigter sou veel beter doen nie. Kyk maar coach Ackers, sy span in Japan was nou 2de laaste op die log en is gerelegeer. As jy nie die spelers het nie, kan jy niks doen nie


Toe Cash oorgeneem het, was daar nog redelik 'n groepie spelers met ervaring by ons. Maar ek is jammer, ek weier om te glo dat 'n hoofafrigter met geen vorige ervaring op dieselfde vlak is as een met dekades se ervaring. Om dit te sê is om New Zealand se hele model af te skiet wat hulle die beste unie in die wereld gemaak het vir so 'n lang tyd op internasionale en SR vlak.

Daar mag redes wees hoekom Ackers nie perform in Japan nie en selfs ervare afrigters het swak seisoene. Mens moet ook onthou dat hy nog relatief groen self is as hoofafrigter.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-May-2022 at 9:38am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink nie enige ander afrigter sou veel beter doen nie. Kyk maar coach Ackers, sy span in Japan was nou 2de laaste op die log en is gerelegeer. As jy nie die spelers het nie, kan jy niks doen nie


Toe Cash oorgeneem het, was daar nog redelik 'n groepie spelers met ervaring by ons. Maar ek is jammer, ek weier om te glo dat 'n hoofafrigter met geen vorige ervaring op dieselfde vlak is as een met dekades se ervaring. Om dit te sê is om New Zealand se hele model af te skiet wat hulle die beste unie in die wereld gemaak het vir so 'n lang tyd op internasionale en SR vlak.

Daar mag redes wees hoekom Ackers nie perform in Japan nie en selfs ervare afrigters het swak seisoene. Mens moet ook onthou dat hy nog relatief groen self is as hoofafrigter.
So hoe graduate 'n gekwalifiseerde afrigter vanaf hulp afrigter na hoof afrigter? Jake White was n tegniese analis, toe hy as die junior bokke se hoofarigter aangestel is. Die verskil is dat hy met die room van die land se jong spelers gewerk het, en die luxury gehad het om spelers in gevestigte kombinasies te kies. Alle afrigters begin erens. Rugby in n momentum sport, waar jy consistancy nodig het om momentum te bou en te behou. Indien n span die heeltyd verander, hetsy oor beserings, spelers wat kom en gaan, of eenvoudig spelers wat vorm verloor, gaan jy altyd wisselvallige vertonings he. Kyk maar na die Barbarians. Hoewel hulle gewoonlik besaai is met wereldklas spelers, verloor hulle baie meer wedstryde as wat hul wen teen die top tier lande. Talent en ondervinding vat jou net sover, en in beide daai departemente het ons in nommers tekort geskiet.

Edited by valie - 27-May-2022 at 9:39am
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-May-2022 at 9:44am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink nie enige ander afrigter sou veel beter doen nie. Kyk maar coach Ackers, sy span in Japan was nou 2de laaste op die log en is gerelegeer. As jy nie die spelers het nie, kan jy niks doen nie


Toe Cash oorgeneem het, was daar nog redelik 'n groepie spelers met ervaring by ons. Maar ek is jammer, ek weier om te glo dat 'n hoofafrigter met geen vorige ervaring op dieselfde vlak is as een met dekades se ervaring. Om dit te sê is om New Zealand se hele model af te skiet wat hulle die beste unie in die wereld gemaak het vir so 'n lang tyd op internasionale en SR vlak.

Daar mag redes wees hoekom Ackers nie perform in Japan nie en selfs ervare afrigters het swak seisoene. Mens moet ook onthou dat hy nog relatief groen self is as hoofafrigter.
So hoe graduate 'n gekwalifiseerde afrigter vanaf hulp afrigter na hoof afrigter? Jake White was n tegniese analis, toe hy as die junior bokke se hoofarigter aangestel is. Die verskil is dat hy met die room van die land se jong spelers gewerk het, en die luxury gehad het om spelers in gevestigte kombinasies te kies. Alle afrigters begin erens. Rugby in n momentum sport, waar jy consistancy nodig het om momentum te bou en te behou. Indien n span die heeltyd verander, hetsy oor beserings, spelers wat kom en gaan, of eenvoudig spelers wat vorm verloor, gaan jy altyd wisselvallige vertonings he. Kyk maar na die Barbarians. Hoewel hulle gewoonlik besaai is met wereldklas spelers, verloor hulle baie meer wedstryde as wat hul wen teen die top tier lande. Talent en ondervinding vat jou net sover, en in beide daai departemente het ons in nommers tekort geskiet.
My vraag is: het Mziwake vanaf laasjaar se o 20 kampioen span se afrigter, na vanjaar se CC afrigter, skielik 'n swak afrigter geword? Nee - die verskil is dat hy die CC wedstryde moes speel met 'n span wat konstant verander en spelers wat meestal ver uit hul diepte is. Sommige Woensdag games het ons tot 7 Varsity Cup spelers, wat alreeds daai Maandag gespeel het, in ons CC span gehad.
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-May-2022 at 10:54am
Jake White (Jacob Westerduin) was ten minste nie 'n fisio nie en toe 'n hoofafrigter nie. Hy was ook 'n skool afrigter by Parktown Boy's High en toe vir Jeppe waar hy goed vertoon het en homself so opgewerk het (gaan lees maar op oor sy geskiedenis), so jou vergelyking tussen White en Cash is nie regtig in my opinie geldig nie.

Maar ervaring is nie als nie, maar top vlak is nie die plek om daardie ervaring op te doen nie. Daar is uitsonderings waar mense sonder ervaring uitblink. Die erens wat mens begin moet nie die topvlak wees nie.

Ek wil F1 ry, gaan ek sommer nou 'n bestuurder word vir Ferrari waar miljoene rande op die spel is, of moet ek eers begin met karts ry en myself daar bewys en so op werk? Wat is die logiese besluit tussen die twee? Om iemand wat hulself reeds op verskeie vlakke aan te stel of 'n gamble te vat ter waarde van die unie se toekoms en miljoene rande op iemand net omdat hy vir jare al by die unie is in totaal en al 'n ander posisie?

Mziwake voel ek kan mens nog verdedig soos jy doen en ek stem saam hy is in die super diepkant ingegooi. Met Cash kan mens hom nie so verdedig nie op dieselfde manier nie. Gebruik maar laas jaar se CC as 'n goeie argument waar ons heel laaste geeindig het en pakslae gekry het teen spanne soos die Pumas, ens. Wat is jul argument dan dat die Pumas ons klop? Het hulle span dan die beter spelers? Hoekom kry ons dan nie hulle hele span by Ellis Park nie? (Weereens ek verwys na laas jaar se CC voor die URC begin het).


Edited by TunaLion - 27-May-2022 at 10:56am
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (1) Thanks(1)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-May-2022 at 11:19am
Wat van Jimmy Stonehouse wat al jare lank baie average spelers by die Pumas afrig en gereeld die groter spanne pakslae gee. Net vir al sy goeie spelers om dan kontrakte by die groot unies te kry. Maar vlg seisoen is die Pumas weer daar en gee weer 'n paar groot spanne pakslae. 

As Cash van 2018 af al afrigter was, se ons dan nou dat al die spelers wat ons in die laaste 4 jaar gehad het is swak, en geen ander coach sou beter doen as Cash nie? Jammer maar ek glo dit ook nie. 

Ja coaches gaan almal deur dips, en partykeer werk dit netnie uit by sekere clubs nie. Soos Ackers nou, en ek verbeel my Jake was ook al by 'n club of 2 waar hy nie goeie resultate gekry het nie. Ditto Eddie Jones

Cash het nou al 4 jaar lank kans gehad by ons. Hoe lank moet ons nog swak resultate duld voordat mense besef hy is dalk die probleem? Wie weet, dalk gaan hy na 'n ander unie/club en doen baie goed daar. Maar dis duidelik hy kom nie die mas op by die leeus nie


Edited by Leeubok - 27-May-2022 at 11:20am
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-May-2022 at 11:27am
Nee LeeuBok, dit is die wereld wat conspire teen Cash. Hy moet ten minste nog 4 jaar gegee word as probation en eers daarna mag ons hom dalk begin judge. Moet nie noem van die kleiner unies wat ons top span in vorige CC kompetiesies geklop het nie, want daar is 'n miljoen redes hoekom dit gebeur het wat niks met Cash en sy skills of ervaring te doen het nie. {{wink wink, nudge nudge}}
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-May-2022 at 12:04pm
My grootste pet hate is die unie se aanvaarding van "mediocrity". Dis asof hulle netnie streef om die beste te wees nie, nie eens in SA nie. Dis bewys in Cash se kommentaar noudie dag dat hul tevrede is met hul plasing in die URC. Dalk is dit hoekom niemand in die unie wil bele nie?? 
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-May-2022 at 12:55pm
Ons het op elke vlak probleme, dit voel vir my niks anders as enige iets vanaf ons "PRO" gegaan het nie. 

Ons is steeds nie n besigheid nie, 'n Rugby besigheid wat nie die mense kan lok om te kom kyk nie, nie iets wen nie en nie geld vir sy aandeelhouers maak nie, is nie n besigheid wat moet bestaan nie.






Back to Top
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 150
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-May-2022 at 1:23pm
Ja, Cash het geen verskonings meer nie. As dit net spelers is, dan moet die Cheetahs nie n game in die currie cup wen nie.
Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.086 seconds.