Forum Home Forum Home > LionsWorld Section > LionsWorld Members
  New Posts New Posts RSS Feed - FaceBook en Twitter tellings en website updates
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Chiefs in Hamilton on Friday 19 April 2019, kickoff at 9:35 SA Time

FaceBook en Twitter tellings en website updates

 Post Reply Post Reply Page  <1 6789>
Author
Message
Blou View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 96
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Blou Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Jan-2019 at 9:56pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Bietjie statistiek oor LionsWorld se besoeke gedurende 2018.

Ons het so 100k minder page hits gehad as in 2017, dis 'n daling van 28.7%. 2018 was ons swakste jaar in terme van page hits sedert 2008. Ons het 260597 hits vir die jaar van 2018 gehad.

Ons beste maand was Augustus met 31489 page hits, en ons beste dag was 6 Augustus met 2146 hits.

Vergelyk dit met ons beste dag ooit - 6 Oktober 2009 - 9238 hits
en ons beste maand ooit - Oktober 2009 - 139757 hits
en ons beste jaar ooit - 2009 - 956131 hits

Duidelik is webwerf besoeke nie wat dit was nie, en ek weet nie of daar iets is wat ek daaraan kan doen nie. Wat dink julle?

Aaahh die goeie ou dae.

Ek dink ons het baie gestry toe

My span speel my stil.
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Location: Bloemfontein
Status: Offline
Points: 1830
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jan-2019 at 6:00am
2009: Bulle was great. Leeus was vrot.. net vier wedstryde gewen in Super Rugby en eindig 3de laaste, net helfte van Curriebeker wedstryde gewen en eindig 6de. Dick Muir was toe nog betrokke by ons. Daardie jaar was die Britse Leeus ook in Suid-Afrika en ek onthou hulle het die Leeus 'n vernederende pak slae gegee op Ellispark. Donker dae by die Leeus so ja.... baie om oor te stry!! LOL

Edited by Goue Leeu - 11-Jan-2019 at 6:02am
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 354
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jan-2019 at 7:36am
Originally posted by Blou Blou wrote:

[QUOTE=Transvaal]Bietjie statistiek oor LionsWorld se besoeke gedurende 2018.

Ons het so 100k minder page hits gehad as in 2017, dis 'n daling van 28.7%. 2018 was ons swakste jaar in terme van page hits sedert 2008. Ons het 260597 hits vir die jaar van 2018 gehad.

Ons beste maand was Augustus met 31489 page hits, en ons beste dag was 6 Augustus met 2146 hits.

Vergelyk dit met ons beste dag ooit - 6 Oktober 2009 - 9238 hits
en ons beste maand ooit - Oktober 2009 - 139757 hits
en ons beste jaar ooit - 2009 - 956131 hits

Duidelik is webwerf besoeke nie wat dit was nie, en ek weet nie of daar iets is wat ek daaraan kan doen nie. Wat dink julle?
Tvl ek weet nie wat die reels behels in terme van plakkate en advertensies nie maar dalk kan jy by Leeus hoor of jy nie n bannier erens tydens n game kan opsit of so nie en sodoende meer mense bewus maak van Site. Ek praat gereeld met stoere Leeus ondersteuners wat nie van die Site weet nie, dalk kan mens meer sulke mense bereik met n bietjie campaigning?
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 3760
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jan-2019 at 7:54am
Goeie idee van Vaal Leeu. Dalk kan jy n klein advertensie in die game day program sit? 

Wat ek wel hou van hierdie site is dit is 'n klomp beskaafde mense wat hier gesels. Ander forums vloek en skel die ouens mekaar so dat die see hul nie kan afwas nie. Dalk was dit so hier in ons donker dae, ek weti? Kan nou self nie onthou wanneer ek by die forum aangeteken het nie
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 698
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jan-2019 at 11:58am
Ek dink ons het baie mense wat help om die beskaafdheid te bewaar. Geen probleem as ons kwaad raak vir mekaar nie, maar as jy wil vloek en skel delete ons jou van die internet af, hehehe.

Verkeer is baie minder omdat algemene belangstelling in rugby drasties aan die kwyn is. Ek self wie naweke of enige ander sosiale gebeutenis rondom rugby beplan het, vergeet nou gereeld dat daar eers 'n wedstryd aan is.
Up the Vaal!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 27635
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Jan-2019 at 7:47am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:



Facebook = 16161 so dis +21 sedert laas keer

Twitter = 2559 so dis +3 sedert laas keer


Facebook = 16148 so dis -13 sedert laas keer

Twitter = 2547 so dis -12 sedert laas keer

So ons het 'n paar mense verloor op facebook en twitter maar dit sal vinnig weer optel met die rugby wat nou begin
 


Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 27635
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Jan-2019 at 12:58pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:



Facebook = 16148 so dis -13 sedert laas keer

Twitter = 2547 so dis -12 sedert laas keer

So ons het 'n paar mense verloor op facebook en twitter maar dit sal vinnig weer optel met die rugby wat nou begin
 




Facebook = 16150 so dis +2 sedert laas keer

Twitter = 2550 so dis +3 sedert laas keer
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 27635
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Feb-2019 at 12:25pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:


Facebook = 16150 so dis +2 sedert laas keer

Twitter = 2550 so dis +3 sedert laas keer


Facebook = 16170 so dis +20 sedert laas keer

Twitter = 2553 so dis +3 sedert laas keer
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 27635
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Feb-2019 at 7:53am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:



Facebook = 16170 so dis +20 sedert laas keer

Twitter = 2553 so dis +3 sedert laas keer

Facebook = 16180 so dis +10 sedert laas keer

Twitter = 2556 so dis +3 sedert laas keer
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 27635
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Feb-2019 at 12:10pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Facebook = 16180 so dis +10 sedert laas keer

Twitter = 2556 so dis +3 sedert laas keer

Facebook = 16188 so dis +8 sedert laas keer

Twitter = 2559 so dis +3 sedert laas keer
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 27635
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Feb-2019 at 12:53pm
Ek het die squad bladsy opgedateer met Saterdag se stats, http://www.lionsworld.co.za/squad.html

Ons het nou 27 spelers gebruik in die 2 Super Rugby wedstryde van 2019
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 27635
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 26-Feb-2019 at 8:39am
Wales move up to 3rd on the latest World Ranking
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 27635
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Mar-2019 at 5:43am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:


Facebook = 16188 so dis +8 sedert laas keer

Twitter = 2559 so dis +3 sedert laas keer

Facebook = 16195 so dis +7 sedert laas keer

Twitter = 2559 so dis +0 sedert laas keer
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 27635
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Mar-2019 at 5:44am
Saterdag sal ons weer fotos van altwee wedstryde neem en op facebook pos, gewoonlik kry ons dan heelwat ekstra facebook followers
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 27635
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 10:55am
#Lions squad page updated with the stats from Saturday's match against the Bulls
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 27635
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 10:56am
Franco Naude en Vincent Tshituka het hulle Super Rugby debuut vir die Leeus gemaak, en ons het nou 30 spelers gebruik in die 3 wedsryde
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 27635
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Mar-2019 at 11:01am
10 van die 30 spelers wat ons tot dusver gebruik het, was nie in die aangekondigde squad laas jaar nie

Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 27635
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Mar-2019 at 5:39am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:


Facebook = 16195 so dis +7 sedert laas keer

Twitter = 2559 so dis +0 sedert laas keer


Facebook = 16215 so dis +20 sedert laas keer

Twitter = 2557 so dis -2 sedert laas keer
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 27635
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Mar-2019 at 8:00am
Lyk my dis ook goed vir ons verkeer as Swys 10 veranderings maak, gister was ons beste dag sover hierdie jaar met 2203 hits, vorige beste dag was 9 Januarie met 2099. Ons beste dag van alle tye lyk soos 7 Augustus 2013 met 7642
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 27635
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Mar-2019 at 2:55pm
Ons is so 500 hits van 7miljoen hits af, dis nou soos getel van die ontstaan van ons webwerf in 1996, so oor 'n tydperk van 23 jaar
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 6789>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.080 seconds.