Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Springbokke
  New Posts New Posts RSS Feed - Dié 6 oorsese brekers kan Bokke help herrys
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Force in Perth on Saturday 29 April 2017, kickoff 13:55 - watch on http://cricfree.tv/rugby-live-streaming OR http://www.stream2watch.cc/live-sports/ OR https://www.batmanstream.com/rugby-live-streaming-video-2016-3.html OR https://www.bestsportstreaming.com/

Dié 6 oorsese brekers kan Bokke help herrys

 Post Reply Post Reply
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 12091
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Dié 6 oorsese brekers kan Bokke help herrys
    Posted: 11-Jan-2017 at 9:38am
http://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/die-6-oorsese-brekers-kan-bokke-help-herrys-20170110

Die geluide uit die wandelgange van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie dat spelers wat hul brood en botter in die buiteland verdien voortaan dalk nie meer vir die Springbokke oorweeg sal word nie, sal plaaslike ondersteuners onrustig stem.

Nie net is die trekkrag van sterker geldeenhede in die buiteland logies nie, dis ’n onafwendbare nagevolg van ’n geglobaliseerde samelewing. Dit is dus ’n stryd wat reeds halfpad verloor is, en een wat dreig om die nasionale span van topgehalte-spelers te ontneem indien Euro-Bokke oor die hoof gesien word.

Nietemin bly die All Blacks ongelooflik suksesvol ondanks hul beleid om slegs plaaslike spelers te kies. Die Kiwi’s slaag daarin om hul beste spelers binne die landsgrense te hou en kan sodoende beter beheer oor hulle uitoefen.

Indien Suid-Afrika in 2017 ’n soortgelyke beleid gaan volg, sal rugbybase ’n manier moet vind om die volgende ses spelers terug te lok na hul geboorteland:

1. Duane Vermeulen (Toulon)

Op sy beste is hy waarskynlik een van die beste losvoorspelers ter wêreld en andersins van die mees intimiderende spelers. Vermeulen is ’n moet vir enige Springbokspan. Krag, ervaring, ’n fisieke benadering en agting onder spanmaats en die opposisie maak van Vermeulen ook waarskynlik die sterkste kandidaat om Adriaan Strauss as die Bokke se kaptein op te volg. Dit is nou indien die Toulon-breker nie weer as “oortollig” deur die Bok-bestuur beskou word nie.

2. Frans Steyn (Montpellier)

Toegegee, Steyn is enigmaties, maar min kan oor sy gehalte stry.

Sy onlangse vertonings vir Jake White se Montpellier getuig daarvan dat hy dalk net die regte doepa vir die Springbokke se middelveld-kopseer is.

Hy is groot, sterk, vinnig, vaardig en ’n spelbreker van die hoogste formaat.

Steyn het ook 53 toetse, ’n Wêreldbeker-wennersmedalje en ’n reeksoorwinning oor die Britse en Ierse Leeus agter sy naam. Hy sal broodnodige ervaring aan ’n groen Springbok-agterlyn kan bied.

3. Steven Kitshoff (Bordeaux)

Kitshoff, waarskynlik die Springbokke se toekoms in die loskopposisie, speel tans rugby van ’n hoë gehalte in Frankryk. Nie net vat hy opponerende vaskoppe vas nie, hy gryp ook die verbeelding aan met sterk stormlope en goeie werkverrigting op die verdediging en by die losskrums.

Allister Coetzee (Bok-breier) het verlede jaar reeds kriptiese planne onthul om Kitshoff, wat nog vir ’n jaar by Bordeaux gekontrakteer is, weer op eie bodem te kry. Indien die Springbokke hul skrumkrag wil versterk, sal daai plan vinnig ’n werklikheid moet word.

4. Jacques du Plessis (Montpellier)

Pongola se trots is ’n yster onder White in Frankryk, en sy vermoë om beide slot en flank te speel, sal vir enige span van waarde wees.

Dis egter in die nommersewe-trui, waarin geen Bok werklik sy stempel in 2016 kon afdruk nie, waar Du Plessis van die grootste waarde kan wees.

Sy indrukwekkende lynstaanvaardighede kan ook help om die faset van die Springbokke se spel, een van die span se tradisionele wapens, weer in ’n krag te omskep.

5. Marcell Coetzee (Ulster)

’n Derduiwel van ’n flank. Fisiek, taai, hard, aggressief, ongenaakbaar, maar ook vaardig en geseën met visie.

Sy vermoë om die bal in kontak uit te gee, sal ’n waardevolle toevoeging wees tot ’n span wat poog om ’n meer aanvallende speelstyl na te jaag.

Sy ervaring en leierskap word ook hoog op prys gestel, en kan dalk net bydra om die Springbokke weer ’n krag te maak.

6. Francois Hougaard (Worcester Warriors)

Mits hy net op skrumskakel ingespan word, kan Hougaard ’n uiters invloedryke speler vir die Springbokke word.

Hy het al die vaardighede wat van hom een van die wêreld se voorste skrumskakels kan maak, mits hy op die regte manier aangewend word.

Daar is nie tans ander skrumskakels in Suid-Afrika wat die deur na die Bokspan toe oopskouer nie.

Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 12091
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jan-2017 at 10:30am
Ek stem nie juis eintlik saam met die skrywer nie, behalwe miskien Hougie
Back to Top
petri View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 04-Apr-2016
Status: Offline
Points: 92
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote petri Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jan-2017 at 11:55am
Ek sal Kitshoff in my span sit. Dis dit.
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 577
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jan-2017 at 12:04pm
That's 6 too many overseas based players. 
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Brits
Status: Offline
Points: 811
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jan-2017 at 12:04pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek stem nie juis eintlik saam met die skrywer nie, behalwe miskien Hougie
Duane - is/was goed, maar hy sal nie goed inpas op 8 as die Bokke meer aanvallend wil speel nie, dan is daar nie beter as Whiteley nie. Dalk dan op flank, maar ek het so idee dat hy nie meer 'n favourite by SARU is na sy uitlatings nie.
Frans Steyn - is meer ego as talent in my opinie.
Kitshoff - is sterk en seker die enigste een wat ek dink regtig 'n groot verbetering aan die span sal maak.
du Plessis - is seker goed, maar ons het 'n oorvloed losvoorspelers en slotte wat net do goed en beter as hy is.
Coetzee - Selfde as met du Plessis
Hougaard - Ek dink as hy kans gegee word om te speel op instink, sal hy baie goed kan wees, maar hy moet maar net fokus op vinnig skoonmaak en vergeet van te veel "taktiese" skoppe.
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 577
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jan-2017 at 12:26pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek stem nie juis eintlik saam met die skrywer nie, behalwe miskien Hougie
Duane - is/was goed, maar hy sal nie goed inpas op 8 as die Bokke meer aanvallend wil speel nie, dan is daar nie beter as Whiteley nie. Dalk dan op flank, maar ek het so idee dat hy nie meer 'n favourite by SARU is na sy uitlatings nie.
Frans Steyn - is meer ego as talent in my opinie.
Kitshoff - is sterk en seker die enigste een wat ek dink regtig 'n groot verbetering aan die span sal maak.
du Plessis - is seker goed, maar ons het 'n oorvloed losvoorspelers en slotte wat net do goed en beter as hy is.
Coetzee - Selfde as met du Plessis
Hougaard - Ek dink as hy kans gegee word om te speel op instink, sal hy baie goed kan wees, maar hy moet maar net fokus op vinnig skoonmaak en vergeet van te veel "taktiese" skoppe.
Your last statement is something that not too many SA coaches encourage. Instinct is a terrible swear word for most SA coaches.
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 577
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jan-2017 at 12:26pm
And that word is definitely not in Toetie's vocab.

Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 239
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jan-2017 at 3:18pm
Wat 'n nuttelose artikel- nie een van daai ouens is 'n speler van kleur nie. As hy nou gepraat het van Jody Jenneker, Gio Aplon, Ricky Januarie, Bryan Habana, Brian Mujati, Ashley Johnson en Zane Kirchner was dit baie meer insiggewend.


WinkClown
Up the Vaal!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 1504
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jan-2017 at 9:27am
Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

That's 6 too many overseas based players. 

Agree 100%

Overseas players should only be picked if they have 50 or more caps, 80 or more super rugby caps, and if there's a crisis in a certain posistion
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Brits
Status: Offline
Points: 811
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jan-2017 at 10:03am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

That's 6 too many overseas based players. 

Agree 100%

Overseas players should only be picked if they have 50 or more caps, 80 or more super rugby caps, and if there's a crisis in a certain posistion
Put the pride back in the jersey, if you want to play for the boks, you play in the country. Then you will sit with players who really want to play for the Springboks and not "ego" players who will not put their body on the line. Look at Carter and McCaw for instance, they could have earned Millions if they started playing in Europe 10 years ago, but they only wanted one thing and that was to play for the All Blacks and therefor they gave their all when they wore that black jersey.
Dont get me wrong, I will never judge a player if he decides to play overseas, in fact, if my son is good enough to play professional sport I would advise him to go overseas as soon as possible, but I know he will never represent South Africa on the rugby field.
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 239
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jan-2017 at 11:20am
In recent history it is very prestigeous to play for the All Blacks, and unfortunately somewhat embarrassing to play for the "jumping antelopes".
Up the Vaal!
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 577
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jan-2017 at 1:41pm
Up until recently, I said pick the overseas players if they are good enough. But last year, the overseas players were worse than locally based players, causing me to change my view. I still think that there is pride in the Springbok jersey. However, when the players look like they are so confused, it means that the coach is not clear in his instructions.  That results in players not putting their bodies on the line.
Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.043 seconds.