Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Currie Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - Currie Cup Match 42 - Lions vs Cheetahs
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing WP at Newlands on Saturday 21 October 2017, kickoff 17:00 - watch on http://cricfree.tv/rugby-live-streaming OR http://www.stream2watch.cc/live-sports/ OR https://www.batmanstream.com/rugby-live-streaming-video-2016-3.html OR https://www.bestsportstreaming.com/

Currie Cup Match 42 - Lions vs Cheetahs

 Post Reply Post Reply Page  123 7>
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 16429
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Currie Cup Match 42 - Lions vs Cheetahs
    Posted: 09-Oct-2017 at 9:33am
Saturday 14 October 2017 at Ellis Park, kickoff at 17:15

Referee - Rasta Rasivhenge
AR1 - AJ Jacobs
AR2 - Stephan Geldenhuys
TMO - Johan Greeff

Lions: 15. Andries Coetzee, 14. Aphiwe Dyantyi, 13. Rohan Janse van Rensburg, 12. Harold Vorster, 11. Courtnall Skosan, 10. Jaco van der Walt, 9. Ross Cronje, 8. Kwagga Smith, 7. Cyle Brink, 6. Len Massyn, 5. Marvin Orie, 4. Andries Ferreira, 3. Jacobie Adriaanse, 2. Robbie Coetzee, 1. Jacques van Rooyen.
Replacements: 16. Malcolm Marx, 17. Dylan Smith, 18. Rhyno Herbst, 19. Robert Kruger, 20. Marco Jansen van Vuren, 21. Ashlon Davids, 22. Hacjivah Dayimani

Cheetahs: 15 Raymond Rhule, 14 Rosko Specman, 13 Nico Lee, 12 William Small-Smith, 11 Makazole Mapimpi, 10 Ernst Stapelberg, 9 Tian Meyer, 8 Oupa Mohoje, 7 Henco Venter, 6 Paul Schoeman, 5 Reniel Hugo, 4 Justin Basson, 3 Johan Coetzee, 2 Torsten van Jaarsveld (captain), 1 Charles Marais
Replacements: 16 Ox Nche, 17 Jacques du Toit, 18 Rynier Bernardo, 19 Junior Pokomela, 20 Shaun Venter, 21 Ali Mgijima, 22 Luther Obi

LionsWorld Prediction: Lions win


Edited by Transvaal - 14-Oct-2017 at 5:09pm
Back to Top
monster View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 93
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 10:52am

Ek hoor Swys se hy gaan sy Bokke gebruik ... weet iemand of hy al sy Bokke kan gebruik en of net Bokke wat nie deur SARU gekontrakteur is nie (dink in elk geval Marx is enigste gekontrakteure Bok)

Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 16429
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 10:57am
Net Dreyer, Ross, Skosan en Boeboes mag vir ons speel sover ek weet
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 2193
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 11:06am
Dis als goed en wel as hulle ons kan help om in die semi's te kom, maar dan mag hulle nie weer speel nie. So ek weti, back mens dan nie maar eerder jou huidige span nie? As hulle nie goed genoeg is om FS te klop om tot in semi's te kom nie dan help dit nie veel jou bokke kry jou tot daar waar jy elkgeval gaan verloor sonder hulle? 

Een speler met wie ons kan doen is Dreyer op 3, waar ons sukkel. VD Walt sukkel ook bietjie maar ons het nog Mahuza wat 15 kan speel
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 16429
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 11:09am
Ek skat 'n tuis semi is seker 'n paar rand werd vir die Leeus. Swys het gister geklink of hy baie graag die Bokke sal gebruik as hulle gewillig is om te speel, maar hy se dis hulle keuse, maar hy het geklink asof hy dink dat hulle gewillig sal wees
Back to Top
monster View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 93
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 11:10am
Franco Mostert?
Back to Top
monster View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 93
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 11:11am
Speel Franco in Japan
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 202
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 11:11am
Originally posted by monster monster wrote:


Franco Mostert?


Japan
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 2193
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 11:12am
Dit maak seker sin as jy vir n tuis semi en ekstra geld speel. Solank die kultuur in die groep goed is en die ouens wat dan moet plek maak vir die bokke nie suur raak nie.. Andersins, sit die bokke op die bank (behalwe dreyer) en gee hulle 30min op die einde
Back to Top
monster View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 93
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 11:13am
Rugby is somtyd n wrede sport... met Marco wat so goed op scrummie speel gaan Dylon Smith sukkel om homself weer as nr 2 te vestig en dit na hy n lank gewag het om nr 2 te wees.
Back to Top
monster View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 93
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 11:15am
Vrystaat gaan met hulle Pro 14 span kom om self n tuis semie te kry so ek sal al my Bokke kies, die manne ken mekaar so goed dit sal nie n probleem wees om te click nie
Back to Top
monster View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 93
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 11:18am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Dis als goed en wel as hulle ons kan help om in die semi's te kom, maar dan mag hulle nie weer speel nie. So ek weti, back mens dan nie maar eerder jou huidige span nie? As hulle nie goed genoeg is om FS te klop om tot in semi's te kom nie dan help dit nie veel jou bokke kry jou tot daar waar jy elkgeval gaan verloor sonder hulle? 

Een speler met wie ons kan doen is Dreyer op 3, waar ons sukkel. VD Walt sukkel ook bietjie maar ons het nog Mahuza wat 15 kan speel
 
So ek neem aan daar is n reel was se hulle moes n seker aantal liga wedstryde gespeel het om in die semies te speel (soos in Super rugby)
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Location: Bloemfontein
Status: Offline
Points: 1032
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 11:22am
Ek dink ook die Springbokke wat mag speel moet speel.. ons moet saterdag wen of ons is uit. Ervaring en kalmte tel baie wanneer die druk hoog is.
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 834
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 12:05pm
Ross het soveel skete, dink hy moet maar rus. Gee Marco sy kans, sodat hy volgende jaar bietjie kan oorneem en ons nie weer iemand in die grond in speel nie.
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 1229
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 12:13pm
Ek stem ,hou baie van Ross maar dink Marco doen baie goed op die oomblik,dink hy gaan dit nog ver maak
Once a Lion always a lion
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 16429
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 12:16pm
Ek wens net Marco wil vinniger reageer agter die rucks...hy maak van ons balle baie stadig deur stadig te reageer. Sy skoppies was baie goed gister
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 2193
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 12:41pm
Originally posted by monster monster wrote:

Rugby is somtyd n wrede sport... met Marco wat so goed op scrummie speel gaan Dylon Smith sukkel om homself weer as nr 2 te vestig en dit na hy n lank gewag het om nr 2 te wees.

Dylon het sy kanse gehad, en alhoewel hy nie baie foute gemaak het nie het hy ook nie rerig die wereld aan die brand gespeel nie. Ek hou van wat ek sien van Marco sover, dit sal goed wees as hy die "step up" kan maak super rugby toe. 

Een voordeel van cc speel met jou B span is jy ontdek nuwe talent, en ek dink ons het baie daarvan ontdek hierdie cc
Back to Top
emiel View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 02-Apr-2016
Status: Offline
Points: 144
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 12:59pm
Ek sou beslis nie Dillon afskryf nie. Wanneer die voorspelerpak soos vorige jare hoe tempo spelpeil kan handhaaf, sal hy (Dillon), 'n spelbreeker wees. In 'n meer taktiese wedstryd, soos die van Sondag, is Cronje en Marco se taktiese spel kardinaal. Ek sou Ross en Marco roteer in die beginspan, en Dillon as spesialis reserwe behou vir impak.
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 937
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 4:51pm
And then we have Thain who can also speed the game up in the last quarter.
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 834
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2017 at 5:57pm
Little things will get better. Stem hy is partykeer gans en al te stadig.
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  123 7>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.047 seconds.