Forum Home Forum Home > Lions Section > Lions Players News
  New Posts New Posts RSS Feed - Coetzee glo op pad na Toulon
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Sharks in Durban on Saturday 30 June 2018, kickoff 17:15 SA Time - watch on http://live.drakulawidget.com/

Coetzee glo op pad na Toulon

 Post Reply Post Reply Page  12>
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 21405
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Coetzee glo op pad na Toulon
    Posted: 05-Jun-2018 at 5:20am
https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/leeus-heelagter-coetzee-glo-op-pad-na-toulon-20180604

Die Springbok-heelagter Andries Coetzee is die jongste Leeu wat verbind word met ’n skuif na ’n oorsese klub.

Die Franse koerant Midi Olympique het die afgelope naweek berig dat Coetzee glo ’n kontrak van drie jaar met die klub Toulon gesluit het.

Daar was ook vroeër sprake dat die Sale Sharks in Engeland in Coetzee se dienste belang gestel het.

Nadat hy verlede jaar die eerste keuse as Bok-heelagter was, is hy nie deur die nuwe afrigter, Rassie Erasmus, in sy Bokgroep betrek nie.

Die Leeus wat reeds aangedui het dat hulle hul rugby voortaan elders gaan speel, is Jaco Kriel, Ruan Dreyer en Franco Mostert, wat hulle almal by hul vorige afrigter, Johan Ackermann, in Gloucester gaan aansluit.

Mostert se skuif word egter nog deur die Goue Leeus Rugbyunie betwis en die geskil waarby hulle betrokke is, kan maak dat sy vertrek eers voorlopig op die ys geplaas word.

Elton Jantjies se naam word ook met verskeie oorsese klubs verbind.

Vroeër is berig dat hy moontlik na die Ierse klub Ulster sou gaan, maar die Ierse Rugbyunie (IRU) het glo ’n stokkie daarvoor gesteek deurdat hulle voel daar moet eerder voorkeur gegee word aan plaaslike losskakels as dié van oorsee.

Nou blyk dit dat die Franse klub Perpignan voelers uitsteek om die Bok-losskakel nader te hark.

Rohan Janse van Rensburg en Ross Cronjé, albei ook Springbokke van die Leeus wat nie deel van Erasmus se Bok-planne is nie, het ook glo nog nie hul kontrakte by die Leeus hernieu nie en kan ook op pad oorsee toe wees.

In hierdie stadium blyk dit dat die Leeus se Superspan vir aanstaande seisoen feitlik onherkenbaar van die suksesvolle een die afgelope drie seisoene sal wees.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 1346
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Jun-2018 at 7:01am
So ons verloor heel moontlik die volgende (met hulle plaasvervangers)
3 - Dreyer (Adriaanse)
5 - Mostert (Orie)
6 - Kriel (Schoeman)
9 - Ross (Groom)
10 - Jantjies (Reynolds)
12 - RjvR (Vorster)
13 - Mapoe (? Dyantyi? Mnisi?)
15 - Coetzee (Mahuza/ Combrinck)

In my opinie kom nie een van die plaasvervangers naby aan die spelers wat ons verloor nie. Schoeman is goed, maar hy is ook darem nie 'n Kriel nie, Vorster is Swys se eerste keuse senter, as mens na sy statistieke kyk sover was hy maar baie swak. Combrinck op 15 sal dalk die enigste potensiele verbetering wees.
Ons het hierdie jaar amper soveel verloor soos wat ons gewen het en dit was met ons "sterre"... Dink ons gaan volgende jaar met 3 of 4 wenne vir die seisoen moet tevrede wees.

"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 1690
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Jun-2018 at 7:23am
Dis n groot slag om so baie ervare spelers(bokke) te verloor ,maar kom ons kyk wat gebeur,glo ons sal oky wees en ek dink ons sal seker maar kyk om n paar ervare manne in te bring.....
Once a Lion always a lion
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 1346
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Jun-2018 at 8:20am
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Dis n groot slag om so baie ervare spelers(bokke) te verloor ,maar kom ons kyk wat gebeur,glo ons sal oky wees en ek dink ons sal seker maar kyk om n paar ervare manne in te bring.....
Soos Groom...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 1690
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Jun-2018 at 8:23am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Dis n groot slag om so baie ervare spelers(bokke) te verloor ,maar kom ons kyk wat gebeur,glo ons sal oky wees en ek dink ons sal seker maar kyk om n paar ervare manne in te bring.....
Soos Groom...
Nee flip ,hopelik  n paar meer slimmer kopies- ek wens regtig ons kan vir Ross hou....
Once a Lion always a lion
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 1391
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Jun-2018 at 9:50am
The thing is we have some outstanding juniors. We have done extremely well in the age group comps the last few years. So we have some huge potential in the pipeline, but they will be short on experience. So yes, we will take a dip in the next year or 2, but we can expect some fireworks after that.
Back to Top
emiel View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 02-Apr-2016
Status: Offline
Points: 316
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Jun-2018 at 10:29am
Of the names listed, Kriel, Mostert, Jantjies and maybe Dreyr are the big losses. The others never reached their potential. We have some good young locks comming up (Erasmus, Orie and Herbst, with a couple good juniors too), while experience at flyhalf, scrumhalf and tighthead is going to be a big problem. I am far more concerned about our coaching structures. T
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 46
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Jun-2018 at 12:15pm
"Vorster is Swys se eerste keuse senter, as mens na sy statistieke kyk sover was hy maar baie swak."

I've wondered about Swys's continued used of Harold over Rohan, and all I can think is that the union knows Rohan is leaving and are using him minimally in order to focus on the guys staying behind.

We saw the same with Faf and Marnitz
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 1346
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Jun-2018 at 1:05pm
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

"Vorster is Swys se eerste keuse senter, as mens na sy statistieke kyk sover was hy maar baie swak."

I've wondered about Swys's continued used of Harold over Rohan, and all I can think is that the union knows Rohan is leaving and are using him minimally in order to focus on the guys staying behind.

We saw the same with Faf and Marnitz
Then why continue with Mapoe, Jantjies, Dreyer, Mostert etc.... I just think Swys likes Vorster more than he does Rohan and selects him based on that and hopes he can improve...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
emiel View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 02-Apr-2016
Status: Offline
Points: 316
Post Options Post Options   Thanks (1) Thanks(1)   Quote emiel Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Jun-2018 at 1:10pm
None of our midfielders were great the past season, especially JvR. In fact, very few of our backs look international standard. Of course the same can be said of the the other SA franchises.

Edited by emiel - 05-Jun-2018 at 1:11pm
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 289
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Jun-2018 at 3:15pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

"Vorster is Swys se eerste keuse senter, as mens na sy statistieke kyk sover was hy maar baie swak."

I've wondered about Swys's continued used of Harold over Rohan, and all I can think is that the union knows Rohan is leaving and are using him minimally in order to focus on the guys staying behind.

We saw the same with Faf and Marnitz
Then why continue with Mapoe, Jantjies, Dreyer, Mostert etc.... I just think Swys likes Vorster more than he does Rohan and selects him based on that and hopes he can improve...
 
Onthou Rohan se stories kom al van laasjaar af toe hy hy vir rukkie by Sale Sharks was. Dit is algemene kennis dat hulle hom permanent gesoek het toe hy terugkom SA toe. So die moeilikheid het toe al begin. Ek dink dit was 100% die regte ding om te doen om Harold te back. Jy wil nie beide verloor. Mapoe/Elton/Dreyer etc se skuiwe het mos maar eers later na vore gekom en in daardie posisies het ons nie noodwendig goeie alternatiewe. Die Harold/Rohan situasie leen hom perfek daartoe dat jy eerder Harold moet ontwikkel. Mark my words...Harold gaan nog bok word (wat dit ookal deesdae beteken). Hy beleef op oomblik sy swakste seisoen nog maar is steeds bestendig.
Back to Top
valie View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 956
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Jun-2018 at 3:20pm
Vorster was laasjaar baie goed. As n back sukkel, kan jy maar 80% van die tyd gaan kyk wat maak die manne aan sy binnekant op aanval sowel as verdediging. Elton was in sekere games ook nie op sy beste nie. Die pak het mestal goed gespeel, so die probleem le heel waarskynlik tussen 8 en 10. In die games wat ons sover gespeel het, speel ons tans met ons 4de scrummie vir die seisoen. Ons het gemiddeld nie meer as 3.2 games met dieselfde kombo op 9 en 10 gespeel nie. Ons weet almal dat rugby n game is waar kombinasies, sowel as kontinuiteit baie belangrik is (met uitsondering natuurlik). Laasjaar het ons met Ross begin, en dan het Faf opgekom en die game vinniger gemaak, wat natuurlik ons backs baie gehelp het (dis hoekom almal laasjaar goed gelyk het, behalwe as hulle vir die bokke speel, waar daar nie op tempo gekonsentreer was nie).
Ons scrummies het die heeltyd die defense eerlik gehou, wat Elton se werk baie makliker gemaak het, wat op sy beurt weer die senters laat goed lyk het.
Hierdie jaar het Ross net n paar games gespeel, maar die probleem was dat die ander scrummies dieselfde as hy gespeel het, en hom nie in dieselfde mate aangevul soos wat Faf het nie.
IMO het 2 dinge ons hierdie jaar gekos: Omkeer besit en geen afwisseling op 9.
Back to Top
Tiny View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 13-May-2018
Location: Fontaineblaue
Status: Offline
Points: 4
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Tiny Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Jun-2018 at 7:56am
Spelers kom en gaan. Dus moet ons nie net dat spelers die bench warm hou nie. Sien on leeus sukkel erg in die huidigge local North South Central kompetisie. Gevaarligte flicker erg......

Edited by Tiny - 06-Jun-2018 at 7:57am
Back to Top
Paul View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 22-Apr-2017
Location: Gauteng
Status: Offline
Points: 79
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Paul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jun-2018 at 7:04pm
Dink julle manne nie dat die Leeus moet dalk kyk om n ou soos Duane Vermeulen te koop om bietjie op te maak vir al die ervaring wat ons op die oomblik verloor nie. Dink n combo met hom op 7 Kwagga op 6 en Wazza op 8 sal baie goed werk.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 21405
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jun-2018 at 7:48pm
Ek dink dan koop ons eerder Engelbrecht van die Pumas, hy is jonger en beter en goedkoper
Back to Top
emiel View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 02-Apr-2016
Status: Offline
Points: 316
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jun-2018 at 8:15pm
Tans lyk dit of ons Whitely for nog 'n jaar het. Om dus nog 'n 8 te gaan koop maak geen sin nie. Spandeer die geld eerder op 'n kwaliteit vaskop.

Edited by emiel - 11-Jun-2018 at 8:16pm
Back to Top
Paul View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 22-Apr-2017
Location: Gauteng
Status: Offline
Points: 79
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Paul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Jun-2018 at 9:14pm
Ek sien wat julle se, maar ek kyk ook na ervaring. Ons verloor tans baie so om bietjie ervaring by te kry kan glad nie skade maak nie, maar dit is net my opinie
Back to Top
monster View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 136
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jun-2018 at 6:47am
Originally posted by Paul Paul wrote:

Ek sien wat julle se, maar ek kyk ook na ervaring. Ons verloor tans baie so om bietjie ervaring by te kry kan glad nie skade maak nie, maar dit is net my opinie

Daune het goed gespeel vir die Bokke saterdag en funksioneer nog altyd goed onder Rassie
Die afgelope paar jaar bevraagteken ek egter sy comitment en oorgawe ... enige provinsiale span wat hom nou koop koop n net n ou wat sy laaste pensioen bymekaar wil maak.... hy is maar baie soos Jacques Fourie... n geldjagter
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 426
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jun-2018 at 11:13am
Originally posted by Paul Paul wrote:

Ek sien wat julle se, maar ek kyk ook na ervaring. Ons verloor tans baie so om bietjie ervaring by te kry kan glad nie skade maak nie, maar dit is net my opinie


Sal hom nie kan beskostig nie. Anyway koop die Leeus nie regtig spelers nie. Ek dink die geld gaan eerder om die ouens se kontrakte te verhoog soos hul verbeter en presteer.
Up the Vaal!
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Location: Bloemfontein
Status: Offline
Points: 1481
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Jun-2018 at 11:32am
Vermeulen se hart sal nie by die Leeus lê nie en dus sal hy nie sy alles vir die Unie gee nie. Hy wil na die wêreldbeker gaan (wat hy sal as hy nie beseer is nie) en verder wil hy geld maak.. dis sy prioriteite op die oomblik. Hou verby.
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  12>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.047 seconds.