Forum Home Forum Home > Lions Section > Union, Management and Coach discussions
  New Posts New Posts RSS Feed - 2018 seisoen
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Waratahs at Ellis park on Saturday 28 July 2018, kickoff 15:05 SA Time - watch on http://live.drakulawidget.com/

2018 seisoen

 Post Reply Post Reply Page  <12
Author
Message
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Location: Bloemfontein
Status: Offline
Points: 1560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Feb-2018 at 11:49am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek stem daarmee saam Goue Leeu. Maar nouweer, as n Leeu ondersteuner, wil ek ook mos maar bietjie hoor wat my span se coach en spelers te se het en sodoende hulle bietjie beter leer ken. Hulle moet ook tog hulself (en die unie natuurlik) bemark.

Ek dink wat jy eintlik probeer se, is dat hulle nie groot praterig moet wees nie, moenie die opposisie slegse nie en moenie probeer mind games speel met die opposisie nie. Soos Fleck wat lief is daarvoor om k.k te praat, en Du Preez wat na elke game vir almal vertel sy current favourite is die beste in SA en moet vir die bokke speel. Mitchell nouweer dink ek gee altyd n eerlike en tegniese opinie van wat hy dink. 


Leeubok, ek dink jy som my gedagtes reg op. Te veel praat voor 'n wedstryd backfire so maklik. Vir my gaan dit meer daaroor dat die ouens se fokus op die wedstryd moet wees en om nie die opposisie extra ammunisie te gee nie (soos Jake White wat destyds voor die Ierland toets vertel het dat nie een Ierse speler die Bok-span sal haal nie, toe klap die Iere ons hard). Daar was ook 'n CB finaal waar die Leeus die week voor die finaal by Sun City was en elke dag in die koerante was met onderhoude en nonsens... toe klop die Bulle en Hougaardt ons iets soos 30-3 in die finaal op Ellispark. Dis maar waarna ek verwys. Ek stem saam dat die spelers moet uitreik na die ondersteuners en hul deel moet doen in terme van PR.
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 1474
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Feb-2018 at 12:03pm
I must say, the players are always approachable to the general public, and are very polite, even though they must hear the same thing 100's of times from the fans. I think that is more important than press conferences etc. 

However, I do think the union can do a lot more in terms of PR to build the brand.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 22361
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Feb-2018 at 2:48pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons het so pas 'n e-pos van die Leeus gekry dat hulle baie strenger gaan wees in 2018 met media akkreditasie, so ek hoop maar LionsWorld se akkreditasie is nie in gedrang nie. Ons het darem sedert 2006 akkreditasie, al was dit vir omtrent 'n jaar en 'n half onderbreek deur 'n rooi kaart.

Okay het darem bevestiging gekry dat ons akkreditasie goedgekeur is
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 1474
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Feb-2018 at 3:08pm
That's good news.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Online
Points: 3013
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Feb-2018 at 3:19pm
Goeie nuus Tvl! Dit sou darem nie baie cool gewees het as dit NIE goedgekeur was nie!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 22361
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Feb-2018 at 3:21pm
Mens is maar altyd bekommerd tot jy die goeie nuus ontvang en dan wonder mens waaroor jy bekommerd was....LOL!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 22361
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Feb-2018 at 3:22pm
Daar was een jaar wat ons nie by Super Rugby fotos mag geneem het nie, nogal toe Manie Booysen die CEO was.
Back to Top
valie View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 993
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Feb-2018 at 3:26pm
Ek is bly!
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <12
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.156 seconds.