Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - 2018 punteleer
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Waratahs at Ellis park on Saturday 28 July 2018, kickoff 15:05 SA Time - watch on http://live.drakulawidget.com/

2018 punteleer

 Post Reply Post Reply Page  <12345 6>
Author
Message
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 1398
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Apr-2018 at 1:35pm
Originally posted by Zibbie Zibbie wrote:

Dis nooit goed as die Bulle wen nie . 
Ek het ook altyd so gedink, maar in 2013 toe ons uitgeskop was en net die Bulle en Sharks aan ons kant was het ek die Bulle ondersteun en dit het half vasgehak, nou is die Bulle my 2de gunsteling span, dan die Sharks, dan al die ander en heel laaste is dit die Cheetahs en dan die Stormers. 
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Online
Points: 3014
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Apr-2018 at 2:08pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Zibbie Zibbie wrote:

Dis nooit goed as die Bulle wen nie . 
Ek het ook altyd so gedink, maar in 2013 toe ons uitgeskop was en net die Bulle en Sharks aan ons kant was het ek die Bulle ondersteun en dit het half vasgehak, nou is die Bulle my 2de gunsteling span, dan die Sharks, dan al die ander en heel laaste is dit die Cheetahs en dan die Stormers. 

Ek hou deesdae die minste van die Sharks.. Kan daai Du Preez familie nie verdra nie. Die coach se arrogante en sleg houding filtreer deur na die span en mens kan dit op die veld sien. Die ander 2 spelers waarvan ek die minste hou is Bosch en AE...

Stormers - hou ook baie min van hulle en hul coach Fleckie. Bulls - seker maar my 2de span nou. Totdat ons eendag weer teen hulle verloor dan gaan ek weer nie van hulle hou nie LOL  Maar op die oomblik vlieg hulle redelik onder die radar en se nie veel nie. 

Cheetahs wie?
Back to Top
monster View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 145
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Apr-2018 at 2:44pm
Die Leeus bly my eerste span Dan die Leeus se supersport span dan die leeus o/21 dan die leeus o/19 dan Leeus se skole span dan die PUK dan die Bokke oor die res worry ek nie regtig nie
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Location: Bloemfontein
Status: Offline
Points: 1560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Apr-2018 at 2:48pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Dink julle nie dis beter dat die NZ spanne verloor nie? Dit gaan ons help op die algehele log, en kan die verskil beteken tussen tuis of weg (in NZ) uitspeel wedstryde
Dis soms moeilik om te weet wat die beste vir die Leeus sal wees want mens weet nie wat vorentoe gaan gebeur nie. Soos die kompetisie egter opgestel is, is dit eerste prioriteit om jou konferensie te wen en as dit veilig is, dan gaan al die aandag na die overall log. Met die bulle se "game in hand" is hulle potensieel net 6 punte agter ons.
Back to Top
Zibbie View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 03-Apr-2016
Status: Offline
Points: 904
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Zibbie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Apr-2018 at 2:49pm
Ja ek en jy het dieslefde volgorde . jy het dalk net die CC span gemiss daar . maar die Supersport span is sekere baie dieslefde as die CC span . op daai noot dink ek ons gaan weer n beter CC he die jaar . 

My probleem is dat indien die bulle wen kan niemand verby hulle en hulle spelers kyk nie . Dit maak dit moelik vir ander spanne se spelers wat dalk beter vertoon om raak gesien te word 
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Online
Points: 3014
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Apr-2018 at 3:02pm
Haha ok Monster wen, jy som dit baie goed op! 

Goue leeu, jy is seker reg, die bulls het n makliker 2de helfde van die kompetisie as ons. So as ons begin opslip en hulle wen n paar games kan hul ons verby vat. Maar op die einde van die dag hoef ons oor geen ander spanne te worry nie as ons net aanhou wen..!

Zibbie, ja, soos almal die sharks opgeskryf het na 2 goeie games in NZ. Toe was dit mos maak die Sharks almal bokke... So gaan dit maar elke week wane die bulls, sharks of WP wen. Dan is hul spelers almal bokke. Maar as die leeus wen, dan word dit opgeskryf as n span poging. En word daar steeds gese dat ons spelers as individue nie goed genoeg is om vir die bokke te speel nie. 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 22361
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Apr-2018 at 6:14pm
Eerste pos opgedateer
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 22361
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Apr-2018 at 7:04pm
Log opgedateer na rondte 11
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Location: Bloemfontein
Status: Offline
Points: 1560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Apr-2018 at 7:45am
Die manne moet die week bietjie introspeksie doen en wys wat in hulle steek in NZ. 40 swak minute maak ons nie skielik 'n swak span nie. Ons het steeds "scoreboard pressure" op die ander spanne in ons konferensie, so elke wen wat ons kan kry is 'n nekslag vir die res. Ons kan wen in NZ.. ons het dit die laaste paar jaar reggekry en het hulle almal in SA geklop. Doen net die basiese dinge goed, speel slim en kry eers momentum voor ons die bal rondgooi. "Pick and drive" eers as dit moet (want spanne wag vir ons wyd) en gaan dan wyd op die rug van goeie momentum en deurmekaar-gekrapte verdedigings-lyne. Kom ons staan by ons manne... Hulle weet hulle het aangejaag en sal wil regmaak.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 22361
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-May-2018 at 1:48pm
log opgedateer na Vrydag se wedstryde
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 22361
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-May-2018 at 7:07pm
log opgedateerna Saterdagt
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Online
Points: 3014
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-May-2018 at 8:26am
Teen hierdie trend gaan ons sukkel om ons konferensie te wen. Ons MOET eenvoudig die Highlanders game wen. Hul was maar baie swak teen die sharks, maar mens wonder net of n NZ span twee games in n ry SO swak kan wees.. Ek twyfel. Ten minste het ons die voordeel dat hull hierdie week van SA moes travel terwyl ons al n ruk in NZ is. 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 22361
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-May-2018 at 12:19pm
opgedateer, Canes is wee bo aan die log
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 22361
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-May-2018 at 7:25pm
Opgedateer na rondte 13, NZ in die eerste 4 plekke
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Welpie
Welpie
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 197
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-May-2018 at 8:40pm
Dis met respek wat ek die vlge se: hierdie span is nie S15 kampioen materiaal nie. Die spelers is nie en Swys, ons hou van toer ook Hoe vinniger ons dit aanvaar en besef, hoe beter vir almal...
Back to Top
rooibont View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 15-Jun-2016
Location: Vereeniging
Status: Offline
Points: 42
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote rooibont Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 14-May-2018 at 7:35am
Ek kan ook nie daardie norse , arrogante du Preez familie hanteer nie !!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 22361
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-May-2018 at 11:29am
log opgedateer, Canes is nou weer bo
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Online
Points: 3014
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-May-2018 at 12:04pm
Ek dink dit is redelik seker dat die finaal hierdie jaar in Christchurch of Wellington gaan wees.. 
Back to Top
valie View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 993
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-May-2018 at 12:35pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek dink dit is redelik seker dat die finaal hierdie jaar in Christchurch of Wellington gaan wees.. 
Ja. Tensy een van hulle teen verwagting in die uitspeelrondtes verloor
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Online
Points: 3014
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-May-2018 at 1:08pm
Een van hulle kan dalk uitval, ek twyfel of albei sal. Wieookal die beker wil wen hierdie jaar gaan dit in NZ moet gaan doen
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <12345 6>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.156 seconds.