Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - 2018 punteleer
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Jaguares in Buenos Aires on Saturday 16 February 2019, kickoff 23:40 SA Time

2018 punteleer

 Post Reply Post Reply Page  123 6>
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 24991
Post Options Post Options   Thanks (2) Thanks(2)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: 2018 punteleer
    Posted: 12-Feb-2018 at 9:44am
TeamPWLDFAPDTFTABPPoints
Crusaders1614205422952477739763
Hurricanes1611504743431316643751
Chiefs161150463368956148549
Lions169705194358477551046
Highlanders161060437445-85957444
Waratahs169615574451127459644
Jaguares16970409418-95155238
Sharks16781437442-54957636
Rebels16790440461-215660836
Brumbies16790393422-295652634
Stormers166100390423-334656529
Bulls166100441502-615966529
Reds166100389501-1124966428
Blues164120378509-1315067622
Sunwolves163130404664-2604898214
According to the current log the following teams qualify for the playoffs:
Quarter Final 1: Crusaders vs Sharks
Quarter Final 2: Lions vs Jaguares
Quarter Final 3: Waratahs vs Highlanders
Quarter Final 4: Hurricanes vs Chiefs


Edited by Transvaal - 14-Jul-2018 at 7:07pm
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 1550
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Mar-2018 at 1:05pm
Nogal kommerwekkend om te sien dat ons die 4de meeste driee afgestaan het sover... Ons het definitief die meeste driee van enige span afgestaan in die laaste 20 minute, dit is juis wanneer ons gewoonlik die meeste druk?

Edited by WitBoer - 12-Mar-2018 at 1:05pm
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Marthinus100 View Drop Down
Welpie
Welpie
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Lichtenburg
Status: Offline
Points: 145
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Marthinus100 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Mar-2018 at 1:24pm
Ekt al die eerste wedstryd gesien ons ouens nie so fiks soos laas jaar nie. Hulle het begin uitsak na die einde toe in al die wedstryde sover. Wel dis my persoonlike opinie.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 3374
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Mar-2018 at 1:27pm
Dit sal baie sleg wees as dit so is. Dis seker moeilik om mid seisoen te werk aan fiksheid, want oordoen jy dit deur die week is die ouens tam op wedstryd dag?
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 346
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Mar-2018 at 2:01pm
Ek dink nie Ivan Van Rooyen (wat fiksheid al bitter lank behartig) sal afskeep. As die ouens moeg is, is dit meer mental fatigue want hulle het al hulle fisiese targets gemaak soos ek verstaan.
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 1629
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Mar-2018 at 3:16pm
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Ek dink nie Ivan Van Rooyen (wat fiksheid al bitter lank behartig) sal afskeep. As die ouens moeg is, is dit meer mental fatigue want hulle het al hulle fisiese targets gemaak soos ek verstaan.
I agree, but my question is why do the guys have mental fatigue?
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 1550
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Mar-2018 at 7:14pm
Na vanaand, dink ek ons sal lucky wees om die playoff's te haal...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 3374
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Mar-2018 at 7:18pm
Dalk moet ons swys en die ouens bietjie kans gee voor ons hul afskryf. Ons is tog 4/5, terwyl die Stormers na hul wen teen die blues nou maar 2/5 is. En ek sal my huis daarop sit dat al wat n sport skrywer is hierdie week liries gaan raak oor wp.
Back to Top
monster View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 184
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Mar-2018 at 7:20pm
ons is seker die span met die swakste verdediging in die comp
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 1550
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Mar-2018 at 7:22pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Dalk moet ons swys en die ouens bietjie kans gee voor ons hul afskryf. Ons is tog 4/5, terwyl die Stormers na hul wen teen die blues nou maar 2/5 is. En ek sal my huis daarop sit dat al wat n sport skrywer is hierdie week liries gaan raak oor wp.
na ons lucky was om te wen teen die swakste span in die kompitiesie op ons eie tuisveld... As mons more teen die Stormers moet speel, soos hulle vandag gespeel het, kry ons 'n pak slae...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 1334
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Mar-2018 at 9:31am
Originally posted by monster monster wrote:

ons is seker die span met die swakste verdediging in die comp


Net die wolwe het meer punte as ons gelek..
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Location: Bloemfontein
Status: Offline
Points: 1684
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Mar-2018 at 2:26pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by monster monster wrote:

ons is seker die span met die swakste verdediging in die comp


Net die wolwe het meer punte as ons gelek..
Dis nogal skokkend.. hoop ons maak 'n punt om dit reg te stel. Persoonlik voel ek ons hang te veel terug op die verdediging inplaas van om spasie weg te vat deur saam op te skiet. Die Stormers het gister gewys hoe jy dit effektief doen.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 3374
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Mar-2018 at 5:49pm
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by monster monster wrote:

ons is seker die span met die swakste verdediging in die comp


Net die wolwe het meer punte as ons gelek..
Dis nogal skokkend.. hoop ons maak 'n punt om dit reg te stel. Persoonlik voel ek ons hang te veel terug op die verdediging inplaas van om spasie weg te vat deur saam op te skiet. Die Stormers het gister gewys hoe jy dit effektief doen.


Stem. Ons ouens staan en wag vir die opposisie om na hulle te hardloop. Maar ek moet sĂȘ, ons forwards sit gereeld baie harder tackles in. Dis ons agterlyn wat ons meestal in die steek laat op verdediging.
So swak as wat Ross was, hy het darem een baie goeie duikslag ingesit op die einde teen daai 13 van hul. Hy het eintlik eina eina opgestaan daarna
Lykmy ons mis JP Ferreira...
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Welpie
Welpie
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 101
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Mar-2018 at 8:54am
It is absolutely shocking and unacceptable that we are missing 20-30 tackles in a game... 2016 and 2017 the coaching staff wouldn't have been happy with that stat for the season.
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Online
Points: 1874
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Mar-2018 at 1:01pm
Die rebels verras die jaar - dink eindelik is al die Ausie spanne n bietjie beter die jaar
Once a Lion always a lion
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 289
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Apr-2018 at 8:18pm
Mens weet nie op watter thread om te reply nie. Ek gaan die een gebruik. Dalk kan ons almal nou saamstem, ons is weer in 2015. Net tyd sal leer of ons opgaan of afgaan van hier. Realiteit is dat leeus nou slegs n mid table span span is. Al kom hulle in playoffs sal dit nie verder gaan. Ons is vandag ore aangesit in soveel aspekte dat ons dit nie hier kan noem nie. Nee ek val nie aan, ek is nou maar net ontnugter en realisties. Spanne wat aanspraak maak op trofees gaan klop ander spanne op Ellispark. Leeus is nie so span nie. Enough said...
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Welpie
Welpie
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 101
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Apr-2018 at 9:17pm
Unfortunately I have to agree.. we are now a mediocre to average team, things seem to be going wrong at an astonishing rate.. Akkers must be watching this disaster in horror
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Location: Bloemfontein
Status: Offline
Points: 1684
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Apr-2018 at 7:43am
Persoonlik dink ek Swys het te veel tierlantyntjies in sy afrigting en probeer konstant om die "wiel te herontwerp". Dit is tyd om terug te kom na die basiese goed van die game en om die fundamentele dinge vd sport te respekteer. Ek dink aan kombinasies, spesialiste in hul regte posisies speel, rotsvaste verdediging, balretensie, die reg verdien om wyd te speel, ens. Ons was ook nog vrek gelukkig dat hierdie "een skrummy in die 23" ding ons nie gebyt het nie.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 3374
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Apr-2018 at 8:15am
Dink jy het n goeie punt beet daar Goue Leeu. Dit is als goed en wel om buite die boks te dink, maar kry eers die basiese goed reg.

Tvl, jy is maar baie stil.. Wat dink jy van die huidige stand van sake?
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 394
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Apr-2018 at 9:55am
Ek weet nie wat dink julle manne nie maar swys is n goeie afrigter maar dink hy is te nice in die sin van hy drop nie n ou as hy bly aanjaag nie daar het Ackerman ouens op hulle tone gehou?
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  123 6>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.117 seconds.