Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Currie Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - 2018 Lions CC U21
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Jaguares in Buenos Aires on Saturday 16 February 2019, kickoff 23:40 SA Time

2018 Lions CC U21

 Post Reply Post Reply Page  <1 345
Author
Message
gertjie0000 View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 394
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Oct-2018 at 1:47pm
Ons speel goed ons verdediging in die laaste 15 minute pla net erg hulle sal moet speel om te wen die ene is verseker nog lank nie in die sakie nie
Back to Top
OomPB View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 07-Apr-2016
Location: Stellenbosch
Status: Offline
Points: 124
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote OomPB Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Oct-2018 at 1:56pm
Paarl Boishaai 27- 10 Bulls

Edited by OomPB - 27-Oct-2018 at 1:57pm
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Location: Bloemfontein
Status: Offline
Points: 1703
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Oct-2018 at 2:39pm
Mooi jong manne!! Great wen!! Geniet dit en werk dan hard in die af-seisoen!!
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 394
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Oct-2018 at 2:41pm
Simelane en Tyron Green twee groot spelers
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 25330
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Oct-2018 at 2:43pm
U21Championship - #Lions 58 vs #BlueBulls 24 - FULL TIME
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Location: Bloemfontein
Status: Offline
Points: 1703
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Oct-2018 at 6:02pm
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Paarl Boishaai 27- 10 Bulls
Dankie vir die Boishaai oukies.. duidelik leer ons hulle mooi hoe om Leeus-Rugby te speel.
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 1880
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Oct-2018 at 8:12pm
Green,Lombard,Simelane,Ras,Thain,Fouche,Masyn,.....ens....ek dink ons toekoms lyk goed...die manne,mreste van hulle onder 19 twee keer en nou onder 21 gewen....ken mekaar.....die leeus moet die groep vas maak....dan was manne soos Wayne van der Bank en Louritz Maritza(spelling) nie beskikbaar vandag....Strauli teken hulle vas...die groep my opinion ,het seker tussen 10 tot 20 opregte bokke
Once a Lion always a lion
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 1136
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2018 at 8:06am
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Green,Lombard,Simelane,Ras,Thain,Fouche,Masyn,.....ens....ek dink ons toekoms lyk goed...die manne,mreste van hulle onder 19 twee keer en nou onder 21 gewen....ken mekaar.....die leeus moet die groep vas maak....dan was manne soos Wayne van der Bank en Louritz Maritza(spelling) nie beskikbaar vandag....Strauli teken hulle vas...die groep my opinion ,het seker tussen 10 tot 20 opregte bokke
En dit is presies hoekom ek nie saamstem met mense wat reken ons CC campaign was nie n sukses nie en dat die afrigter nie n goeie job gedoen het nie.
Ja, ons het nie die beker gewen nie, maar die afrigter moes die kaarte speel wat hy gedeel was, en hy kon n klomp van die jong outjies waardevolle blootstelling gee. Dit het n baie swak skeidsregter gekos om ons uit n finaal te hou in n semi teen n sharks span waar daar meer test caps in hulle voorrye was as CC caps in ons sn.
Skielik lyk ons ook nie meer so dun op vaskop nie. Die reserwe stut wat die drie gedruk het, lyk meer as bruikbaar, en as ons vir Sadie kry, sit ons volgende jaar met 3 vaskoppe jonger as 24. Op slot lyk ons ook nie so dun nie. As Andries Ferreira en Makou terug is, het ons ook nog vir Herbst en Orie, plus die O21 slotte. Met Loosies is ons gesort, en agterlangs het ons meer as genoeg diepte.
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 345
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.109 seconds.