The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 92 - Stormers vs Crusaders |
Post Reply ![]() |
Author | ||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 13-May-2019 at 8:40am |
|
Saturday 18 May 2019 in Cape Town, kickoff at 17:15 SA Time Referee: Nic Berry AR1: Marius van der Westhuizen AR2: AJ Jacobs TMO: Marius Jonker Stormers: 15 Damian Willemse, 14 Seabelo Senatla, 13 JJ Engelbrecht, 12 Damian de Allende, 11 Dillyn Leyds, 10 Josh Stander, 9 Herschel Jantjies, 8 Jaco Coetzee, 7 Pieter-Steph du Toit, 6 Siya Kolisi (captain), 5 Cobus Wiese, 4 Eben Etzebeth, 3 Wilco Louw, 2 Bongi Mbonambi, 1 Steven Kitshoff. Replacements: 16 Scarra Ntubeni, 17 Corne Fourie, 18 Frans Malherbe, 19 Kobus van Dyk, 20 Sikhumbuzo Notshe, 21 Justin Phillips, 22 Jean-Luc du Plessis, 23 Dan Kriel. Crusaders: 15 David Havili, 14 Sevu Reece, 13 Jack Goodhue, 12 Ryan Crotty, 11 George Bridge, 10 Richie Mo'unga, 9 Bryn Hall, 8 Kieran Read, 7 Matt Todd, 6 Ethan Blackadder, 5 Sam Whitelock (captain) , 4 Scott Barrett, 3 Michael Alaalatoa, 2 Codie Taylor, 1 George Bower Replacements: 16 Andrew Makalio, 17 Harry Allan, 18 Oliver Jager, 19 Luke Romano, 20 Jordan Taufua, 21 Mitchell Drummond, 22 Mitchell Hunt, 23 Braydon Ennor LionsWorld Prediction: Crusaders by 12
Edited by Transvaal - 16-May-2019 at 8:34pm |
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Lekker home game vir die cape crusaders.. :)
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Nic Berry aangewys as skeidsregter
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Saders se span opgedateer
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Blerrie goeie Saders span daardie! Stormers sal uit hul velle moet speel om net naby te bly..
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Jinne, eina pyn. Sorry (not sorry) Stormers.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Stormers se span opgedateer
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
10 Josh Stander, 9 Herschel Jantjies, 8 Jaco Coetzee. Ek rate nogal hierdie kombinasie vir die toekoms.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sjo wat se julle van daai TMO call...pass het vir my goed gelyk
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Uit die hande uit was hy reg, was die wind gewees.
|
||
![]() |
||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Crusaders were robbed, plain and simple
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
okay, ateljee bevestig die pass was korrek en drie moes gestaan het, hulle het dit met Mark Lawrence bevestig. Saders is beroof en ek wonder of Marius wel Wereldbeker toe moet gaan as hy sulke akkies aanjaag?
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hoe ookal, welgedaan Stormers. Al sou hul verloor met net 1 drie sou dit goed gewees het.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Het videos gesien waar hul dit analiseer. As jy hardloop en al pass jy duidelik agtertoe, met jou vorentoe momentum gaan bal steeds vorentoe. So in hierdie geval het hy amper op die halflyn die bal agtertoe gepass, maar danksy sy momentum gaan bal n paar m vorentoe verby die halflyn. Beslis n verkeerde besluit deur die tmo
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ja ek moet sĂȘ ek het dit nie sien kom nie. Of die saders weer n af dag gehad het of nie, dit was n goeie game vir die Stormers
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Saders het 'n paar keer die jaar bietjie kwesbaar gelyk (teen die Waratahs, Sharks en Stormers)
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek kan dit nie glo nie, daar is nog steeds mense wat vir my op twitter probeer se dat die pass vorentoe was. Dis skokkend om te sien hoe swak mense se kennis oor rugbyreels is
|
||
![]() |
||
Niela ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
@Tranvaal
Die pass was vorentoe, maar dit was nie n forward pass nie....
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek is nog steeds omgekrap dat 'n TMO wat by die wereldbeker gaan diens doen, so basiese fout maak. Net op grond daarvan moes hulle hom gediskwalifiseer het
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dis vir my meer skokkend om te sien hoe swak rugbyskeidsregters se kennis van rugbyreels is ![]() Momentum, kamera hoeke ens. Dis te veel om te lees. Mense wat ook nogsteeds nie verstaan hoekom die Springbok op die mou is by WB nie. Of jy nou saamstem of nie- die inligting is daar. Ek sien ook steeds mense wat vra hoekom speel Mostert, Jaco Kriel, Faf en RJvR nie; "is hul beseer?", "hoe lank is hul nog uit?" Almal hoef nie kenners te wees nie, maar lees net bietjie.
Edited by Attie Karate - 28-May-2019 at 11:41am |
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Nee kyk, ek stem saam, as 'n TMO so basiese fout maak, behoort hy net daar afgedank te word...maar miskien het hy die laaste 2 weke intensiewe opleiding oor vorentoe aangee gekry, kom ons hoop so.
Dit irriteer my dat spelers wel dikwels 'n bal vorentoe aangee, dit behoort in 'n speler se DNA te wees om dit nie te doen nie.
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Die ergste van alles van daai insident is dat die ref die drie toegeken het, Jonker het uit sy eie uit besluit om die ref te roep en dit uit te wys, om die drie te kanselleer. As ek dit nou reg onthou..
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Die oomblik is dikwels net te groot en die refleks om te pass is te vinnig. Dis ook nogal 'n gereeld probleem by die Leeus- nie soseer die vorentoe aangee nie, maar eerder die ondersteunende spelers wie se tydsberekening van sy "run" verkeerd is, en hy dan nie die aangee kan ontvang nie, want dit sal vorentoe wees. Die speler in besit kan dan nie uitgee nie en moet dikwels skuins of agtertoe hardloop en raak dan geisoleerd en verloor dan die bal, en, en, en...
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |