Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - SuperRugby - Match 107 - Bulls vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Sharks at Ellis Park on Saturday 17 February 2018, kickoff 17:15 - watch on http://cricfree.tv/rugby-live-streaming OR http://www.stream2watch.cc/live-sports/ OR https://www.batmanstream.com/rugby-live-streaming-video-2016-3.html OR https://www.bestsportstreaming.com/

SuperRugby - Match 107 - Bulls vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  123 7>
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 16748
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: SuperRugby - Match 107 - Bulls vs Lions
    Posted: 22-May-2016 at 9:53am
Saturday 28 May 2016 in Pretoria - Kickoff at 17:10 SA Time

Referee - Craig Joubert
AR1 - Marius van der Westhuizen
AR2 - Cwengile Jadezweni
TMO - Christie du Preez

Bulls: 15 SP Marais, 14 Jamba Ulengo, 13 Jesse Kriel, 12 Jan Serfontein, 11 Bjorn Basson, 10 Francois Brummer, 9 Piet van Zyl, 8 Arno Botha, 7 Jannes Kirsten, 6 Lappies Labuschagne, 5 RG Snyman, 4 Jason Jenkins, 3 Marcel vd Merwe, 2 Adriaan Strauss (C ), 1 Lizo Gqoboka.
Replacements: 16 Bandise Maku, 17 Trevor Nyakane, 18 Pierre Schoeman, 19 Grant Hattingh, 20 Deon Stegmann, 21 Rudy Paige, 22 Tian Schoeman, 23 Dries Swanepoel

Lions: 15 Sylvian Mahuza, 14 Ruan Combrinck, 13 Lionel Mapoe, 12 Rohan Janse Van Rensburg, 11 Courtnall Skosan, 10 Marnitz Boshoff, 9 Faf De Klerk, 8 Warren Whiteley, 7 Warwick Tecklenburg, 6 Jaco Kriel, 5 Franco Mostert, 4 Andries Ferreira, 3 Julian Redelinghuys, 2 Malcolm Marx, 1 Dylan Smith.
Replacements: 16 Armand Van Der Merwe, 17 Corne Fourie, 18 Jacques Van Rooyen, 19 Ruan Ackermann, 20 Cyle Brink, 21 Ross Cronje, 22 Howard Mnisi, 23 Ashlon Davids

LionsWorld Prediction: Lions behoort te wen


Bulls le 7de op die log, Lions 3de


Bulls se oorblywende 4 wedstryde: Lions (H), Jaguares (A), Sunwolves (H), Cheetahs (A). 

Lions se oorblywende 4 wedstryde: Bulls (A), Sharks (H), Kings (H), Jaguares (A).


Edited by Transvaal - 26-May-2016 at 12:22pm
Back to Top
Lionsinpta View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Gauteng
Status: Offline
Points: 222
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lionsinpta Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-May-2016 at 6:38am
Bulls nog so ver onoorwonne op Fort Loftus.

Edited by Lionsinpta - 23-May-2016 at 6:38am
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 2265
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-May-2016 at 7:27am
Ek glo ons is n baie beter span as die bulle en ons BEHOORT hulle redelik gemaklik te wen. Maar enigiets kan op die dag gebeur, ons weet mos nou al SA spanne lig hul intensiteit vir derbies. 

As Elton en vd Walt uit is gaan ons dalk bietjie sukkel. Wonder of hulle Bossie sal betrek? Wie anders het ons as losskakel cover?
Back to Top
stianmuller View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu
Avatar

Joined: 05-Apr-2016
Status: Offline
Points: 483
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote stianmuller Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-May-2016 at 7:37am
Seker maar Ross en Shaun Reynolds, ek dink Ashlon Davids het ook al 10 gespeel en JW kan seker as dit nood sake is daar in val.

Shaun Reynolds beindruk my nogal deesdae, hy het laasjaar effens gesukkel op 'n stadium, maar die jaar lyk hy baie beter. Hy is lekker groot, nogal gevaarlik op die aanval.
Back to Top
Zibbie View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 03-Apr-2016
Status: Offline
Points: 839
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Zibbie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-May-2016 at 7:45am
Ek het nie self die game gekyk nie , wie was 10 toe Elton en Jaco af is ? 
Back to Top
knersus View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 290
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote knersus Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-May-2016 at 7:57am
Ross.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 2265
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-May-2016 at 8:17am
Ek sou maar vir Bossie speel. Weet enigiemand wat is die rede dat hy hierdie jaar heeltemal uit die prentjie geval het? Kan sekerlik nie wees oor hy oorsee geteken het nie. Mostert het ook en hy speel tog elke nwk. Daar moes iets anders gebeur het....

Ek weet ons wil hom nou nie uit posisie speel nie, maar wat van Combricnk op 10? Skop ewe goed met albei voete. Is groot en sterk en vinnig, kan die 10 kanaal self aanval as hy wil. Dink dit kan n lekker surprise package wees teen die Bulls?

Op 15 is ons darem redelik gecover met Mahuza en JW 
Back to Top
stianmuller View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu
Avatar

Joined: 05-Apr-2016
Status: Offline
Points: 483
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote stianmuller Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-May-2016 at 8:24am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek sou maar vir Bossie speel. Weet enigiemand wat is die rede dat hy hierdie jaar heeltemal uit die prentjie geval het? Kan sekerlik nie wees oor hy oorsee geteken het nie. Mostert het ook en hy speel tog elke nwk. Daar moes iets anders gebeur het....

Ek weet ons wil hom nou nie uit posisie speel nie, maar wat van Combricnk op 10? Skop ewe goed met albei voete. Is groot en sterk en vinnig, kan die 10 kanaal self aanval as hy wil. Dink dit kan n lekker surprise package wees teen die Bulls?

Op 15 is ons darem redelik gecover met Mahuza en JW 

Daai is dalk 'n interessante opsie, hy het al 'n paar keer op 1st receiver ingekom, so in daai opsig sal hy seker die job kan doen. En hy was 'n 15 op 'n stadium.

Back to Top
valie View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 684
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-May-2016 at 8:26am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek sou maar vir Bossie speel. Weet enigiemand wat is die rede dat hy hierdie jaar heeltemal uit die prentjie geval het? Kan sekerlik nie wees oor hy oorsee geteken het nie. Mostert het ook en hy speel tog elke nwk. Daar moes iets anders gebeur het....

Ek weet ons wil hom nou nie uit posisie speel nie, maar wat van Combricnk op 10? Skop ewe goed met albei voete. Is groot en sterk en vinnig, kan die 10 kanaal self aanval as hy wil. Dink dit kan n lekker surprise package wees teen die Bulls?

Op 15 is ons darem redelik gecover met Mahuza en JW 
Bossie skop goed, maar speel te veel agter die voordeellyn. Elton val die voordeellyn aan met spoed, wat dadelik die ou wat teen hom defend in sy kanaal hou. Sodoende skep hy meer spasie aan die buitekant.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Brits
Status: Offline
Points: 1091
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-May-2016 at 8:53am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek sou maar vir Bossie speel. Weet enigiemand wat is die rede dat hy hierdie jaar heeltemal uit die prentjie geval het? Kan sekerlik nie wees oor hy oorsee geteken het nie. Mostert het ook en hy speel tog elke nwk. Daar moes iets anders gebeur het....

Ek weet ons wil hom nou nie uit posisie speel nie, maar wat van Combricnk op 10? Skop ewe goed met albei voete. Is groot en sterk en vinnig, kan die 10 kanaal self aanval as hy wil. Dink dit kan n lekker surprise package wees teen die Bulls?

Op 15 is ons darem redelik gecover met Mahuza en JW 
Nee. Die Boele is 'n te belangrike game om so iets te waag... Kyk wat het gebeur met Stokkies op 10 teen "was dit WP?". Nee wat, speel Bossie op 10. Hy word nog betaal, en maak nie saak wat die issue met hom is nie, hy sal die beste opsie op 10 wees teen die Bulls.
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Location: Bloemfontein
Status: Offline
Points: 1058
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-May-2016 at 9:09am
Hierdie game gaan soos 'n oorlog wees en is vir ons net so belangrik soos vir die Bulle. Die ouens moet aangeskakel wees en reg wees vir 'n intense stryd. Die Bulle gaan ons fisiek probeer domineer... kry hulle dit nie reg nie het ons beslis die span (en vorm) om hulle hul eerste verloor op Loftus te gee. Maklik gaan dit beslis nie wees nie. NS. Ek hoop regtig Jantjies is reg.
Back to Top
NO17 View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 272
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote NO17 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-May-2016 at 9:33am
Jantjies sal reg wees, dis Jaco wat my bekommer?
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 2265
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-May-2016 at 9:43am
Originally posted by NO17 NO17 wrote:

Jantjies sal reg wees, dis Jaco wat my bekommer?

Ons het darem die nuwe ou en ook JW Bell. Hulle nie so goed soos vd Walt nie maar sal darem die job kan doen dink ek. 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 16748
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-May-2016 at 9:45am
Originally posted by NO17 NO17 wrote:

Jantjies sal reg wees, dis Jaco wat my bekommer?

Kniebesering en af met die karretjie so hy gaan verseker lank uit wees, dis net 'n kwessie van is dit 6 weke of 9 maande raai ek.
Back to Top
valie View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 684
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-May-2016 at 10:22am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by NO17 NO17 wrote:

Jantjies sal reg wees, dis Jaco wat my bekommer?

Kniebesering en af met die karretjie so hy gaan verseker lank uit wees, dis net 'n kwessie van is dit 6 weke of 9 maande raai ek.
As die 6 weke is behoort hy weer na die Junie breek reg te wees.
Back to Top
NO17 View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 272
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote NO17 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-May-2016 at 10:35am
Kom oos hoop maar vir die beste vir Jaco. Nou dat sy naam begin genoem word gebeur dit. Nie goed vir hom nie.
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Location: Bloemfontein
Status: Offline
Points: 1058
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-May-2016 at 10:42am
Ek kan nou nie onthou nie.. vir hoe lank is Boeboes uit? Hele seisoen?
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 16748
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-May-2016 at 10:43am
Tot Julie
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Location: Bloemfontein
Status: Offline
Points: 1058
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-May-2016 at 10:52am
Dankie
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 2265
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-May-2016 at 2:44pm
Wanneer laas het ons teen SA opposisie verloor, as mens die CC (proper) ook in ag neem? 
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  123 7>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.109 seconds.