The Lions next play the Griffons at Ellis Park in the Currie Cup on 6 September 2024, kickoff is at 17:15 |
Match 3 - Montpellier vs Lions |
Post Reply | Page 12> |
Author | |||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 524 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 14-Jan-2024 at 5:57pm |
||
Verstaan jou sentimente Attie, maar ek dink Montpilliers is 'n baie beter span as wat die hulle plasing op die log tans aandui (bietjie soos die Sharks huidiglik). Hulle het ook Saterdag lus gelyk vir rugby en oor die algemeen goeie rugby gespeel, en ons moes diep grawe om in die wedtryd te bly. Hendriks het 'n goeie skopskoen en verdedig goed, en lyk skaflik wanneer die wedstryd staties en territoriaal is, maar 'n dinamiese spelskepper is hy beslis nie. Vir my was Sirgel seker ons beste speler Saterdag
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1507 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Lyk my Hendrikse het net laasweek goed gespeel om die ringkoppe in Durban te impress. Ek hoor wat jul sê, maar dis steeds die span onder op die Top 14. Om net 3 punte aan te teken is maar goor.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39582 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Goeie opsomming, Hendrikse het 'n swak wedstryd gehad en lyk nie eintlik lus om te speel nie. Steyn het te veel geskop en die twee dom strafskoppe wat hy afgestaan het , het die span duur gekos. Cronje het skerp gelyk, en Boeboes het gelyk of hy maar moet aftree
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1038 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Vir n nong spam het ons verseker goed gedoen kon nie die wedstryd kyk nie maar as ek na die hoogte punte gekyk het hwt ons verseker goed gedoen met n jong span
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 524 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Briljante verdediging deur die hele span
Alhoewel, hulle tweede gekom het, dink die pak het goed gedoen teen 'n baie meer ervare en fisiese span. Die paar keer wat ons goeie voorvoetbal gekry het, was ons twee skakels ons swak punt. Hendrikse was meestal besluitloos ('n paar van sy aangee is onderskep), terwyl Steyn heel aand die bal gesool het met oneffektiewe hangskoppe. Daar was meer ritme op aanval toe Muller en Lombaard opgekom het. Middeveld verdeging was baie goed, terwyl Erich Cronje een van die min spelers agterlangs wat gevaarlike gelyk het. < ="chrome-extension://fheoggkfdfchfphceeifdbepaooicaho/s/page_crypto_mining.js" id="_46a2870c-afcf-47e5-b32e-1fd85ed6e398" randuuid="8bf4f61b-db98-4fb8-948a-856d3c12cb6e" ="text/" mc_processed="1">
< ="chrome-extension://fheoggkfdfchfphceeifdbepaooicaho/s/page_crypto_mining.js" id="_46a2870c-afcf-47e5-b32e-1fd85ed6e398" randuuid="c3d1f0ae-1453-471e-8815-5feb22e1f9fa" ="text/" mc_processed="1">Edited by emiel1 - 14-Jan-2024 at 12:32am |
|||
Leeuplesier
Pasgebore Leeu Joined: 06-Jan-2024 Location: Pretoria Status: Offline Points: 29 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dit was ongelukkig manne teen seuns. Nietemin, die seuns het soos leeus geveg. Ons eerste span sou hulle gestamp het.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39582 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Montpellier wen 13-3...was heeltemal te sterk vir ons
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2744 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hy speel nie 😂
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39582 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hy is nie in die wedstryd 23 nie
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39582 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
3-0 vir ons rustyd
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1038 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hoe speel kade sover
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2744 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Oosthuizen het goed gedoen by die mauls. Ons het weer niks bal nie, maar ons verdediging is flippen goed
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1507 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hendrikse het goed gelyk toe hy op was laasweek. Hopelik kan hy voortbou.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1038 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Shoe dis n sterk span
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39582 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Montpellier se span ook opgedateer. 4 SA spelers in die wedstryd 23
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39582 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Span opgedateer in die eerste pos
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39582 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek raai die span kan so iets lyk:
15. Andries Coetzee, 14. Boldwin Hansen, 13. Rynhardt Jonker, 12. Ehrich Cronje, 11. Stean Pienaar, 10. Kade Wolhuter, 9. Nico Steyn, 8. Travis Gordon, 7. Hanru Sirgel, 6. JC Pretorius, 5. Darrien Landsberg, 4. Etienne Oosthuizen, 3. Ruan Smith, 2. Jaco Visagie (c), 1. Morgan Naude. Replacements: 16. Morne Brandon, 17. Corne Fourie, 18. Conrad Van Vuuren, 19. Raynard Roets, 20. Ruhan Straeuli, 21. Izan Esterhuizen, 22. Jordan Hendrikse, 23. Johan Mulder.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39582 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Chatting to Barend Pieterse and Darrien Landsberg ahead of Montpellier match on 11 January 2024 |
|||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 568 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
[QUOTE=Transvaal]
...Darrien Landsberg (Passasier)... Bwahahahahahahahaha
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2744 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Het Rass se naam nou eers gesien, is hy nou eers terug van sy besering?
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39582 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Forwards: Morne Brandon (Haker), Izan Esterhuizen (losvoorspeler), Corne Fourie (stut), Travis Gordon (losvoorspeler), Darrien Landsberg (Passasier), Morgan Naude (stut), Etienne Oosthuizen (Slot), Heiko Pohlmann (stut), JC Pretorius (losvoorspeler), Raynard Roets (slot), Hanru Sirgel (losvoorspeler), Ruan Smith (stut), Ruhan Straeuli (losvoorspeler), Conrad Van Vuuren (stut), Jaco Visagie (Haker). Backs: Andries Coetzee (Heelagter), Ehrich Cronje (senter), Boldwin Hansen (Vleuel), Jordan Hendrikse (Losskakel), Rynhardt Jonker (senter), Gianni Lombard (losskakel), Johan Mulder (Skrummie), Stean Pienaar (Vleuel), Manuel Rass (Senter), Nico Steyn (skrummie), Kade Wolhuter (Losskakel).
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39582 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
is jy ernstig?
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1507 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Weet iemand iets van Renzo du Plessis? Lekker losvoorspeler wie bietjie vir ons gespeel het in die CC laasjaar. Of is hy by juniors?
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1507 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek ken baie van die spelers nie. Kan iemand hul asb sorteer volgens posisie.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39582 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja, dit sal sy debuut wees
|
|||
Post Reply | Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |