The Lions next play the Sharks in Durban in the Currie Cup on 5 July 2024, kickoff is at 17:15 |
Super Rugby Unlocked Match 1 - Sharks vs Lions |
Post Reply | Page <123> |
Author | |||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Lions lyk ok op defence maar baie onge organiseer op die aanval. Krappies doen dit nie vir my op 9 nie.
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 520 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Paar goeie skrums, maar anderste morsige en stadige fase bal.
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Baie beter defence. Krappies baie beter in die 2de helfte. Ons moes die game gewen het. Ons het hope geleenthede geskep, wat ons nie gescore het nie. Ek dink die manne gaan wonder hoe ons die een nie gewen het nie. Dis asof die manne net nie daai selvertroue tans het nie.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39301 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Baie teleurstellende wedstryd, Sharks was swak en ons was swakker
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1777 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Terwyl die game van n baie swak gehalte was, ek dink dit moet in ag geneem word die nuwe kombinasies wat nog moet gel (aan alby kante) en die lae wedstrydfiksheid. Ek is ook seker die hitte en die humiditeit het ook n groot rol gesien. Mens kon selfs sien hoe die twee skrumskakels in die 2de helfte voor n skrum daaroor gekla het by mekaar. Ekt regtig baie min verwag van die Leeus,so met my lae verwagtinge, was dit eintlik nie te sleg nie, want ekt n pakslae verwag.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek is ook redelik tevrede, het maar net die highlights gesien. Het ook gedink ons gaan pakslae kry, maar lykmy ons het actually 'n paar kanse gehad om die game te wen.
Was die besluit met die laaste scrum om die strafskop aan hulle toe te ken reg?
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1036 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Leeubok ek dink eerlikwaar daai stut van hulle het al binne toe gescrum toe die scrum gereset was so ek dink die penalty was na die verkeerde kant toe gegee sy angle het noe vir my reg gelyk nie
|
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek get ook net kort kort gou die telling geloer. My opsomming is as volg, elke keer wat ek bietjie gekyk het was daar n monster tackle gemaak deur Alberts. Ons skrums en verdediging het goed gelyk. Aanval was tandloos en dan op einde moes Elton eerder pale geskop het en actually oorgeskop het. Leeus het vir my beter gelyk as begin van seisoen, ek was actually bietjie verras...
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dit was net asof ons nie aan die gang kon kom nie. Elke keer as ons net begin fases bou dan slaan ons aan. van den Berg het ook hopeloos te stadig skoongemaak met tye. Paar van Elton se besluite het nie vir my sin gemaak nie, maar nou ja, dit was eintlik die span se eerste wedstryd saam so as ons net elke week kan verbeter kan die span dalk nog suksesvol wees.
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 520 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Het gelyk of ons baie takties gespeel het, met baie lugskoppe en hangskoppe van Jantjies en van der Berg (heel moontlik agv van die huminditeit en die stadige, morsige bal waarmee ons meestal moes speel).
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek kyk nou die pumas cheetahs game op vipbox. Tussen dit en stream2watch gaan ek nie meer Supersport mis nie
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39301 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
gee die link vir vipbox, ken dit nie
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39301 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
o okay het dit
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39301 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Maar dit is so, met die twee sites hoef mens verseker nie meer dstv te he nie
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39301 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Die VIPBox werk eintlik lekkerder as streamtowatch
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39301 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek stream dit op 'n laptop wat met 'n HDMI kabel aan die 65 duim tv verbind is, so werk baie lekker
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
[QUOTE=Transvaal]Ek stream dit op 'n laptop wat met 'n HDMI kabel aan die 65 duim tv verbind is, so werk baie lekker[/QUOTE
Ja ek doen dieselfde. Kwaliteit uitstekend. Ek het hierdie week vir eerste keer begin stream, het Roland garros gekyk, F1 en vandag se rugby. Werk baie goed!
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Kon netnie n stream kry vir die mtb xco world Champs vandag nie.
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Die Bulle het 30 - 23 gewen teen Griekwas. Skielik begin ek bietjie meer positief oor die leeus te voel
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39301 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Update on Dillon Smit: Will undergo operation today. Pre-op, the surgeon thinks 4-6 months, but will have a better idea after the operation.
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2003 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2003 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Managed to find a stream here in the UK. Worked ok, but when I tried to watch Saturday's games, no sound. Used a VPN, but it was a problem.
|
|||
Post Reply | Page <123> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |