The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Smit, Matthews sign for Lions |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Author | |||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
'n Goeie 12 het ons definitief nodig. Ek hou van Reynolds, maar het nog gladnie CC gekyk nie so weet regtig nie hoe hy speel op die oomblik nie. Die paar kanse wat hy in super rugby gekry het het hy goed gedoen..
|
|||
![]() |
|||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek dink weer Reynolds doen goed sover, veral in ag genome dat ons pak redelik sukkel en die powere diens wat hy van Cronje ontvang. Haker, stut, senters en skrumskakel (Warner is nie die antwoord nie), is die posisies waar ek gehoop ons sou konsentreer.
Edited by emiel1 - 08-Aug-2019 at 10:07am |
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
En slot?
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ja heng, ek dink slot is ons grootste probleem
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Maar die unie is besig om vleuels, losskakels en losvoorspelers te koop..
![]() |
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ons weet mos nie van ALLES waarmee hulle besig is nie, dalk praat hulle met slotte ook en ons weet net nie daarvan nie
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Dalk ja. Maar dink jy die unie kan dit bekostig om al hierdie spelers te koop PLUS nog top spelers in die posisies wat ons geidentifiseer het?
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Onthou heelwat spelers verlaat ons ook, so die geld wat ons vir hulle betaal het, is beskikbaar
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Wel, ek hoop regtig so. Dalk kan jy as jy kans kry by die span aankondiging bietjie vra oor speler aankope, veral slot, stut en scrummie?
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Dis my plan om bietjie daaroor uit te vra as ek kan vandag, maar dit hang ook maar af of die regte mense daar is, dis iets wat iemand soos Bart sal moet antwoord.
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ok dankie. maar Bart moet tog sekerlik baie nou met die afrigters werk om die regte tipe spelers aan te koop, so mens sal hoop hulle is almal op dieselfde bladsy
|
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Die ander ding wat ons moet onthou, is dat ons ook net spelers kan koop wat in die mark is, dus as daar nie goeie slotte in die mark is, wat belangstel om na ons toe te kom nie, gaan ons nie slotte kry nie, en moet ons doen met wat ons het.
|
|||
![]() |
|||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
'n Internasionale slot in die klas van PsDT of Mostert sal goud werd wees, maar ek dink dit is ver bokant ons begroting. In plaas van geld te mors op kort termyn oplossings soos Lewies en van der Sluis, sou ek liewers soos Johan Ackerman met belowende jong manne werk.
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Where there's a will there's a way.. Ek weti hoe waar dit is nie maar het iewers gelees die Bulle probeer PSDT koop. Ek dink nie hy was in die mark nie, maar tog het hulle besef waar hul top kwaliteit spelers nodig het, en hulle doen moeite om dit te kry.
|
|||
![]() |
|||
LeeuBrul ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek Hou nogals van Ruban Schoeman....een van die leeus se beter kopies die laaste ruk...
|
|||
Once a Lion always a lion
|
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
|
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
|
|||
![]() |
|||
Lion4ever ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Bart was toe nie daar nie so kon nie regtig iets oor kontrakte vra nie. Rudolf het wel gese Smit van die Bulle het nog nie geteken nie. Die media beampte het gese hulle praat deurentyd met spelers en sal aankondigings maak sodra ouens geteken het
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ok dankie Tvl.
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Amper vergeet ek van Warner, Rudolf het gese Smit EN Warner het nog niks geteken nie
|
|||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |