Print Page | Close Window

Match 10 - Bulls vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9380
Printed Date: 20-Apr-2024 at 6:15am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Match 10 - Bulls vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 10 - Bulls vs Lions
Date Posted: 09-May-2022 at 8:58am
Saturday 14 May at Loftus, kickoff at 17:00

Referee: Griffin Colby
Assistant Referees: Morne Ferreira, Local
Television Match Official: Christie du Preez

Bulls: 15. James Verity-Amm, 14. David Kriel, 13. Stedman Gans, 12. Marco Jansen van Vuren, 11. Kabelo Mokoena, 10. Juan Mostert, 9. Keagan Johannes; 8. Muller Uys, 7. Reinhardt Ludwig, 6. Jaco Labuschagne, 5. Janko Swanepoel, 4. Raynard Roets, 3. Dylan Smith, 2. Bismarck du Plessis, 1. Lizo Gqoboka (c)
Replacements: 16. Sidney Tobias, 17. Cebo Dlamini, 18. Francois Kloppers, 19. Ruan Delport, 20. Stephan Smith; 21. Bernard van der Linde, 22. Diego Appollis, 23. Richard Kriel.

Lions: 15. Quan Horn, 14. Stean Pienaar, 13. Wandisile Simelane, 12. Burger Odendaal (c), 11. Edwill van der Merwe, 10. Jordan Hendrikse, 9. Morne van den Berg, 8. Francke Horn, 7. Ruan Venter, 6. Sibusiso Sangweni, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Ruan Dreyer, 2. Jaco Visagie, 1. Sti Sithole.
Replacements: 16. PJ Botha, 17. Heiko Pohlmann, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Cal Smid, 20. Jarod Cairns, 21. Andre Warner, 22. Henko van Wyk, 23. Tiaan Swanepoel.

Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-May-2022 at 9:09am
Ek sien die wedstryd skop 17:00 af en nie 14:30 soos ek dit gehad het nie

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 09-May-2022 at 4:18pm
Bulls gaan ten minste 50% URC span kies.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 10-May-2022 at 12:35pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Bulls gaan ten minste 50% URC span kies.

Dit nou met die Leeus se vorige URC spelers of hul eie :)

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-May-2022 at 11:44am
Lyk of die leeus 'n volle URC span gekies het

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-May-2022 at 11:45am
opgedateer in eerste pos

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-May-2022 at 11:48am
Ek sien Cash neem ook waar as afrigter vir hierdie wedstryd

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 13-May-2022 at 12:37pm
As ons speel tot ons volle potensiaal kan ons die ene wen

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-May-2022 at 12:49pm
Dit sal baie swak wees as ons met 'n vol URC span verloor

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-May-2022 at 1:56pm
Sigma Lions Team Announcement with Coaches and CEO - 13 May 2022
https://youtu.be/kc-80bAy8OE" rel="nofollow - https://youtu.be/kc-80bAy8OE

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-May-2022 at 2:04pm
Meeste van die vrae het aan Rudolf gegaan so kyk die hele video

Posted By: emiel1
Date Posted: 13-May-2022 at 4:23pm
Ons het vier wedstryde oor om vir volgende seisoen voor te berei en proefnemings te doen. Wat is die doel om Burger Odendaal en Simelane vir 'n Currybeker te kies? 

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 13-May-2022 at 7:02pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Ons het vier wedstryde oor om vir volgende seisoen voor te berei en proefnemings te doen. Wat is die doel om Burger Odendaal en Simelane vir 'n Currybeker te kies? 

Goeie vraag……… 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-May-2022 at 7:52pm
ek dink ons gaan vir die wen

Posted By: valie
Date Posted: 14-May-2022 at 5:40pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

ek dink ons gaan vir die wen
Lyk nie so nie. Die skeidsregter help ook nie eintlik nie.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-May-2022 at 5:53pm
Ek is stomgeslaan. 

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 14-May-2022 at 5:58pm
ons slaap, kan seker wen, maar…….

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 14-May-2022 at 6:54pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

ek dink ons gaan vir die wen

Ons het gedink ons hoef net op te daag.

Rugby word nie gespeel op papier nie.

Uiters swak.

Pateties.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 14-May-2022 at 6:55pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

ek dink ons gaan vir die wen
Lyk nie so nie. Die skeidsregter help ook nie eintlik nie.

Ek het nou weer gevoel die ref was baie goed.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 14-May-2022 at 7:17pm
ons was nerens, word wakker, liewe ouers…..

Posted By: valie
Date Posted: 14-May-2022 at 8:13pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

ek dink ons gaan vir die wen
Lyk nie so nie. Die skeidsregter help ook nie eintlik nie.

Ek het nou weer gevoel die ref was baie goed.
Hy het ons heeltyd gestraf vir wegrol by die tackle, terwyl ons speler n paar keer bie eers naby die bal was nie. 2de helfte was hy beter.

Posted By: valie
Date Posted: 14-May-2022 at 8:16pm
Dom dom besluite. Die laaste strafskop met 7 minute oor gaan ons pale toe, ipv lyn toe, om steeds met 1 punt agter te loop.
Jordan se skopwerk pale tie is ook nie op standaard nie.
Defence was swak met tye.

Posted By: valie
Date Posted: 14-May-2022 at 8:21pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

ek dink ons gaan vir die wen
Lyk nie so nie. Die skeidsregter help ook nie eintlik nie.

Ek het nou weer gevoel die ref was baie goed.
Hy het ons heeltyd gestraf vir wegrol by die tackle, terwyl ons speler n paar keer bie eers naby die bal was nie. 2de helfte was hy beter.
Ons moes ook in ten minste 1 skrum op die bulle se diellyn, n strafdrie gekry het. Hulle voorry het heeltyd die skrum geswaai onder druk, ten spyte van verskeie waarskuwings.

Posted By: LIONS4EVA
Date Posted: 14-May-2022 at 11:05pm
Jannie du P, Warner en EW Viljoen moet waai.
Ek dink Hendrikse doen baie goed maar ons nodig n ervare 10 om hom nog kans te gee om te ontwikkel.
Ek kan nie glo dat ons so aan die slaap was in die eerste helde nie..........ons defence het mooi reggekom en nou sommer weer 4 driee voor halftyd.....
Die Crusaders byvoorbeeld sou dit nooit toegelaat het nie.
Ons skrums is puik en wys dat ons nie Carlu of Dylan mis nie.

Posted By: LIONS4EVA
Date Posted: 14-May-2022 at 11:07pm
Ons agterlyn was skokken vanaand, dink nie Simelane het die bal een keer gekry nie, en passes wat heeltyd nie op target was nie, het ons onder druk gesit.

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 15-May-2022 at 6:30am
Ek het dit al voorheen genoem, maar dis steeds opvallend hoe swak ons wedstryde begin. Swak intensiteit, min konsentrasie. 

-------------
Up the Vaal!

Posted By: LIONS4EVA
Date Posted: 15-May-2022 at 9:15am
Ek is bitter teleurgesteld oor gisteraand.....is dit die attitudes wat nie reg is nie? Hoe kan ons teen 50% klub span verloor?

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 16-May-2022 at 9:17am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Sigma Lions Team Announcement with Coaches and CEO - 13 May 2022
https://youtu.be/kc-80bAy8OE" rel="nofollow - https://youtu.be/kc-80bAy8OE

Nou eers dit geluister, so URC span was om vir die Dragons reg te gemaak het.. nou gaan ons seker daarso ook verloor.

Paar moeilike vrae gewees, maar ek dink nie hulle is blind nie, hulle maak werk wat ons kan waar ons kan. Die juniors sal miskien volgende jaar afkom.. miskien.

Posted By: valie
Date Posted: 16-May-2022 at 11:56am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Sigma Lions Team Announcement with Coaches and CEO - 13 May 2022
https://youtu.be/kc-80bAy8OE" rel="nofollow - https://youtu.be/kc-80bAy8OE

Nou eers dit geluister, so URC span was om vir die Dragons reg te gemaak het.. nou gaan ons seker daarso ook verloor.

Paar moeilike vrae gewees, maar ek dink nie hulle is blind nie, hulle maak werk wat ons kan waar ons kan. Die juniors sal miskien volgende jaar afkom.. miskien.

Volgens een van die spelers se ouers, waarmee ek op facebook kontak het, word daar hard agter die skems gewerk tov recruitment van junior en senior spelers, so hopelik behoort ons binnekort te hoor van nuwe signings.

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 16-May-2022 at 12:17pm
As Sadie nou waai gaan ons op die heel minste 'n sterk vaskop stut moet aankoop. Dreyer doen deesdae beter maar hy is beter van die bank af en is wisselvallig in die skrums. Ons kan in 'n redelike mate opmaak vir die ander 3 wat waai (waarvan ons weet)... Marius Louw is darem ervare en ons het 'n paar goeie jong senters. Selfs in die loosies behoort ons okay te wees met Tshithuka wat waai.. Ons het darem vir Horn, ander Tshithuka, Ruan Venter, Kriel en nog 'n paar belowendes. 

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 17-May-2022 at 8:56am
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

nee wat ek dink jy kan maar vir Kriel van die lys af haal, die ou speel net 2 games in n seisoen. Sou nice gewees het as ons vir MJ Pelser beter hanteer het.

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 17-May-2022 at 8:56am
Ons moet probeer om vir James Venter terug te kry

Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2022 at 10:28am
James het hier in Boksburg gebly toe hy by die Leeus was, het hom gereeld ten minste 1 keer per week in die gym raakgeloop, hy is oorspronklik van Durban en sy ouers woon daar, kan nie sien dat hy ooit sal wil terug kom nie

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net