Print Page | Close Window

Champions Cup

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9374
Printed Date: 21-May-2024 at 2:09am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Champions Cup
Posted By: monster
Subject: Champions Cup
Date Posted: 19-Apr-2022 at 2:53pm
Wie van julle het die berig op Supersport gelees - Glasgow will arive in SA with their stars ….

Volgens die skrywer is dit moontlik dat n SA span kan kwalifiseer vir volgende jaar se Champions Cup …. Maar volgens my is dit nie korrek nie , aanvanklike reels van URC sê n SA span kan nie kwalifiseer vir Champions cup nie …. Of is ek vekeerd??

……… The Warriors start their tour by facing the DHL Stormers at DHL Stadium in Cape Town on Friday night before heading to Pretoria to face the Vodacom Bulls the following week. Both their opponents are in contention for both play-off places and the South African Shield as well as places in next year’s Champions Cup and therefore will have a lot of motivation to beat them.

Replies:
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-Apr-2022 at 3:02pm
Originally posted by monster monster wrote:

Wie van julle het die berig op Supersport gelees - Glasgow will arive in SA with their stars ….

Volgens die skrywer is dit moontlik dat n SA span kan kwalifiseer vir volgende jaar se Champions Cup …. Maar volgens my is dit nie korrek nie , aanvanklike reels van URC sê n SA span kan nie kwalifiseer vir Champions cup nie …. Of is ek vekeerd??

……… The Warriors start their tour by facing the DHL Stormers at DHL Stadium in Cape Town on Friday night before heading to Pretoria to face the Vodacom Bulls the following week. Both their opponents are in contention for both play-off places and the South African Shield as well as places in next year’s Champions Cup and therefore will have a lot of motivation to beat them.

Ons kan:

https://en.wikipedia.org/wiki/2022%E2%80%9323_European_Rugby_Champions_Cup

  • England: eight clubs
    • The top eight clubs from  https://en.wikipedia.org/wiki/2020%E2%80%9321_Premiership_Rugby" rel="nofollow - Premiership Rugby
  • France: eight clubs
    • The top eight clubs from the  https://en.wikipedia.org/wiki/2020%E2%80%9321_Top_14_season" rel="nofollow - Top 14
  • Ireland, Italy, Scotland, South Africa, Wales: eight clubs
    • The top side in each of the four regional shields from the  https://en.wikipedia.org/wiki/United_Rugby_Championship" rel="nofollow - United Rugby Championship  (one Irish, one Welsh, one South African and one either Scottish or Italian), along with the remaining top four ranked clubs regardless of nation, within the league, that didn't win their respective shield. https://en.wikipedia.org/wiki/2022%E2%80%9323_European_Rugby_Champions_Cup#cite_note-2" rel="nofollow - [2]

Posted By: monster
Date Posted: 19-Apr-2022 at 4:03pm
Dankie … ek het dit nie geweet nie

Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 20-Apr-2022 at 1:47pm
Hoe dit gaan werk. Die wenner van elke Shield kwalifiseer automaties. Dan haal jy hulle uit die log uit en dan die volgende hoogste 4 kwalifiseer.

So, as ons die log vat soos wat dit nou is voor die wedstryde van die naweek van die 21-23 April:

Leinster - Ierse Shield wenner
Glasgow - Skotse/Italiaanse Shield wenner
Stomers - SA Shield wenner
Scarlets - Walliese Shield wenner

Die volgende hoogste vier wat saam deur gaan is
Ulster
Munster
Edinburgh

Die res speel dan in die Challenge. Cup, wat ons en die Bulle sal wees, saam met die res van die ander URC spanne en die laaste 8 van die Engelse en Franse top ligas.

So die Bulle het ook nog 'n kans om dit te maak.

Posted By: valie
Date Posted: 20-Apr-2022 at 1:59pm
Originally posted by Lionsinpta Lionsinpta wrote:

So na afloop van die URC speel ons die Challenge Cup?

Posted By: valie
Date Posted: 20-Apr-2022 at 2:06pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Lionsinpta Lionsinpta wrote:

Hoe dit gaan werk. Die wenner van elke Shield kwalifiseer automaties. Dan haal jy hulle uit die log uit en dan die volgende hoogste 4 kwalifiseer.

So, as ons die log vat soos wat dit nou is voor die wedstryde van die naweek van die 21-23 April:

Leinster - Ierse Shield wenner
Glasgow - Skotse/Italiaanse Shield wenner
Stomers - SA Shield wenner
Scarlets - Walliese Shield wenner

Die volgende hoogste vier wat saam deur gaan is
Ulster
Munster
Edinburgh

Die res speel dan in die Challenge. Cup, wat ons en die Bulle sal wees, saam met die res van die ander URC spanne en die laaste 8 van die Engelse en Franse top ligas.

So die Bulle het ook nog 'n kans om dit te maak.
So na afloop van die URC speel ons die Challenge Cup?
Okay, soos dit vir my lyk, speel ons eers vanaf volgende jaar in die Champions Cup en die Challenge Cup.
Laasjaar se kwalifiseerders speel hierdie jaar.

Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 20-Apr-2022 at 9:52pm
Korrek ja, daar is die 2 afdelings in Europese rugby kompetisie, die Champions Cup, die top 8 van die 3 ligas en dan die Challenge Cup, die laagste 8 van die 3 kompetisies.

So ons sal Challenge Cup speel.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-May-2022 at 12:48pm
Hierdie is die wedstryd datums:

2022/23 weekends
Round 1 – 9/10/11 December 2022
Round 2 – 16/17/18 December 2022
Round 3 – 13/14/15 January 2023
Round 4 – 20/21/22 January 2023

Round of 16 – 31 March/ 1/2 April 2023
Quarter-finals – 7/8/9 April 2023
Semi-finals – 28/29/30 April 2023
EPCR Challenge Cup final – Friday 19 May 2023
Heineken Champions Cup final – Saturday 20 May 2023

Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 23-May-2022 at 3:22pm
Interressant, ek nog niks gesien dat ons wel in die Challenge Cup gaan speel nie. Seker maar wag na die Euro finale.

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net