Print Page | Close Window

Match 8 - Lions vs Griquas

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9370
Printed Date: 03-May-2024 at 4:40am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 8 - Lions vs Griquas
Posted By: Transvaal
Subject: Match 8 - Lions vs Griquas
Date Posted: 11-Apr-2022 at 1:55pm
Thursday 14 April 2022 at Wits Sports grounds, kickoff at 15:00

Referee: Cwengile Jadezweni

Lions: 15. Tiaan Swanepoel, 14. Boldwin Hansen, 13. Henco van Wyk, 12. James Mollentze, 11. Zeilinga Strydom, 10. Luke Rossouw, 9. Andre Warner (c), 8. Jarod Cairns, 7. Sibusiso Sangweni, 6. Sasko Ndlovu, 5. Cal Smid, 4. Junior White, 3. Carlu Sadie, 2. Jaco Visagie, 1. JP Smith.
Replacements: 16. Darnell Osowagu, 17. Banele Mthenjane 18. Jannie du Plessis, 19. Henk Gouws, 20. Lindo Ncusane, 21. Jurich Classens, 22. Fred Zeilinga, 23. Ngia Selengbe.

Griquas:



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Apr-2022 at 1:56pm
Wedstryd was oorspronklik beplan vir Vrydag aand 7 uur by die park maar dis nou 'n dag vroeer en skop 3 uur af by Wits en nie Ellispark nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Apr-2022 at 12:13pm
Leeus se span opgedateer, paar URC spelers wat speelkans kry want die URC span is af die naweek


Posted By: valie
Date Posted: 14-Apr-2022 at 3:32pm
Griekwas speel letterlik van ons foute af


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Apr-2022 at 3:36pm
En nou gaan ons vir pale en dis nie 'n sitter nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Apr-2022 at 3:37pm
dis mis, het dit sien kom


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Apr-2022 at 3:46pm
ons wen alles behalwe die telbord...13-3 rustyd


Posted By: valie
Date Posted: 14-Apr-2022 at 3:48pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

ons wen alles behalwe die telbord...13-3 rustyd
Ja. Ons confidence is duidelik nie daar nie. 'n Wen sal ons baie help. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Apr-2022 at 3:49pm
Ons doen darem swak dinge in die wedstryd, die slot wat toelaat dat die senter die bal by hom steel, Swanepoel wat agter die hoekvlag uitskop, en 'n strafskop mis, 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Apr-2022 at 4:02pm
Dan skop mSwanepoel weer 'n strafskop nie uit nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Apr-2022 at 4:03pm
Ons tender om die een ook te verloor, 16-3


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Apr-2022 at 4:22pm
60 minute vir ons eerste drie teen 14 griekwa spelers


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Apr-2022 at 4:42pm
73 minute om die voortou te neem, 17-16


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Apr-2022 at 4:44pm
Griekwas strafskop op die halflyn


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Apr-2022 at 4:45pm
gelukkig mis


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Apr-2022 at 4:46pm
ag hel dan druk griekwas


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Apr-2022 at 4:48pm
23-17 wen vir die kwaste


Posted By: valie
Date Posted: 14-Apr-2022 at 4:49pm
Hanteerfoute, swak balretensie en dom besluite het ons die game gekos. Ek dink ons het alles gewen behalwe op die telbord.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 19-Apr-2022 at 7:05am
Originally posted by valie valie wrote:

Hanteerfoute, swak balretensie en dom besluite het ons die game gekos. Ek dink ons het alles gewen behalwe op die telbord.

Ongelukkig is dit net die telbord wat saak maak.

Ek wonder of enige span in die geskiedenis van die kompetisie al geen wenne gehad het?


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-Apr-2022 at 1:44pm
Jis maar ek kan dit nie vat dat ons die balle so by ons gerip word nie. Maar ek dink ook die reels is bietjie iffy as dit by die speler is getackle kom, want die ouens rip hom al moes hulle hom al release het.. Daai 12 van die kwaste het baie keer as die speler reeds getackle is nog n sekonde aangehou die bal probeer rip... 


Posted By: monster
Date Posted: 03-May-2022 at 3:59pm
Ek hoop die Leeus kies nou ons sterkste span vir ons laaste 4 Curriebeker wedstryde net om so bietjie aansien te herwin

Dit is die einde vd seisoen en ons het niks om te verloor nie



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net