Print Page | Close Window

Match 5 - Griquas vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9352
Printed Date: 27-Apr-2024 at 12:10pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 5 - Griquas vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 5 - Griquas vs Lions
Date Posted: 15-Mar-2022 at 9:44am
Woensdag 16 Maart 2022 in Kimberley, afskop 15:30

Griekwas:

Leeus: 15. EW Viljoen, 14. Rabz Maxwane, 13. Manuel Rass, 12. Matt More, 11. Divan Rossouw, 10. James Tedder, 9. Ginter Smuts, 8. Emmanuel Tshituka, 7. Ruan Venter, 6. Jarod Cairns, 5. Simon Dinisio, 4. Lunga Ncube, 3. Jannie du Plessis (c) , 2. Morne Brandon, 1. JP Smith.
Replacements: 16. Jacque-Lois du Toit, 17. Okuhle Siyeni, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. MJ Pelser, 20. Mark Snyman, 21. Jurich Claasens, 22. Luke Rossouw, 23. James Mollentze.



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Mar-2022 at 11:20am
Span opgedateer


Posted By: valie
Date Posted: 15-Mar-2022 at 12:49pm
Ek sien net 2 areas waar ek eerder sou aan verander het.

1. Mollentze in Ras se plek.
2. Izan in 1 van Mark Snyman of MJ Pelser se plek. (2 fetchers op die bank?)

Baie bly oor Jannie en ook oor James Tedder. Ook bly oor Luke Rossouw op die bank. Rossouw het n moerse boot aan hom.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Mar-2022 at 4:18pm
Griekwas 14-3 voor met rustyd. Het besig geraak met werk so kon ongelukkig nog niks van die wedstryd kyk nie


Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 16-Mar-2022 at 4:52pm
Wat 'n pot vol k@k.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Mar-2022 at 5:16pm
Griekwas wen 49-17


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 16-Mar-2022 at 5:53pm
Luckily I missed this latest humiliation, if we weren't already the laughing stock of SA rugby we will be very soon.

I hope the union management has their facts right about the promotion/relegation system because it's pretty much guaranteed that we will end last.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 16-Mar-2022 at 5:58pm
Eish, thx management for another embarressing defeat! Thx Altmann!


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 16-Mar-2022 at 6:00pm
Kyk, om 39 punte op average (CC en URC) teen ons te kry per game is pateties. Genoeg is genoeg.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 16-Mar-2022 at 6:07pm
Volgende game is natuurlik teen die Bulle. Op die oomblik staan ons op 256 punte teen ons in die CC in 5 games. Dit is 51.2 punte teen ons per game!!!!!!!!!!

Ai, om te dink, ons was 'n trotse unie op 'n tyd...


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Niela
Date Posted: 16-Mar-2022 at 7:53pm
I’m very surprised that SA rugby isn’t doing much here. 

The currie cup means something , yesterday I was watching the breakdown on sky sports and they still showed upcoming currie cup games. 

In other words , it’s a commercial product that generates income. 

With the lions basically effectively saying “we couldn’t care less about the currie cup, we will just play with our u21s”. That damages the tournament and wil cost SA rugby money , look at the currie cup sponsorship with Absa , it’s a self fulfilling prophecy. 

We need to invest money into keeping players in SA , otherwise we will be in an endless cycle of downsizing and the currie cup will become completely irrelevant. 

If SA rugby knew what they were doing , they’d do more and contacts springboks centrally and make sure all teams can compete. They don’t and we are where we are

I’m not just blaming SA rugby , the lions are 80% their own problem , but it doesn’t help that we don’t run SA rugby like NZ runs their systems i.e with central contracting 




Posted By: Attie Karate
Date Posted: 17-Mar-2022 at 8:15am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Volgende game is natuurlik teen die Bulle. Op die oomblik staan ons op 256 punte teen ons in die CC in 5 games. Dit is 51.2 punte teen ons per game!!!!!!!!!!

Ai, om te dink, ons was 'n trotse unie op 'n tyd...

Welgedaan aan die Leeus wie in hierdie wedstryd verbeter het en net 49 punte afgestaan het en nie 51 nie.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: vdwestjo
Date Posted: 17-Mar-2022 at 9:01am
Groot ding tans in Curry Beker is dat ons voorspelers te lig in die broek is. Ander spanne mors met ons voorspelers het baie sterker slotte nodig

-------------
Lions4life


Posted By: valie
Date Posted: 17-Mar-2022 at 11:26am
Wat my opgeval het, was hoeveel keer ons weer die bal in kontak verloor, of net sommer weggegooi het.
En dan is Manni Ras se konstante insluiting ipv om James Mollentze te kies, 'n groot frustrasie. Mollentze is baie goed, en behalwe vir n tackle hier en daar was Ras nerens. Hy (Ras) is nou al n paar jaar by ons, en ek kan nie onthou dat ek hom al ooit n drie sien druk het, of een sien maak het nie, trouens ek kan nie eers onthou dat ek hom al gesien het dat hy n verdediger klop nie.


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 17-Mar-2022 at 1:36pm
Jinne ek is al gatvol gemoan, maar hier gaan ons weer.

Ons belretensie is pateties. 

Enige afrigter weet vaste fastte, balretensie en verdediging is die basics. Dis al wat ons in die verlede baie goed gedoen het. Almal het ons toe beskryf is so aanvallende span, maar eintlik was ons belretensie net baie goed. Dit het die opposisie frustreer. Saam met dit was ons verdediging puik en so het ons die opposisie onder groot druk gesit. Dit was ook opvallend daai tyd dat ons die minste tackles in SR gemaak het. As ons die bal het, kan die opposisie nie punte aanteken nie.

Ook ooglopend daai tyd was die kameraderie en motivering wat die afrigtingspan in die groep kon meebring.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: emiel1
Date Posted: 17-Mar-2022 at 3:06pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Jinne ek is al gatvol gemoan, maar hier gaan ons weer.

Ons belretensie is pateties. 

Enige afrigter weet vaste fastte, balretensie en verdediging is die basics. Dis al wat ons in die verlede baie goed gedoen het. Almal het ons toe beskryf is so aanvallende span, maar eintlik was ons belretensie net baie goed. Dit het die opposisie frustreer. Saam met dit was ons verdediging puik en so het ons die opposisie onder groot druk gesit. Dit was ook opvallend daai tyd dat ons die minste tackles in SR gemaak het. As ons die bal het, kan die opposisie nie punte aanteken nie.

Ook ooglopend daai tyd was die kameraderie en motivering wat die afrigtingspan in die groep kon meebring.

Dink jy het die 4 belangrikste punte hierbo uitgelig (vaste fasette, balretensie, verdediging en spangees)

Ek sal ook vaardighede onder druk, besluitneming onder druk, en kondisionering byvoeg by die lys.

Maar voor dit alles moet ons begin om die regte spelers te kry wat op die vlak kan meeding, ongeag hoe jonk of oud hulle is. Al die rondgeploeter met spelers soos Manual Rass, Andre Warners, en 'n handvol ander vir die afgelope twee of drie seisoene moet end kry, En daarna moet moet ons kontiniteit en stabiliteit in die span kry.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net