Print Page | Close Window

SF - Lions U20 vs Sharks U20

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9263
Printed Date: 15-Jun-2024 at 11:40pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: SF - Lions U20 vs Sharks U20
Posted By: Transvaal
Subject: SF - Lions U20 vs Sharks U20
Date Posted: 15-Oct-2021 at 11:03am
Regstreeks op youtube vandag 13:00

https://www.youtube.com/watch?v=8FakvqhsZD8" rel="nofollow - https://www.youtube.com/watch?v=8FakvqhsZD8



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 11:05am
  • The Lions u20s will be in action in the semi-final of the SA Rugby u20 Cup against the Cell C Sharks at Emirates Airline Park on Friday.

The Lions ended their campaign top of the log, after five wins and one draw. The previous encounter between the Lions and the visitors from Durban ended in a 27-15 win for the Jozi side.

The match kicks-off at 13:00.

Lions U20

  1. Heiko Pohlmann
  2. Jacques-Lois du Toit
  3. Sibusiso Shongwe  
  4. Babalo Makana
  5. Conor van Buuren
  6. Jarod Cairns
  7. Ruan Venter
  8. Izan Esterhuizen
  9. Nico Steyn
  10. Jurich Claasens
  11. Boldwin Hansen
  12. Tyler Bocks (c)
  13. Ngia Selengbe
  14. Indiphile Tyeda
  15. Quan Horn

 Replacements

  1. Allister Williams
  2. Okuhle Siyeni
  3. Kabous Bezuidenhout
  4. Justin Kalamer
  5. Sisonke Vumazonke
  6. Sihlalo Benge  
  7. Josh Jonas
  8. Setshaba Mokoena
  9. Henco van Wyk
  10. Joshua van Vreden
  11. Prince Mulea


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:04pm
Leeus druk na minder as 2 minute, doelskop oor, 7-0


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:11pm
Strafskop reg voor die pale, Leeus gaan vir die punte


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:12pm
Skop is oor, 10-0 na 9 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:15pm
Sharks gaan vir pale met 'n strafskop net buite ons 22


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:16pm
Skop is oor, 10-3 na 12 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:17pm
Goeie hel...Leeus speler vang die bal van die Leeus afskop af en gaan druk


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:18pm
Doelskop oor, 17-3 na 14 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:21pm
Dit lanklaas gesien, Sharks gestraf vir skeef ingooi in die skrum


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:24pm
Strafskop Leeus, 20-3 na 19 minute en die manne vat 'n waterbreek, baie warm in JHB vandag, google en my iwatch se 30 grade op die oomblik


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:26pm
Swakkerige verdediging van die Leeus en die Sharks druk


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:27pm
Doelskop oor, en dis 20-10 Leeus na 21 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:28pm
Sharks se nommer 13 af met wat lyk soos 'n ernstige enkel besering


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:30pm
Dom spel van ons 15, gooi vinnig in in sy eie 22 en word in besit betrap, strafskop Sharks en hulle skop lyn toe


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:30pm
Sharks druk van die maul af


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:32pm
Doelskop mis, maar Leeus nou net 20-15 voor na 24 minute, 12 vinnige punte van die Sharks


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:33pm
2de keer dat Leeus by ruck gestraf word vir bal afseel/van voete afgaan


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:35pm
Klank en stream is nie so great nie?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:43pm
Strafskop vir Leeus en Sharks, 23-18 na 35 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:45pm
Goeie lynbreek deur die Leeus se 12, vinnige bal vir die Losskakel wat ook weer die gaping slaan en dan aangee vir die vleuel wat in die hoekie druk


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:46pm
Doelskop oor, 30-18 na 37 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:48pm
Leeus gaan vir pale in ekstra tyd van eerste helfte


Posted By: monster
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:49pm
Ek het nou al gehoor hulle praat goeie dinge vd 0/21 haker en ek moet sĂȘ hy lyk nogal na n lekker woelige haker


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 1:49pm
skop is oor, 33-18 rustyd


Posted By: Leeubok
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:01pm
Ek loer ook nou so met 'n halwe oog danksy die link wat jy gepost het Tvl. Die outjies speel goed


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:04pm
Strafskp vir Leeus reg voor pale, hulle gaan vir die punte


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:04pm
Skop is oor, 36-18 na 44 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:11pm
Leeus druk na Sharks amper gedruk het, maar speler van Sharks het gekruip op ons doellyn en staan strafskop af


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:12pm
Doelskop oor, 43-18 na 50 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:15pm
Ref is 'n nar, hy se everyone offside, sekerlik nie al 15 spelers nie? LOL!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:16pm
leeus gaan in elk geval weer vir pale


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:16pm
Skop is oor, 46-18 na 55 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:17pm
Leeus goed op die aanval maar staan strafskop af binne Sharks 22 by 'n ruck


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:18pm
was eintlik swak afronding, speler moes net sy verdediger trek en aangee en doen toe iets heeltemal anders


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:20pm
Goeiste, nou weer swak spel van die Sharks en ons vleuel gaan druk


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:21pm
doelskop is oor, 53-18 na 59 minute en dis weer waterbreek tyd


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:29pm
Bietjie suinige spel van ons 15, speler was op sy skouer vir 'n kort aangee en hy klou aan die bal


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:34pm
Baie druk van die Sharks maar hulle slaan uiteindelik aan


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:35pm
Steeds 53-18 na 70 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:40pm
Leeus gaan weer vir pale, seker maar om die tyd om te kry want dis baie warm


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:41pm
Skop is oor, 56-18 na 74 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:43pm
Leeus kry 'n skrum strafskop op ons 10 meter lyn en die skopper roep pale toe


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:44pm
okay lyk so 2 meter nader aan die middellyn as 10 meter lyn


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:45pm
wow--- dis oor, 59-18 na 77 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Oct-2021 at 2:48pm
einde



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net