Print Page | Close Window

Lions URC squad for forum use

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Lions Players News
Forum Description: Lions Players News
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9234
Printed Date: 26-Apr-2024 at 12:31am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Lions URC squad for forum use
Posted By: Attie Karate
Subject: Lions URC squad for forum use
Date Posted: 09-Sep-2021 at 1:39pm
1/3- Sadie, Dreyer, Sithole, McBeth, Ntlabakanye, du Plessis, Naude
2- Visagie, Botha, Brandon
4/5- Schoeman, v d Sluys, Alberts, Nothnagel, Steenkamp, J v Vuren
6/7/8- Kriel, Horn, Smit, E Tshituka, V Tshituka, Gordon, Sangweni, Pelser, Mthinyane, Straeuli, Ncube
9- v d Berg, Warner, Smit, Cronje
10- Hendrikse, Zeilinga, Cupido, Fouche
12/13- Odendaal, Simelane, Kriel, Rass, Mollentze, More
11/14- Pienaar, Maxwane, Mathews, Ulengo, v d Merwe (vanaf Nov.)
15- Swanepoel, Rossouw, Viljoen

*loan players in bold

User updates are encouraged


-------------
Up the Vaal!



Replies:
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 09-Sep-2021 at 1:44pm
Ek dink as Rossouw weer terug js moet hulle EW Viljoen pos na n ander provinsie toe


Posted By: valie
Date Posted: 09-Sep-2021 at 1:44pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

1/3- Sadie, Dreyer, Sithole, McBeth, Fillies, Ntlabakanye, du Plessis, Naude
2- Visagie, Botha, Brandon
4/5- Schoeman, v d Sluys, Alberts, Nothnagel, Steenkamp, J v Vuren
6/7/8- Kriel, Horn, Smit, E Tshituka, V Tshituka, Gordon, Sangweni, Pelser, Mthinyane, Straeuli
9- v d Berg, Warner, Smit, Cronje
10- Hendrikse, Zeilinga, Cupido, Lombard, Fouche
12/13- Odendaal, Simelane, Kriel, Rass, Mollentze, More
11/14- Pienaar, Maxwane, Mathews, Ulengo
15- Swanepoel, Rossouw, Viljoen

*loan players in bold

User updates are encouraged
Ek het erens gelees dat Fillies waai.
Ek sien ook nie die Griekwa manne ( Gideon en Hollis daar nie)


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Sep-2021 at 1:55pm
Yip Filies is weg


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 09-Sep-2021 at 2:03pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

1/3- Sadie, Dreyer, Sithole, McBeth, Fillies, Ntlabakanye, du Plessis, Naude
2- Visagie, Botha, Brandon
4/5- Schoeman, v d Sluys, Alberts, Nothnagel, Steenkamp, J v Vuren
6/7/8- Kriel, Horn, Smit, E Tshituka, V Tshituka, Gordon, Sangweni, Pelser, Mthinyane, Straeuli
9- v d Berg, Warner, Smit, Cronje
10- Hendrikse, Zeilinga, Cupido, Lombard, Fouche
12/13- Odendaal, Simelane, Kriel, Rass, Mollentze, More
11/14- Pienaar, Maxwane, Mathews, Ulengo
15- Swanepoel, Rossouw, Viljoen

*loan players in bold

User updates are encouraged
Ek het erens gelees dat Fillies waai.
Ek sien ook nie die Griekwa manne ( Gideon en Hollis daar nie)

Griekwa manne is nog nie bevestig deur unie.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Simba
Date Posted: 09-Sep-2021 at 2:04pm
Attie waar kry jy die squad? Daar is dan spelers wat nog beseer is in.

-------------
db


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 09-Sep-2021 at 2:07pm
Originally posted by Simba Simba wrote:

Attie waar kry jy die squad? Daar is dan spelers wat nog beseer is in.
Dis nie official. Dis vir ons ondersteuners net sodat ons weet wie tans ons spelers is. Dis saamgestel uit spelers wie gespeel het in die CC en  http://lionsworld.co.za/squad.html" rel="nofollow - http://lionsworld.co.za/squad.html

-------------
Up the Vaal!


Posted By: emiel1
Date Posted: 09-Sep-2021 at 3:02pm
Dink 'n groot gros van hierdie spelers is of nie goed genoeg teen internasionale kompetisie nie, of nog nie gereed nie. Ons het byvoorbeeld redelike diepte onder losvoorspelers, maar ek sou skat dat slegs 'n fikse Jaco Kriel en V Tshituka, en miskien MJ Pelser, naby op standaard is. Dieselfde geld vir meeste ander posisies, veral agterlangs en op hakker.


Posted By: valie
Date Posted: 09-Sep-2021 at 3:12pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

1/3- Sadie, Dreyer, Sithole, McBeth, Fillies, Ntlabakanye, du Plessis, Naude
2- Visagie, Botha, Brandon
4/5- Schoeman, v d Sluys, Alberts, Nothnagel, Steenkamp, J v Vuren
6/7/8- Kriel, Horn, Smit, E Tshituka, V Tshituka, Gordon, Sangweni, Pelser, Mthinyane, Straeuli
9- v d Berg, Warner, Smit, Cronje
10- Hendrikse, Zeilinga, Cupido, Lombard, Fouche
12/13- Odendaal, Simelane, Kriel, Rass, Mollentze, More
11/14- Pienaar, Maxwane, Mathews, Ulengo
15- Swanepoel, Rossouw, Viljoen

*loan players in bold

User updates are encouraged
Ek het erens gelees dat Fillies waai.
Ek sien ook nie die Griekwa manne ( Gideon en Hollis daar nie)

Griekwa manne is nog nie bevestig deur unie.
Oh, en Lombard, gaan hy dan nie ook weg nie?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Sep-2021 at 3:20pm
'n japanese klub het mos aangekondig hy gaan na hulle toe


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 09-Sep-2021 at 4:28pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Ek dink as Rossouw weer terug js moet hulle EW Viljoen pos na n ander provinsie toe
Swanepoel sal ook groot verskil maak.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 09-Sep-2021 at 4:28pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

'n japanese klub het mos aangekondig hy gaan na hulle toe

Aangepas


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 09-Sep-2021 at 4:32pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Dink 'n groot gros van hierdie spelers is of nie goed genoeg teen internasionale kompetisie nie, of nog nie gereed nie. Ons het byvoorbeeld redelike diepte onder losvoorspelers, maar ek sou skat dat slegs 'n fikse Jaco Kriel en V Tshituka, en miskien MJ Pelser, naby op standaard is. Dieselfde geld vir meeste ander posisies, veral agterlangs en op hakker.

Ek stem, hopelik kan die nuwe afrigtingspan die squad kry om basics beter te doen en dus meer kompeterend te wees.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 09-Sep-2021 at 9:19pm
Wat van Edwil, of kom hy ook eers later?


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 09-Sep-2021 at 9:42pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Wat van Edwil, of kom hy ook eers later?
Done

-------------
Up the Vaal!


Posted By: rooibont
Date Posted: 10-Sep-2021 at 10:37am
Volgens Rugby365 kom hy eers November as sy kontrak verstryk by WP !



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net