Print Page | Close Window

Andries Coetzee

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Lions Players News
Forum Description: Lions Players News
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9231
Printed Date: 19-Apr-2024 at 11:08pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Andries Coetzee
Posted By: Puttertjie
Subject: Andries Coetzee
Date Posted: 05-Sep-2021 at 9:54am
Ek weet hy is al 'n rukkie weg, maar ek sien hy het geteken om vir Benneton in die URC te speel.

Sterkte vir hom, hy het ook baie goeie jare vir die Lions gegee. 



Replies:
Posted By: Leeubok
Date Posted: 05-Sep-2021 at 12:25pm
Een van my gunsteling spelers. Het altyd geglo hy sou nooit 'n bok span in die steek laat nie. Het net bietjie te predictable geraak op die einde



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net