Print Page | Close Window

Half-century of Springbok Tests for Kitshoff

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Springbokke
Forum Description: Springbokke
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9194
Printed Date: 19-Apr-2024 at 3:57pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Half-century of Springbok Tests for Kitshoff
Posted By: Transvaal
Subject: Half-century of Springbok Tests for Kitshoff
Date Posted: 27-Jul-2021 at 1:34pm

Springbok prop Steven Kitshoff will earn his 50th Test cap at the Cape Town Stadium on Saturday in the second Test of the Castle Lager Lions Series, with Jasper Wiese named at No 8 in this crucial clash between South Africa and the British & Irish Lions.

 

Springbok coach Jacques Nienaber made three changes to his starting team and six in total to the matchday squad for the key encounter.

 

Two of these changes are in the front-row, where Kitshoff – who made his Test debut against Ireland in 2016 – will mark his career milestone next to Frans Malherbe (prop) and Bongi Mbonambi in a new-look combination for the hosts.

 

Ox Nché – who packed down with Trevor Nyakane (prop) and Mbonambi last weekend – was ruled out due to the neck niggle he picked up in the first Test, but fortunately for Nienaber, Mbonambi’s hamstring strain has recovered sufficiently for him to start the match.

 

The other change in the starting XV was at No 8, where Wiese earns his first Test start after making his debut off the replacements bench against Georgia earlier this month.

 

Nienaber opted for a six-two split on the bench, which sees Nyakane and Vincent Koch provide cover at prop, while Marco van Staden takes over from Rynhardt Elstadt as loose forward cover along with Kwagga Smith, while Herschel Jantjies and Damian Willemse will provide support in the backline. 

 

Damian de Allende, who retains his midfield partnership with Lukhanyo Am, will take one step closer to earning his half century of caps, as he runs onto the field in his 49th Test, while Lood de Jager (replacement lock) will earn his 47th cap if takes the field.

 

“This is a massive game for us; it is do or die in order to stay in the race to win the series and we selected a team that offers continuity in selection, but also that we thought would be the best suited to achieve the objectives we have set for this match,” said Nienaber.

 

“Ox did well in the scrums last week and has been ruled out due to injury, but fortunately we have a world class player in Steven who can step into the starting team. The fact that this will mark his 50th Test will make this occasion even more important for him.”

 

Of decision to opt for a six-two split on the replacements bench, Nienaber said: “We have had an extra week on the training field after a few disruptive weeks in the build-up to the opening Test, so we are confident that the players in the squad will be able to deliver on the physicality and grit that will be required in this match.

 

“We need to be better in every area of the game this week, and the set pieces will be crucial in laying the foundations we need to execute our game plan effectively.

 

“We also spoke about our discipline and the aerial battle as a team, and we intend to work as hard as possible at training this week to correct the errors that cost us last week.”

 

Nienaber expected another epic battle against the British & Irish Lions, and he said the Boks were in the right frame of mind to bounce back from the disappointment they endured last week.

 

“We disappointed ourselves last week, and we all know how important it is to bounce back with a strong performance and show our fighting spirit and pride as a team and nation,” said the coach.

 

“For most players the Castle Lager Lions Series is a once in a lifetime opportunity, and we desperately want to win the series, so we will fight as hard as we can on the field to win this week so that we can achieve that goal.”

 

Ben O’Keeffe from New Zealand has been appointed as the referee for the match, with Mathieu Raynal (France) and Nic Berry (Australia) serving as his assistant referees, while Marius Jonker (South Africa) will be the television match official.

 

Springbok team to face the British & Irish Lions at Cape Town Stadium:

15 – Willie le Roux (Toyota Verblitz) – 63 caps, 60 pts (12t)

14 – Cheslin Kolbe (Toulouse) – 15 caps, 40 pts (8t)

13 – Lukhanyo Am (Cell C Sharks) – 16 caps, 15 pts (3t)

12 – Damian de Allende (Munster) – 48 caps, 30 pts (6t)

11 – Makazole Mapimpi (Cell C Sharks) – 15 caps, 70 pts (14t)

10 – Handré Pollard (vice-captain, Montpellier) – 50 caps, 477pts (6t, 78c, 93p, 4d)

9 – Faf de Klerk (Sale Sharks) – 31 caps, 25 pts (5t)

8 – Jasper Wiese (Leicester Tigers) – 1 cap, 0 pts

7 – Pieter-Steph du Toit (DHL Stormers) – 57 caps, 25 pts (5t)

6 – Siya Kolisi (captain, Cell C Sharks) – 52 caps, 30 pts (6t)

5 – Franco Mostert (Honda Heat) – 41 caps, 5pts (1t)

4 – Eben Etzebeth (Toulon) – 87 caps, 15 pts (3t)

3 – Frans Malherbe (DHL Stormers) – 40 caps, 5pts (1t)

2 – Bongi Mbonambi (DHL Stormers) – 38 caps, 40 pts (8t)

1 – Steven Kitshoff (DHL Stormers) – 49 caps, 5pts (1t)

Replacements:

16 – Malcolm Marx (Kubota Spears) – 35 caps, 30 pts (6t)

17 – Trevor Nyakane (Vodacom Bulls) – 44 caps, 5 pts (1t)

18 – Vincent Koch (Saracens) – 21 caps, 0 pts

19 – Lood de Jager (Sale Sharks) – 46 caps, 25 pts (5t)

20 – Marco van Staden (Vodacom Bulls) – 3 caps, 0 pts

21 – Kwagga Smith (Yamaha Júbilo) – 8 caps, 5 pts (1t)

22 – Herschel Jantjies (DHL Stormers) – 12 caps, 25 pts (5t)

23 – Damian Willemse (DHL Stormers) – 8 caps, 5pts (1t)

 

Facts and Stats:

  • Handré Pollard needs two penalty goals to equal Jackie Snyman's record of six career penalty goals against the British & Irish Lions.
  • The Springboks need four tries to reach 100 tries against the British & Irish Lions in this 48th Test between the sides since 1891.

 

Miscellaneous:

  • The total Test caps for the Springbok starting line-up is 603.
  • There are 238 caps in the backline with 365 caps amongst the forwards. On the bench there are a further 159 caps.
  • The average caps per player in the backline are 34, the forwards 45 while the players on the bench average 19.



Replies:
Posted By: OomPB
Date Posted: 28-Jul-2021 at 6:42pm
Ons kan wragtag nie weer so sleg speel nie.

Plaas hulle die twitter en gemoan oor die ref Los en eerder oefen om te scrum en up en unders te vang.

Koos vd Merwe se laaitie gaan ons nog seermaak. Hoor wat ek julle vertel


Posted By: Leeubok
Date Posted: 30-Jul-2021 at 7:24am
Wat dink julle ouens van Rassie se video?


Posted By: WitBoer
Date Posted: 30-Jul-2021 at 7:40am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Wat dink julle ouens van Rassie se video?
Het nie die hele video gekyk nie.
Het wel "mixed feelings" oor die video.
Aangesien ek glad nie daarin glo om ooit enige verloor op 'n skeidsregter te blameer nie, dink ek dit is bietjie pateties.
Dink ook dat hy heeltemal te betrokke is in die afrigting en bestuur van die span... As hy wou hoofafrigter wees, hoekom het hy dan nie net aangebly as afrigter nie? 
Ek hou van Rassie, maar ek dink dat hulle verwag het om voor te domineer en gemaklik te wen en hulle het geen plan B gehad nie. Nou dat hulle uitoorle is, soek hulle verskonings vir die verloor.
Maar ja, baie van die calls het teen ons gegaan en daardie Willie le Roux insident kon maklik 'n rooi gewees het, maar dit beteken nie noodwendig dat die Bokke sou wen nie...
Ek dink die Bokke mis Duane Vermeulen se leierskap en spel vrek baie. Siya is die kaptein op papier en dit is al... 
Ons kan baie maklik weer die naweek verloor. Moes vir Marco van Staden begin het in Siya se plek met Jasper of du Preez op 8 en Kwagga op die bank...




-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Leeubok
Date Posted: 30-Jul-2021 at 7:48am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Wat dink julle ouens van Rassie se video?
Het nie die hele video gekyk nie.
Het wel "mixed feelings" oor die video.
Aangesien ek glad nie daarin glo om ooit enige verloor op 'n skeidsregter te blameer nie, dink ek dit is bietjie pateties.
Dink ook dat hy heeltemal te betrokke is in die afrigting en bestuur van die span... As hy wou hoofafrigter wees, hoekom het hy dan nie net aangebly as afrigter nie? 
Ek hou van Rassie, maar ek dink dat hulle verwag het om voor te domineer en gemaklik te wen en hulle het geen plan B gehad nie. Nou dat hulle uitoorle is, soek hulle verskonings vir die verloor.
Maar ja, baie van die calls het teen ons gegaan en daardie Willie le Roux insident kon maklik 'n rooi gewees het, maar dit beteken nie noodwendig dat die Bokke sou wen nie...
Ek dink die Bokke mis Duane Vermeulen se leierskap en spel vrek baie. Siya is die kaptein op papier en dit is al... 
Ons kan baie maklik weer die naweek verloor. Moes vir Marco van Staden begin het in Siya se plek met Jasper of du Preez op 8 en Kwagga op die bank...



Ek het ook mixed feelings daaroor.. Dit is 'n slippery slope as elke span wat verloor elke liewe skeidsregter fout uitwys na die game.

MAAR, baie van die foute wat Rassie uitgewys het is darem maar baie blatant! Hulle kon maklik met 3 geelkaarte gestraf word in daai game.. En as al daai foute nie gemaak is nie dink ek is dit amper seker dat ons sou wen. 

Maar ja, slippery slope...


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 8:59am
Ek het die hele video gekyk en dis skokkend hoe swak die skeidsregters was, maar mens kan net sowel so video van elke Curriebeker wedstryd maak, daar is baie sulke skokkende beslissings in elke wedstryd


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 30-Jul-2021 at 10:31am
Is so en foute sal daar altyd wees deur skeidsregters. Daar is egter 2 goed wat spelers en ondersteuners besonder die moer in maak: Wanneer skeidsregters nie konsekwent is in hul beslissings nie & wanneer 'n TV skeidsregter na iets kyk en dit nogsteeds ooglopend verkeerd kry. 


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 30-Jul-2021 at 11:25am
As die ref net die goed geblaas het waaroor HY SELF voor die wedstryd 'n boehaai opgeskop het, sou daar geen issue gewees het nie. Dis waar dit begin het vir Rassie. As waterdraer kon hy baie meer hoor hoe verskillend die kapteins hanteer is, maar hy kon net 2 clips kry glo ek. Dit was sy ander groot issue. As die 2 goed nie gebeur het nie was daar geen video nie.

Baie van hierdie refs moet ook maar hul houdings verander en van hul trone afklim. Te lank kom hul skot-vry van swak vertonings af. Dit moet stop.

Meeste van die foute is foute wat altwee kante toe gaan in 'n game, maar die insidente rondom le Roux, Mapimpi en Kolbe is totaal onaanvaarbaar. Veral die nonchalante manier hoe dit deur die ref, ARs en TMO hanteer is. Die TMO sou beslis anders opgetree het as hy nie van SA was nie en as Gatland nie iets gesê het nie.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: monster
Date Posted: 30-Jul-2021 at 3:56pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

As die ref net die goed geblaas het waaroor HY SELF voor die wedstryd 'n boehaai opgeskop het, sou daar geen issue gewees het nie. Dis waar dit begin het vir Rassie. As waterdraer kon hy baie meer hoor hoe verskillend die kapteins hanteer is, maar hy kon net 2 clips kry glo ek. Dit was sy ander groot issue. As die 2 goed nie gebeur het nie was daar geen video nie.

Baie van hierdie refs moet ook maar hul houdings verander en van hul trone afklim. Te lank kom hul skot-vry van swak vertonings af. Dit moet stop.

Meeste van die foute is foute wat altwee kante toe gaan in 'n game, maar die insidente rondom le Roux, Mapimpi en Kolbe is totaal onaanvaarbaar. Veral die nonchalante manier hoe dit deur die ref, ARs en TMO hanteer is. Die TMO sou beslis anders opgetree het as hy nie van SA was nie en as Gatland nie iets gesê het nie.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 30-Jul-2021 at 4:05pm
Daar is maar baie mixed feelings oor die hele ding. Persoonlik dink ek hy het dit te ver gevat, maar as mens nie iets sê nie, gaan dinge seker nie verander nie. 

Hulle gaan rerig n plan moet maak, want dit is nie die eerste keer dat die refs hulle voordeel gee nie. Daar is baie goed wat na hulle kant toe gegaan het in elke toer en ook met die warmups. Dit is hierdie hype stories rondom hulle, blaas die game regverdig altwee kante toe, dit is al wat mens wil hê. Ek soek nie kaarte nie, maar bliksem.. n kaart is n kaart?



Posted By: monster
Date Posted: 30-Jul-2021 at 4:06pm
Hy staan alleen in die hoek daar op die groot onthaal wat hy wil eet of drink moet hy self gaan haal
Hy klou die heel aand vas aan n enkel dop en as die speeches kom is hy die groot sondebok

Blame it Blame it Blame it on the ref


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 30-Jul-2021 at 8:23pm
I have a feeling that tomorrows game will be dominated by the whistle, Ben O'Keaf will blow absolutely everything so the game will have no flow and be very frustrating for everyone... But maybe that is in our favor since we focus on a 10 man game 


Posted By: OomPB
Date Posted: 31-Jul-2021 at 7:50am
Ek stem glad nie saam hierdie ref bashing nie.

Dit laat n kak smaak in my mond en maak my net meer depressed 


Posted By: monster
Date Posted: 31-Jul-2021 at 8:12am
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Ek stem glad nie saam hierdie ref bashing nie.

Dit laat n kak smaak in my mond en maak my net meer depressed 

Stem Refs het n invloed op die games vir jare en jare somtyds tot jou voordeel en somtyds tot jou nadeel … die dag as iemand n uur video maak omdat die ref jou eie soan bevoordeel het , daai dag sal ek daarmee saam stem … get over it en  plaas jouself in so n posisie dat dit nie n invloed het nie


En Rassie respek word verdien en mens kry dit nie omdat die coach sê jy moet dit kry nie


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 31-Jul-2021 at 8:31pm
Ref was puik. Duidelike verskil teenoor laasnaweek. Het wel ñ paar seat- belt tackle deur Bokke gemis.

de Allende was absoluut puik. Hoe hy telkrmale balle op die agtervoet kon kry en ons steeds balbesit verseker was ongelooflik. 

Verder was die hele span se verdediging puik.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Niela
Date Posted: 31-Jul-2021 at 9:16pm
this is what the all blacks must feel like after every test match. They are always treated as favourites by the ref.

Was the most fair game I’ve seen for the boks from the ref (except for Jerome garzes in the RWC final). 

Well done bokke . Shows what we can do if the playing field is equal.

Siya had the best game ive seen in a long time


Posted By: OomPB
Date Posted: 01-Aug-2021 at 7:57pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Ref was puik. Duidelike verskil teenoor laasnaweek. Het wel ñ paar seat- belt tackle deur Bokke gemis.

de Allende was absoluut puik. Hoe hy telkrmale balle op die agtervoet kon kry en ons steeds balbesit verseker was ongelooflik. 

Verder was die hele span se verdedigined0g puik.
Kolbey was gelukkig. Senatla het rooi gekry in die CC vir presies dieselfde oortreding.

Die ref was uitstekend. het die besluit self geneem.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 02-Aug-2021 at 7:24am
Stem, die ref was goed. Ek dink daar kon 'n hele paar geel kaarte wees, en ja Kolbe moes eintlik 'n rooi gekry het. Ek weti hoe is Itoje nie uitgewys vir sy knieg op Duh Duh se keel nie..?

Een ding wat my vreeslik irriteer is hoe die spelers begin act soos sokker spelers. Kyk hoe het Itoje ook sy handjies in lug gegooi na sy knieg, toe Duh Duh hom laat val. Een van hul spelers het ook soos 'n sak patats op grond gaan val na sy eie speler hom saggies in die rug gestamp het


Posted By: Leeubok
Date Posted: 02-Aug-2021 at 7:29am
Nyakane het baie goed gedoen na hy opgekom het, so ook Marx. 

Gaan interessant wees om te sien of hul Duane gaan laat speel.. Ek sou hom op die bank hou en 20-30min op die einde gee. Wiese het my gladnie beindruk nie, ek sal weer met Kwagga begin

Maar as PSDT beseer is sal hul dalk met Lood en EE begin, met Sous op die bank? Of dit gaan hul forseer om met Duane te begin

Ek sou ook Kolbe drop, hy het tot dusver geen impak op die game nie. Inteendeel, hy verdedig swak en sukkel onder die hoe bal


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 02-Aug-2021 at 10:20am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Een van hul spelers het ook soos 'n sak patats op grond gaan val na sy eie speler hom saggies in die rug gestamp het

Haha.. daai was eintlik Bongi gewees, wat die een ou in die ander ene in gestamp het. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Aug-2021 at 12:47pm
Dit was Dan Bigger wat so neergeval het...nogal belaglik gewees, baie soos die sokkerspelers



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net