Print Page | Close Window

Lions Injury Report - 5 July 2021

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9161
Printed Date: 16-Jun-2024 at 4:36am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Lions Injury Report - 5 July 2021
Posted By: Transvaal
Subject: Lions Injury Report - 5 July 2021
Date Posted: 05-Jul-2021 at 2:05pm

Current Injuries:

  • Vincent Tshituka: Will go for a scan on his shoulder.
  • Tiaan Swanepoel: Recovery on track for a fractured fibula and is expected to be back in 3 weeks.
  • Andre Warner: Progressing well from facial injury and should be available for selection this week.

Cleared to play:

  • MJ Pelser
  • Jaco Kriel
  • Stean Pienaar

 




Replies:
Posted By: TunaLion
Date Posted: 05-Jul-2021 at 5:18pm
Dit is redelik goeie nuus. Hopelik is Tshituka se besering nie ernstig nie.

Dat daar spelers is soos Kolisi (die kaptein nogal) wat sulke talentvolle spelers uit die Bok groep hou, is skandelik.

Ek sien rave review by the way oor hoe "briljant" hy in die game van Vrydag was, een van die hoogtepunte volgens die skrywer van die artikel was dat hy deur die 80 minute gekom het {facepalm}


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Chris
Date Posted: 06-Jul-2021 at 7:03am
n Mens sal hoop jou kaptein kan vir 80min speel! 


Posted By: Leeubok
Date Posted: 06-Jul-2021 at 7:14am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Dit is redelik goeie nuus. Hopelik is Tshituka se besering nie ernstig nie.

Dat daar spelers is soos Kolisi (die kaptein nogal) wat sulke talentvolle spelers uit die Bok groep hou, is skandelik.

Ek sien rave review by the way oor hoe "briljant" hy in die game van Vrydag was, een van die hoogtepunte volgens die skrywer van die artikel was dat hy deur die 80 minute gekom het {facepalm}

En moenie vergeet, hy het blykbaar BAIE rucks skoongemaak Confused


Posted By: WitBoer
Date Posted: 06-Jul-2021 at 10:35am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Dit is redelik goeie nuus. Hopelik is Tshituka se besering nie ernstig nie.

Dat daar spelers is soos Kolisi (die kaptein nogal) wat sulke talentvolle spelers uit die Bok groep hou, is skandelik.

Ek sien rave review by the way oor hoe "briljant" hy in die game van Vrydag was, een van die hoogtepunte volgens die skrywer van die artikel was dat hy deur die 80 minute gekom het {facepalm}
Al hoekom hy 80 minute speelkans gekry het was omdat dit teen 'n Tier2 span was... 
Hulle sal nie kan bekostig om hom vir 80 minute teen die Leeus te speel nie...


-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net