Print Page | Close Window

Cheetahs v Vodacom Bulls match cancelled

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9149
Printed Date: 15-Jun-2024 at 11:30pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Cheetahs v Vodacom Bulls match cancelled
Posted By: Transvaal
Subject: Cheetahs v Vodacom Bulls match cancelled
Date Posted: 28-Jun-2021 at 8:36pm

The Carling Currie Cup Premier Division match between the Toyota Cheetahs and Vodacom Bulls, scheduled for Bloemfontein on Wednesday, has been cancelled in line with COVID-19 protocols.

Furthermore, due to the latest national COVID regulations announced on Sunday, the match between DHL Western Province and the Cell C Sharks at Cape Town Stadium will now kick off at 17h00 on Wednesday, and not 19h00.

The decision to cancel the Bloemfontein game was prompted by positive tests in the Toyota Cheetahs team, and they have informed SA Rugby that they are not able to field a team with enough front row cover in such a short time frame, which puts player welfare at risk.

As determined by the competition rules, the Vodacom Bulls will be awarded four log points because of the cancellation and the result will be noted as 0-0.

Replies:
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 28-Jun-2021 at 9:13pm
so begin dit alweer..

Posted By: WitBoer
Date Posted: 29-Jun-2021 at 6:46am
Bulls voel seker tenagekom... Die behoort 'n maklike 5 punte vir hulle te gewees het.

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: monster
Date Posted: 29-Jun-2021 at 9:17am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Bulls voel seker tenagekom... Die behoort 'n maklike 5 punte vir hulle te gewees het.
Die Bulle het n onregverdige voordeel bo die ander spanne met die Covid punte reel ... al hulle speler is gevacinate teen Covid so hulle kanse om dit te kry is skraal

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 29-Jun-2021 at 9:18am
Originally posted by monster monster wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Bulls voel seker tenagekom... Die behoort 'n maklike 5 punte vir hulle te gewees het.
Die Bulle het n onregverdige voordeel bo die ander spanne met die Covid punte reel ... al hulle speler is gevacinate teen Covid so hulle kanse om dit te kry is skraal
very good point Monster

Posted By: valie
Date Posted: 29-Jun-2021 at 9:33am
Originally posted by monster monster wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Bulls voel seker tenagekom... Die behoort 'n maklike 5 punte vir hulle te gewees het.
Die Bulle het n onregverdige voordeel bo die ander spanne met die Covid punte reel ... al hulle speler is gevacinate teen Covid so hulle kanse om dit te kry is skraal
Vaccinations keer geensins dat jy die virus kry nie. Dit maak slegs dat jy dalk nie hoef hospitaal toe te gaan nie. Vaccinations se doel is tans om die druk op die gesondheidstelsel te verlig, en sal ongelukkig nie "herd immunity" bewerkstellig nie. Dis volgens n dokter wat'n paar weke terug op RSG gepraat het.
MAW as jy die vaccine gekry het, kan jy steeds die virus kry, en ander mense aansteek.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jun-2021 at 11:17am
my haarkapper het my die ander dag vertel van iemand wat hy geken het wat ingeent is, en nog steeds die virus gekry het en dood is daaraan

Posted By: valie
Date Posted: 29-Jun-2021 at 11:21am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

my haarkapper het my die ander dag vertel van iemand wat hy geken het wat ingeent is, en nog steeds die virus gekry het en dood is daaraan
Ja, ek het ook van sulke gevalle gehoor. 

Posted By: vdwestjo
Date Posted: 29-Jun-2021 at 2:43pm
Ja inspuiting is nie 100% nie en kan oor paar jare ook tot baie ander kwale lui soos kanker.  

-------------
Lions4life

Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jun-2021 at 2:49pm
So paar maande terug het 'n Cheetah ondersteuner baie te se gehad toe die Leeus die wedstryd teen die Cheetahs moes afstel agv Covid. Wonder wat se die aap nou?

Posted By: WitBoer
Date Posted: 29-Jun-2021 at 3:31pm
Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Ja inspuiting is nie 100% nie en kan oor paar jare ook tot baie ander kwale lui soos kanker.  
Dit is nonsens... Daar is geen bewyse van enige langtermyn newe effekte nie.

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: vdwestjo
Date Posted: 29-Jun-2021 at 3:37pm
Daar is ook geen bewyse dat dit nie gaan lui tot langtermyn probleme nie veral omdat die inspuitings nie behoorlik getoets is nie

-------------
Lions4life

Posted By: WitBoer
Date Posted: 29-Jun-2021 at 3:44pm
Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Daar is ook geen bewyse dat dit nie gaan lui tot langtermyn probleme nie veral omdat die inspuitings nie behoorlik getoets is nie
Net omdat daar nie bewys is van die teendeel nie, beteken dit nie dat dit dan die waarheid is nie...
As jy gaan oplees oor hoe die inentings werk sal jy verstaan dat dit feitlik onmoontlik is.... Almal van ons het inentings gekry as kind...
Die inenting kan iemand se lewe red en sulke onverskillige uitlatings kan mense laat besluit om nie die inenting te kry nie wat hul dood kan beteken.

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: WitBoer
Date Posted: 29-Jun-2021 at 3:47pm
https://www.forbes.com/sites/jemimamcevoy/2021/06/24/99-of-people-killed-by-covid-last-month-were-unvaccinated-analysis-finds/?sh=20e6611af049%20" rel="nofollow - https://www.forbes.com/sites/jemimamcevoy/2021/06/24/99-of-people-killed-by-covid-last-month-were-unvaccinated-analysis-finds/?sh=20e6611af049

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: vdwestjo
Date Posted: 29-Jun-2021 at 3:58pm
Ek dink nou weer dit is baie riskant om 'n inspuiting te vat wat nie behoorlik getoets is en boonop nie 100% versekering vir 'n virus verskaf nie veral as jou kanse om dood te gaan van Covid al klaar baie klein is as mens kyk na die hoeveelheid mense wat dood is v Covid. Maar gelukkig is dit 'n vry land en elkeen kan sy eie keuse doen. Wat die ergste is is dat daar 'n baie groter risiko in die land is om van ander siektes dood te gaan insluitende om vermoor te word as om van Covid dood te gaan. Ons sal maar moet wag en sien wat die werklike gevolge van die inspuitens gaan wees en hoe gereeld mens ingespuit gaan moet word veral soos die Virus verander.

-------------
Lions4life

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 29-Jun-2021 at 7:46pm

where do you get the idea that the vaccine isn't tested?? You realise that the Covid vaccine has actually been around for years, they just had to modify it for this variant.

Also, we have all been vaccinated against Measles, German Measles, flu, etc. But we still get the diseases, the severity is just to a must lesser degree. Are. You now going to recommend that everyone stops vaccinations for those as well? 

Posted By: OomPB
Date Posted: 30-Jun-2021 at 5:12am
Ek is ingeent en die enigste newe effek wat ek het, is dat ek nou die Leeus wil ondersteun en Engels wil praat.

Hoop dit kom reg met die 2de shot.

Posted By: monster
Date Posted: 30-Jun-2021 at 5:14am
Tongue

Posted By: valie
Date Posted: 30-Jun-2021 at 7:15am
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Ek is ingeent en die enigste newe effek wat ek het, is dat ek nou die Leeus wil ondersteun en Engels wil praat.

Hoop dit kom reg met die 2de shot.
LOLLOL

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 30-Jun-2021 at 5:51pm
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Ek is ingeent en die enigste newe effek wat ek het, is dat ek nou die Leeus wil ondersteun en Engels wil praat.

Hoop dit kom reg met die 2de shot.
klink vir my alles is klaar reg, jy het nie die 2de shot nodig nie

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net