Print Page | Close Window

Preparation match 4 - Stormers vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9062
Printed Date: 06-May-2025 at 11:16pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Preparation match 4 - Stormers vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Preparation match 4 - Stormers vs Lions
Date Posted: 25-Mar-2021 at 2:00pm
Stormers: 15. Damian Willemse, 14. Sergeal Petersen, 13. Ruhan Nel, 12. Dan du Plessis, 11. Seabelo Senatla, 10. Abner van Reenen, 9. Herschel Jantjies, 8. Evan Roos, 7. Ernst van Rhyn, 6. Nama Xaba, 5. JD Schickerling, 4. Salmaan Moerat (capt), 3. Neethling Fouché, 2. Scarra Ntubeni, 1. Ali Vermaak. 
Replacements (from): Bongi Mbonambi, Steven Kitshoff, Frans Malherbe, Marvin Orie, Marcel Theunissen, Paul de Wet, Kade Wolhuter, Lyle Hendricks, Chad Solomon, Cornel Smit.

Lions: 15. EW Viljoen; 14. Stean Pienaar, 13. Wandisile Simelane, 12.Dan Kriel, 11. Sibahle Maxwane; 10. Elton Jantjies (Captain), 9. Ross Croné, 8. Len Massyn, 7. Vincent Tshituka, 6. Sibusiso Sangweni, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Carlu Sadie, 2. PJ Botha, 1. Ruan Dreyer. 
Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Nathan McBeth, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. MJ Pelser, 21. Morné van den Berg, 22. Fred Zeilinga, 23. Burger Odendaal.



Replies:
Posted By: valie
Date Posted: 25-Mar-2021 at 2:17pm
Ek dink na die game het Cash hulle nou al die beskikbare spelers in meeste kombinasies laat speel.


Posted By: valie
Date Posted: 25-Mar-2021 at 9:34pm
Hoe laat speel hulle? Ek sien nie n link op vipbox vir die game nie.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Mar-2021 at 9:39pm
afskop is 17:15


Posted By: OomPB
Date Posted: 26-Mar-2021 at 7:49am
Al die WP has beens in die span. Seker vir die lugdruk.


Posted By: valie
Date Posted: 26-Mar-2021 at 9:01am
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Al die WP has beens in die span. Seker vir die lugdruk.
Ja Oom, julle wp supporters verlang seker na die dae toe al die Lions has beens in julle span was? Ons has beens het destyds nogal julle span kwaai versterk...Wink


Posted By: monster
Date Posted: 26-Mar-2021 at 10:55am
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Al die WP has beens in die span. Seker vir die lugdruk.

Hoe bedoel oom PB nou ... ek sien nog nie die WP se span vd naweek nie hoe weet oom WP het hulle has beens gekies. 

Ek wonder met die dat die WP so al die leeu spelers probeer koop (Simelane, Tshituka ens) of hulle nie besef dat hulle is seker die streek in die werêld met die beste jong rugby talent die laaste 15 jaar maar laat hulle net dood eenvoudig nie weet hoe om talent om te skakel in gehalte nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Mar-2021 at 12:12pm
https://citizen.co.za/sport/south-african-sport/rugby/2462961/stormers-pick-rookie-flyhalf-for-visit-by-the-lions/%20" rel="nofollow - https://citizen.co.za/sport/south-african-sport/rugby/2462961/stormers-pick-rookie-flyhalf-for-visit-by-the-lions/

Stormers pick rookie flyhalf for visit by the Lions

While there is a good mix of youth and experience in the starting team, a full Springbok front row will look to make an impact from off the bench.

There are a number of changes to the Stormers team for their final preparation game against the Lions at Cape Town Stadium on Saturday.

Several experienced players come into the mix for the encounter with the Johannesburg side, which kicks off at 5.15pm.

Wings Sergeal Petersen and Seabelo Senatla make their return, while in midfield Ruhan Nel is partnered by Dan du Plessis.

There is also an all-new halfback pairing of flyhalf Abner van Reenen and No 9 Herschel Jantjies, with the combination of Kade Wolhuter and Paul de Wet, who impressed last week, on the replacements bench.

Young Evan Roos gets a start at the back of the scrum and he is joined in the loose-trio by openside flank Nama Xaba who returns from injury.

Captain Salmaan Moerat will link up with JD Schickerling in the second row, with Marvin Orie set to make his first Stormers appearance from the replacements bench.

Up front the combination of Ali Vermaak, Scarra Ntubeni and Neethling Fouché are back in the starting line-up, with Steven Kitshoff, Bongi Mbonambi and Frans Malherbe poised to make an impact from the replacements bench.

Stormers coach Dawie Snyman said that the aim is to keep building as the experienced players are integrated into the team.

“We have got some exciting players coming in this week and the key will be to build on what the rest of the squad have done over the last few weeks.

“It is great to be back at home at Cape Town Stadium and the whole squad is determined to make a big impression in our last preparation match.”

Stormers: Damian Willemse, Sergeal Petersen, Ruhan Nel, Dan du Plessis, Seabelo Senatla, Abner van Reenen, Herschel Jantjies, Evan Roos, Ernst van Rhyn, Nama Xaba, JD Schickerling, Salmaan Moerat (capt), Neethling Fouché, Scarra Ntubeni, Ali Vermaak. Bench (from): Bongi Mbonambi, Steven Kitshoff, Frans Malherbe, Marvin Orie, Marcel Theunissen, Paul de Wet, Kade Wolhuter, Lyle Hendricks, Chad Solomon, Cornel Smit.



Posted By: OomPB
Date Posted: 26-Mar-2021 at 12:55pm
Evan Roos n goeie swop vir Kolisi van die Sharks. Lyk min of meer die game 23 vir eerste ronde teen die Sharks.

Jong Abner teen meester Jantjies. Swem Abner swem.

Indrukwekkende bench.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Mar-2021 at 1:01pm
>>Indrukwekkende bench.

Veral met Bok Orie daar


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Mar-2021 at 12:44pm
Vip Box het darem nou 'n link op

https://www.vipboxtv.se/stormers-stream-live" rel="nofollow - https://www.vipboxtv.se/stormers-stream-live


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 27-Mar-2021 at 6:08pm
Pateties is al wat ek kan se en Jantjies het net flaters gemaak die tyd wat hy op die veld was


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Mar-2021 at 6:12pm
Seker ons swakste 40 minute in 'n baie lang tyd, kom ons kyk of ons kan regmaak in die 2de helfte


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Mar-2021 at 7:13pm
Nagmerrie wedstryd


Posted By: valie
Date Posted: 27-Mar-2021 at 7:21pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Nagmerrie wedstryd
Ja. Ek hoop nie ek hoef ooit weer so iets te aanskou nie.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 27-Mar-2021 at 7:54pm
Ekt nie rerig gekyk nie. Is Elton beseer? Of wats die storie?


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 27-Mar-2021 at 8:02pm
Gedog laasweek was n hoax...


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 27-Mar-2021 at 8:25pm
Ek weet nie wie van julle manne kyk bietjie van die crusaders te games nie maar ek dink hulle sal al ons spanne roer die jaar


Posted By: OomPB
Date Posted: 27-Mar-2021 at 9:55pm
Die WP has been was puik vanaand. 


Posted By: valie
Date Posted: 28-Mar-2021 at 9:13am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Ekt nie rerig gekyk nie. Is Elton beseer? Of wats die storie?
Ja, hy het sy enkel geswik.


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 28-Mar-2021 at 9:26am
Hopelik weet die coaches nou wie ons beste groep spelers is vir die Rainbow Cup. Gelukkig begin dit eers oor 'n maand want daar is moer baie om aan te werk.. begin sommer by die "Basics of Rugby 101".. Kan nie  goeie rugby speel as die basiese dinge nie goed gedoen word nie.


Posted By: OomPB
Date Posted: 28-Mar-2021 at 2:22pm
Roos was n uitstekende swop vir Kolisi.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 29-Mar-2021 at 7:24am
Hoe kan ons een week sulke goeie rugby speel en die vlg week so swak? Motivering? 

Ek voel darem nie TE sleg nie. Hierdie was almal net friendlies. Kyk maar na die bulls, tydens en na die CC het al wat 'n rugby skrywer is gese die MAGTIGE bulls is terug, blah blah blah. En nou..?


Posted By: Leeubok
Date Posted: 29-Mar-2021 at 7:26am
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Roos was n uitstekende swop vir Kolisi.

Ek het Kolisi dopgehou die stukke van die sharks game wat ek gekyk het. En hy was weereens bitter min betrokke. Hy verdien nie om bok kaptein te wees nie. 


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 29-Mar-2021 at 8:03am
Ek gee nie om as ons hier en daar 'n moeilike pass aanslaan of 'n turnover of strafskop afstaan omdat die ou geïsoleerd geraak het of 'n tegniese penalty afstaan by die skrum nie. Maar ek wil my hare uittrek as ons sulke basiese foute maak soos Saterdag: keer op keer die bal in kontak aanslaan, sukkel om deur meer as drie fases te gaan, so aangee dat die speler elke keer moet stop om die bal te vang, one on one tackles mis, strafskoppe kantlyn toe skop en dit nie uitskop nie, die bal nie kan vang van die afskop af nie, keer op keer die springers mis in die lynstaan, ens. Sulke goed is onaanvaarbaar op hierdie vlak.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net