Print Page | Close Window

Marvin Orie

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Lions Players News
Forum Description: Lions Players News
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9021
Printed Date: 19-Apr-2024 at 10:56pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Marvin Orie
Posted By: PaBz0r
Subject: Marvin Orie
Date Posted: 02-Feb-2021 at 11:16am
Sien hy is oppad volgens Lions Rugby Co op Facebook.




Replies:
Posted By: valie
Date Posted: 02-Feb-2021 at 11:39am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Sien hy is oppad volgens Lions Rugby Co op Facebook.

Ek het gemengde gevoelens hieroor. Hy het n baie hoe werkverrigting, maar staan hopeloos te veel dom strafskoppe af.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Feb-2021 at 12:10pm
Nee wat ek is jammer ons het hom ooit geteken


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 02-Feb-2021 at 12:16pm
Ek het ook gemengde gevoelens, veral die laaste ruk. In die begin het hy n punt gehad om te bewys en hy het goed saam Sous gelyk. Toe het dinge bietjie verander na hy weg is.

Klink my dit is of WP of Ospreys toe. Dink hy sal dom wees om WP toe te gaan.. 



Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Feb-2021 at 12:20pm
Ek het 'n hele ruk terug al gerugte van 'n oorsese kontrak gesien, was op die span se website. Sal kyk of ek dit kan kry


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Feb-2021 at 12:23pm
Van omtrent 'n jaar gelede:

https://www.sarugbymag.co.za/english-club-eyes-springbok-lock/" rel="nofollow - https://www.sarugbymag.co.za/english-club-eyes-springbok-lock/


Posted By: TunaLion
Date Posted: 02-Feb-2021 at 12:31pm
Terwyl ek regtig altyd gehoop het hy perform en selfs vir hom opgestaan het n klomp keer is ek actually maar happy hy gaan. Ek was albyd baie benoud sodra iemand na hom gepass het of as hy gepass het omdat sy hantering maar nooit baie goed was nie. En dan het hy omtrent elke wedstryd ten minste een baie dom strafskop afgestaan. Hopelik kan die volgende ou in die lyn sy hand opsteek en perform.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Feb-2021 at 12:37pm
Ek het baie keer die gevoel gekry hy gaan maar net deur die motions, en speel sy lontrtak uit sodat hy kan waai. Ek het nooit die gevoel gekry dat hy trots op die Leeu trui is nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Feb-2021 at 12:38pm
Hy maak baie tackles, maar dis nooit dominante tackles nie. Nie soos Alberts wat met elke tackle die ander speler grond toe vat met mening nie


Posted By: Leeubok
Date Posted: 02-Feb-2021 at 12:40pm
Stem saam Tvl, ek is gladnie hartseer dat hy waai nie. 


Posted By: Niela
Date Posted: 02-Feb-2021 at 7:03pm
finally !!! 




Posted By: TunaLion
Date Posted: 02-Feb-2021 at 8:28pm
https://www.sarugbymag.co.za/orie-leaves-lions/" rel="nofollow - https://www.sarugbymag.co.za/orie-leaves-lions/

Springbok lock Marvin Orie’s departure from the Lions has been confirmed after he opted against signing a contract extension with the union.

Orie joined the Lions from the Vodacom Bulls in 2017 and his contract with the union ended this month. It is believed the Lions had been keen to keep the 27-year-old at Ellis Park, but the union and Orie’s representatives could not reach an agreement.

The Lions initially posted a message on their social-media platforms, which read: ‘Join us in wishing Marvin Orie all the best for the future. Thanks for the memories.’


A Lions spokesperson then confirmed the posts relate to Orie’s departure.

‘He opted not to re-sign with us. We have no information as to his plans going forward.’

According to Rugby365.com, the player had also wanted to stay at the Lions, but the negotiations between the parties failed.

‘Marvin wanted to re-sign, but we just could not reach an agreement. The Lions could not meet our demands, so we decided to move on and look at other options.’



-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 03-Feb-2021 at 7:47am
Hy was nie n slegte speler nie maar hy het niks spesiaal gedoen wat n vlge persoon nie ook sal regkry nie...


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 03-Feb-2021 at 9:49am
The Lions could not meet our demands, so we decided to move on and look at other options.’ 

Hierdie sin se vir my baie van Orie hy maak demands en as hulle nie aan sy eise kan voldoen nie dan loop hy, wel ek stem saam julle manne hy was vir my net 'n ok speler nooit iets wows nie so hy kon verseker nie 'n groot kontrak hernuwing verwag het nie ek het gelees Tshituka se broer se hulle is 'n goeie slot ek nie seker het nie rerag die juniors gevolg nie wat dink julle manne van hom? As hy amper soos sy broer speel is hy verseker baie goed. Bele dan eerder in so ou.


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 03-Feb-2021 at 9:51am
Dis nou so bietjie van die onderwerp af, Elton is 'n baie lojale speler van die leeus en hy het al baie goeie goed gedoen maar dis asof sy spel die laaste twee jaar begin agteruitgaan sy besluitneming is nie baie goed nie en hy gooi baie instercept pase weet nie of dit dalk die senters is met nie so baie ondervinging wat dit veroorsaak nie of kommunikasie of wat nie


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 03-Feb-2021 at 10:42am
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Tshituka se broer se hulle is 'n goeie slot ek nie seker het nie rerag die juniors gevolg nie wat dink julle manne van hom?

Hy is eintlik ook n losvoorspeler.. maar hulle het gesukkel met slot diepte blykbaar. 


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 03-Feb-2021 at 10:44am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Tshituka se broer se hulle is 'n goeie slot ek nie seker het nie rerag die juniors gevolg nie wat dink julle manne van hom?

Hy is eintlik ook n losvoorspeler.. maar hulle het gesukkel met slot diepte blykbaar. 

https://www.varsitycup.co.za/emmanuel-tshituka" rel="nofollow - https://www.varsitycup.co.za/emmanuel-tshituka



Posted By: valie
Date Posted: 14-Feb-2021 at 6:59pm
Ek sien die kans is baie goed dat hy Cheetahs toe gaan. Hy het seker besluit hy is nou klaar met groot rugby.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 14-Feb-2021 at 10:08pm
Originally posted by valie valie wrote:

Ek sien die kans is baie goed dat hy Cheetahs toe gaan. Hy het seker besluit hy is nou klaar met groot rugby.


LOLLOLLOL

Shame, die arme Cheetahs is ook baie desperate om groot geld vir hom te wil betaal. Hulle moet baie slimmer wees met die bietjie geld wat hulle het.



-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 18-Feb-2021 at 8:01pm
Dubbel shame, toe raap die Weepee hom op voor die Cheetahs hom kon kry ClapLOL


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 19-Feb-2021 at 11:06am
TunaLion weet jy wat is vir my baie snaaks ek sien 'n ou comment op rugby365 jy kan baie goed beplan met Orie in die span hy kry een geelkaart 'n wedstryd, 3 penalties en 3 aanslane gemiddeld so jy kan beplan volgens dit wat elke game gaan gebeur 


Posted By: TunaLion
Date Posted: 19-Feb-2021 at 12:30pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

TunaLion weet jy wat is vir my baie snaaks ek sien 'n ou comment op rugby365 jy kan baie goed beplan met Orie in die span hy kry een geelkaart 'n wedstryd, 3 penalties en 3 aanslane gemiddeld so jy kan beplan volgens dit wat elke game gaan gebeur 


Ek is eintlik regtig verbaas hyt ooit Springbok geword, al weet ons almal wat is die actual rede.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 19-Feb-2021 at 1:04pm
Hy is 'n goeie verdediger en hy is solid in die lynstane. Iemand sal by die stutte moet hoor of hy stoot in die skrum.

Hy lyk vir my altyd of hy 'n baie beter speler kan wees as hy net bietjie harder konsentreer.

 


-------------
Up the Vaal!


Posted By: vdwestjo
Date Posted: 19-Feb-2021 at 2:39pm
[QUOTE=Attie Karate]Hy is 'n goeie verdediger en hy is solid in die lynstane. Iemand sal by die stutte moet hoor of hy stoot in die skrum.

Hy lyk vir my altyd of hy 'n baie beter speler kan wees as hy nie bietjie harder konsentreer.

 
Stem Victor Matfield het hom ook altyd baie hoog gerate maar hy ongelukkig nooit die hoogtes bereik wat hy kon met sy talente.


-------------
Lions4life


Posted By: valie
Date Posted: 26-Mar-2022 at 4:30pm
Ek kyk nou die Stormers game en is weereens baie bly dat Orie nou die Stormers se probleem is. Knock elke 2 de bal en like van ruk en pluk aan spelers lank na die bal uitgegee of geskop is. Good riddance!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 27-Mar-2022 at 12:10pm
Laas week se game was nog erger. Nee kyk, hy is regtig swak. Weet nie hoe iemand wat so onatleties is en skaars 'n bal kan hanteer 'n internasionale speler kan wees nie.


-------------
Go LIONS!!!!!



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net