Print Page | Close Window

Rondte 1 - Griekwas vs Leeus

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8955
Printed Date: 17-Jun-2024 at 7:07pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Rondte 1 - Griekwas vs Leeus
Posted By: Transvaal
Subject: Rondte 1 - Griekwas vs Leeus
Date Posted: 23-Nov-2020 at 2:27pm
Saterdag 28 November 2020 in Kimberley, afskop is 16:30

Griekwas: TBA

Leeus: 15. EW Viljoen; 14. Stean Pienaar, 13. Wandisile Simelane, 12. Burger Odendaal, 11. Courtnall Skosan; 10. Elton Jantjies (Capt), 9. Morné van den Berg; 8. Len Massyn, 7. Vincent Tshituka, 6. Jaco Kriel, 5. Marvin Orie, 4. Willem Alberts, 3. Ruan Dreyer, 2. Jaco Visagie, 1. Sti Sithole. 
Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Dylan Smith, 18. Wiehahn Herbst, 19. Reinhard Nothnagel, 20. Roelof Smit, 21. Ross Cronjé, 22. Dan Kriel, 23. Tiaan Swanepoel, 24. Jannie du Plessis, 25. Wilhelm van der Sluys, 26. Manuel Rass



Replies:
Posted By: monster
Date Posted: 23-Nov-2020 at 7:40pm
Hoop dat Jaco Kriel, Willem Alberts, EW Viljoen ,Dylan Smith ens nou gereed is sodat ons biedtjie kan rugby speel die 2de gedeelte vd seisoen


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Nov-2020 at 1:45pm
Marius van der Westhuizen will referee the Currie Cup match between #Griquas and the #Lions in Kimberley on Saturday. Don't know why we get this poor ref so often.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Nov-2020 at 2:04pm
Span opgedateer


Posted By: monster
Date Posted: 26-Nov-2020 at 2:14pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Span opgedateer
Vir my is die ons beste span wat ons op die veld kan sit nou moet Covid net res vd jaar weg blu


Posted By: TunaLion
Date Posted: 26-Nov-2020 at 2:23pm
Originally posted by monster monster wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Span opgedateer
Vir my is die ons beste span wat ons op die veld kan sit nou moet Covid net res vd jaar weg blu


Ek sal eerder net met Ross Cronje begin op 9 en ek is nie meer oortuig van Ruan Dreyer se skrumvermoë nie. Sal like as hy my kan verkeerd bewys en sy vorm van ouds herwin.

Gaan lekker wees om vir Jaco en Willem in aksie te sien. Hoop die rus was goed vir die ouens en gelukkig begin ons met 'n "kleiner" span om van die roes uit die sisteem te kry, maar ek dink dit gaan bietjie van  'n taai game wees, veral in die begin.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Nov-2020 at 2:36pm
Stem saam dat ons beste vaskop nie in die wedstryd squad is nie


Posted By: valie
Date Posted: 26-Nov-2020 at 4:06pm
Originally posted by monster monster wrote:

Hoop dat Jaco Kriel, Willem Alberts, EW Viljoen ,Dylan Smith ens nou gereed is sodat ons biedtjie kan rugby speel die 2de gedeelte vd seisoen
Lyk my jou wens het waar geword.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 26-Nov-2020 at 4:52pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Stem saam dat ons beste vaskop nie in die wedstryd squad is nie


Het Carlu n besering opgedoen?


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: vdwestjo
Date Posted: 26-Nov-2020 at 9:08pm
Carlu speel nie weens persoonlike redes. Hy het gevrae om nie te speel nie

-------------
Lions4life


Posted By: TunaLion
Date Posted: 28-Nov-2020 at 4:40pm
HWat sien die afrigters in Krappies. Hyt sover na 9 minute, een intercept pass gegooi toe ons goed lyk op doe aanval en n beenkop strafskop afgestaan. WTF!


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: WitBoer
Date Posted: 28-Nov-2020 at 5:05pm
Het ons al teen Griquas verloor?

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Nov-2020 at 5:26pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Het ons al teen Griquas verloor?

Ja natuurlik, in die 1800's was hulle een van die sterker spanne


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Nov-2020 at 5:27pm
Wat my krap is dat Griekwas se laaste drie in die 1ste helfte van 'n duidelike vorentoe aangee begin is


Posted By: WitBoer
Date Posted: 28-Nov-2020 at 5:45pm
Ek sal nie te teleurgesteld wees as dit nou die einde van die wedstryd is nie...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: TunaLion
Date Posted: 28-Nov-2020 at 5:57pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Wat my krap is dat Griekwas se laaste drie in die 1ste helfte van 'n duidelike vorentoe aangee begin is


Dit het my ook erg gepla. Dan natuurlik ook het ou Marius hulle n laaste waarskuwing gegee op hul doellyn, waatna ons n strafdrie gewen het met die strafskop wat hulle afgestaan het, maar hulle het nie n geelkaart gekry nie. Ek weet mense sal sê dit is n dubbele straf dan, maar as ons dit dan gewoon weg gedruk het, sou dit dan n geelkaart gewees het, so daardie argument tel nie in my opinie nie.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 28-Nov-2020 at 5:59pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Ek sal nie te teleurgesteld wees as dit nou die einde van die wedstryd is nie...


Dit sal goed wees as ons nog bietjie kans kan kry om die roes af te skud wat ons duidelik opgetel het en gelyk het of ons dit amper ontslae van was.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: WitBoer
Date Posted: 28-Nov-2020 at 5:59pm
Moes 'n geel gewees het vir die tackle na die vinnige tap...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: WitBoer
Date Posted: 28-Nov-2020 at 6:00pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Ek sal nie te teleurgesteld wees as dit nou die einde van die wedstryd is nie...


Dit sal goed wees as ons nog bietjie kans kan kry om die roes af te skud wat ons duidelik opgetel het en gelyk het of ons dit amper ontslae van was.
Ek is meer bang ons verloor die game...


-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: TunaLion
Date Posted: 28-Nov-2020 at 6:07pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Moes 'n geel gewees het vir die tackle na die vinnige tap...


Exactly! Ekt skoon vergeet van dit.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 28-Nov-2020 at 6:10pm
Wat dink julle van Krappies. Ek wil baie graag van hom hou, maar hy begaan net te veel beenkop oomblikke (soos Transvaal sal sê). En dan voel ek hy word ook heelwat te suining sodra ons naby die doellyn kom en probeer op al die verkeerde oomblikke self te gaan druk.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: WitBoer
Date Posted: 28-Nov-2020 at 6:26pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Wat dink julle van Krappies. Ek wil baie graag van hom hou, maar hy begaan net te veel beenkop oomblikke (soos Transvaal sal sê). En dan voel ek hy word ook heelwat te suining sodra ons naby die doellyn kom en probeer op al die verkeerde oomblikke self te gaan druk.
Ek hou van hom. Het potensiaal. Hy maak lekker vinnig skoon en hou die verdedeging aan die raai. Nog jonk en sal hopelik uit sy foute leer en beter word.


-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: valie
Date Posted: 28-Nov-2020 at 6:26pm
Hulle kan nou maar weer begin speel. Die donderweer is oor


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Nov-2020 at 6:28pm
Game is afgestel, Leeus wen 20-17


Posted By: TunaLion
Date Posted: 28-Nov-2020 at 6:32pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Game is afgestel, Leeus wen 20-17


Eish, die geluk is net nie met die Leeus vanjaar nie. Eerste game na 2 weke af en dit is net bietjie meer as n halwe game. Ek moet seker ook nie te veel kla nie, want dit kon seker gebeur het toe ons nog agter was....


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 28-Nov-2020 at 6:38pm
Ons kan bly wees. 


Posted By: TunaLion
Date Posted: 28-Nov-2020 at 6:41pm
Hell man, ek is sommer nou suur!


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 28-Nov-2020 at 6:41pm
Originally posted by valie valie wrote:

Hulle kan nou maar weer begin speel. Die donderweer is oor

Rugby is n joke. Wag dit uit en speel, hierdie uitsaaiers se reëls..


Posted By: emiel1
Date Posted: 28-Nov-2020 at 7:16pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Wat dink julle van Krappies. Ek wil baie graag van hom hou, maar hy begaan net te veel beenkop oomblikke (soos Transvaal sal sê). En dan voel ek hy word ook heelwat te suining sodra ons naby die doellyn kom en probeer op al die verkeerde oomblikke self te gaan druk.

Hou baie van sy gesindheid, op verdediging, en veral op aanval. Enigste manier hoe hy sal verbeter, is deur taktiese ondervinding op te doen en op sy vaardighede te skaaf . Beslis beter as enge iets anders wat ons tans het.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Nov-2020 at 8:02pm
Was bietjie suinig vandag, skrummie se werk is om die bal by die agterlyn te kry, nie om te veel self met die bal te speel nie


Posted By: TunaLion
Date Posted: 28-Nov-2020 at 9:56pm
Ek is nog altyd n fan van Ross Cronje gewees en voel dat die games waar hy opgekom het, daar n groot verbetering met ons tempo en aanval was. Sal vir Krappies speel teen die "kleiner" spanne en as plaasvervanger dat hy ervaring opdoen.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 29-Nov-2020 at 7:51am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Ek is nog altyd n fan van Ross Cronje gewees en voel dat die games waar hy opgekom het, daar n groot verbetering met ons tempo en aanval was. Sal vir Krappies speel teen die "kleiner" spanne en as plaasvervanger dat hy ervaring opdoen.
Ek Hou van Krappies maar ek stem oor Ross met hom op is of ons net beter ritme het en ons Meer op die voor. Voet is... 

Ek Sal ook Ross eerste kies.... 


-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: valie
Date Posted: 29-Nov-2020 at 8:44am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Ons kan bly wees. 
Ek voel weer bowel ons verroes was en swak begin het, het ons pak al hoe meer begin domineer. Ek dink ons is beroof van n bonuspunt hier. Griekwas se.poeier het begin opraak 10 minute voor halftyd, toe ons slow poison begin inskop.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 29-Nov-2020 at 1:12pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Ons kan bly wees. 
Ek voel weer bowel ons verroes was en swak begin het, het ons pak al hoe meer begin domineer. Ek dink ons is beroof van n bonuspunt hier. Griekwas se.poeier het begin opraak 10 minute voor halftyd, toe ons slow poison begin inskop.

Ja dit is seker waar, maar met Marius en die weer kon dit steeds anders geeindig het.


Posted By: vdwestjo
Date Posted: 29-Nov-2020 at 8:53pm
Ek stem ons is weer beroof van bonuspunt. Span het begin goed speel en Griekwas het moeg begin word. Maar ons is gelukkig dat die wedstryd eers na die straf drie afgelas is. Dit kon net sowel net voor dit afgelas gewees het nie. Maar eer aan die manne om so vinnig van 17 3 terug te kom. Nie baie spanne sou dit kon doen

-------------
Lions4life


Posted By: valie
Date Posted: 29-Nov-2020 at 10:04pm
Ek is spyt EW het seergekry, maar ek moet se ek hou al hoe meer van Tiaan Swanepoel. Groot skopvoet, kalm onder druk, en dit lyk of hy n baie goeie baldraer is wat sterk op sy voete is, en gevaarlike lyne hardloop.


Posted By: emiel1
Date Posted: 30-Nov-2020 at 11:14am
Baie verroes gelyk, maar stem saam, die span het groot karakter gewys


Posted By: TunaLion
Date Posted: 30-Nov-2020 at 12:35pm
Ek is seker ons kon met bietjie meer speeltyd gedoen het vir die komende game teen die weepee.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Dec-2020 at 8:28am
Congrats to Jaco Visagie, Burger Odendaal, EW Viljoen and Tiaan Swanepoel, who all made their Currie Cup debut for the #Lions on Saturday against Griquas


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Dec-2020 at 10:58am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Het ons al teen Griquas verloor?

Ja natuurlik, in die 1800's was hulle een van die sterker spanne

Ons het sedert 1991 44 wedstryde teen Griekwas gespeel, en 13 daarvan verloor


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Dec-2020 at 11:11am
Hier is LionsWorld se stats van ons rekord teen Griekwas sedert 1991:

http://www.lionsworld.co.za/winratiodetail_griquas.html" rel="nofollow - http://www.lionsworld.co.za/winratiodetail_griquas.html



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net