Print Page | Close Window

Jaco Kriel

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Lions Players News
Forum Description: Lions Players News
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8940
Printed Date: 26-Apr-2024 at 6:12pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Jaco Kriel
Posted By: Vaal Leeu 3
Subject: Jaco Kriel
Date Posted: 29-Oct-2020 at 4:33pm
Ek sien Jaco Kriel se pa is vandag oorlede. Baie sterkte vir hom en sy familie...



Replies:
Posted By: vdwestjo
Date Posted: 29-Oct-2020 at 7:24pm
Dink aan Jaco in ons gebede hy was baie naby sy Pa wat ook 'n baie groot Leeu ondersteuner was!

-------------
Lions4life


Posted By: valie
Date Posted: 29-Oct-2020 at 8:05pm
Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Dink aan Jaco in ons gebede hy was baie naby sy Pa wat ook 'n baie groot Leeu ondersteuner was!
Sho. Hy het al baie hartseer beleef in sy jong lewe. As ek reg is, is hy die enigste een van sy gesin wat nog leef.


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 29-Oct-2020 at 9:05pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Dink aan Jaco in ons gebede hy was baie naby sy Pa wat ook 'n baie groot Leeu ondersteuner was!
Sho. Hy het al baie hartseer beleef in sy jong lewe. As ek reg is, is hy die enigste een van sy gesin wat nog leef.
on my word, that's unreal. Very sad. 


Posted By: Leeubok
Date Posted: 30-Oct-2020 at 7:23am
Sjo, sterkte aan hom


Posted By: valie
Date Posted: 18-Mar-2022 at 8:18am
Ek lees op FB dat Jaco 'n operasie aan sy elmboog moet/moes ondergaan, en dat hy vir 'n paar weke buite aksie gaan wees. 


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 18-Mar-2022 at 8:27am
Ai tog.. het gedink dis dalk ernstig... Jaco is ratel taai maar mens kon sien hy het seer.


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 18-Mar-2022 at 9:29am
Toe ek Jaco Kriel lees was my eerste gedagte o hell, waai hy ook?
Besering is sleg, spoedige herstel...


Posted By: emiel1
Date Posted: 18-Mar-2022 at 10:37am
Ons gaan beslis sy ervaring mis.

Hoop hulle kry 'n spesialis oopkantflank om hom te vervang. MJ Pelser het baie goed verlede seisoen vertoon. Mark Snyman het was ook vuurwarm vir Wits en toe hy opkom vir die CB wedstryd teen Griekwas.


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 18-Mar-2022 at 6:13pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Ons gaan beslis sy ervaring mis.

Hoop hulle kry 'n spesialis oopkantflank om hom te vervang. MJ Pelser het baie goed verlede seisoen vertoon. Mark Snyman het was ook vuurwarm vir Wits en toe hy opkom vir die CB wedstryd teen Griekwas.

Sterkte.

MJ op die bank vir CC is belaglik.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 19-Apr-2023 at 10:05am
Lyk my Jaco Kriel maak klaar Saterdag.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Leeubok
Date Posted: 24-Apr-2023 at 7:10am
What a legend! Op sy dag was daar nie 'n beter flank in die wereld nie. So hartseer dat hy nie meer toetse agter sy naam het nie. Hy is onder my top 5 gunsteling spelers ooit


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 24-Apr-2023 at 7:46am
Stem Leeubok hy was n yster daai lostrooi van Kriel, Tecklenburg en Warren was op sy dag een van die bestes gewees


Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Apr-2023 at 9:23am
Ja beslis in my top 5 van alle tye ook. Skande dat hy nie meer toetse gespeel het nie. Heyneke Meyer was die aap wat altyd gese het Jaco gaan nog baie toetse speel maar dan kies hy hom nie


Posted By: Lion1986
Date Posted: 24-Apr-2023 at 9:49am
Jaco Kriel was op n tyd die beste flank in die wêreld in my opinie.


Posted By: monster
Date Posted: 24-Apr-2023 at 10:19am
Stem fantastiese speler, n ware leeu


Posted By: emiel1
Date Posted: 24-Apr-2023 at 1:51pm
Briljante speler maar ook 'n spesiale mens. Mens hoop maar dat sy leiereienskappe en kennis nie verlore gaan vir die unie nie.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net