Print Page | Close Window

Friendly - Lions vs Stormers on 26 Sept 2020

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8884
Printed Date: 16-May-2024 at 10:21am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Friendly - Lions vs Stormers on 26 Sept 2020
Posted By: Transvaal
Subject: Friendly - Lions vs Stormers on 26 Sept 2020
Date Posted: 24-Sep-2020 at 1:49pm

Date: Saturday, 26 September 2020

Venue: Loftus Versfeld, Pretoria

Kick-off time: 19h00

Referee: Marius van der Westhuizen

Assistant referees: Aimee Barrett-Theron, Morne Ferreira

TMO: Willie Vos


Lions: 15. Divan Rossouw, 14. Sibahle Maxwane, 13. Wandisile Simelane, 12. Burger Odendaal, 11. Courtnall Skosan, 10. Elton Jantjies (Capt.), 9. Andre Warner, 8. Hacjivah Dayimani, 7. Vincent Tshituka, 6. Jaco Kriel, 5. Marvin Orie, 4. Ruben Schoeman, 3. Ruan Dreyer, 2. Jaco Visagie, 1. Dylan Smith.
Replacements: 16. Sti Sithole, 17. Jan-henning Campher, 18. Carlu Sadie, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Reinhard Nothnagel, 21. Mj Pelser, 22. Francke Horn, 23. Len Massyn, 24. Dillon Smit, 25. Gianni Lombard, 26. Stean Pienaar, 27. Dan Kriel, 28. Manuel Rass, 29. Jamba Ulengo, 30. EW Viljoen

Stormers: 15 Warrick Gelant, 14 Leolin Zas, 13 Dan du Plessis, 12 Rikus Pretorius, 11 Seabelo Senatla, 10 Damian Willemse, 9 Herschel Jantjies, 8 Juarno Augustus, 7 Ernst van Rhyn, 6 Siya Kolisi (captain), 5 JD Schickerling, 4 Salmaan Moerat, 3 Frans Malherbe, 2 Scarra Ntubeni, 1 Steven Kitshoff.
Replacements: 16 Bongi Mbonambi, 17 Leon Lyons, 18 Neethling Fouche, 19 Chris van Zyl, 20 Nama Xaba, 21 Hannes Gouws, 22 Paul de Wet, 23 Tim Swiel, 24 Michal Haznar, 25 Angelo Davids, 26 Tristan Leyds.



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 24-Sep-2020 at 2:29pm
Cash het ook gese Willem Alberts, Roelof Smit en Wiehan Herbst is tans beseer, maar is nabe aan gereed om weer te speel


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 24-Sep-2020 at 7:59pm
Marnus Schoeman? Ross Cronje?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Sep-2020 at 6:08am
Geen idee nie, net soos Jannie du Plessis


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Sep-2020 at 9:10am
Mens is geneig om te vergeet hoe swak ons in die begin van die jaar was...hoop dinge het drasties verbeter in die laaste 6 maande. Dit was 'n nagmerrie begin vir ons


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Sep-2020 at 9:14am
Net 6 spelers van die Leeus wat vandag in die begin XV speel het in ons laaste wedstryd ook begin, hulle is: Dylan Smith, Marvin Orie, Hacjivah Dayimani, Andre Warner, Elton Jantjies en Courtnall Skosan


Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 26-Sep-2020 at 9:22am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Net 6 spelers van die Leeus wat vandag in die begin XV speel het in ons laaste wedstryd ook begin, hulle is: Dylan Smith, Marvin Orie, Hacjivah Dayimani, Andre Warner, Elton Jantjies en Courtnall Skosan

Hoe gaan jou gunsteling gesegde? Hoop?


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 26-Sep-2020 at 9:29am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Mens is geneig om te vergeet hoe swak ons in die begin van die jaar was...hoop dinge het drasties verbeter in die laaste 6 maande. Dit was 'n nagmerrie begin vir ons

Hierdie kan in 'n slagting vir ons ontaard vandag. Stormers se span is settled en ken mekaar al goed. Ons het amper 'n hele nuwe span. 

Ai, ek hoop ek's verkeerd.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 26-Sep-2020 at 9:33am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Net 6 spelers van die Leeus wat vandag in die begin XV speel het in ons laaste wedstryd ook begin, hulle is: Dylan Smith, Marvin Orie, Hacjivah Dayimani, Andre Warner, Elton Jantjies en Courtnall Skosan
Lions: 15. Tyrone Green, 14. Jamba Ulengo, 13. Manuel Rass, 12. Dan Kriel, 11. Courtnall Skosan, 10. Elton Jantjies (Capt.), 9. Andre Warner, 8. Hacjivah Dayimani, 7. Ruan Vermaak, 6. Marnus Schoeman, 5. Marvin Orie, 4. Willem Alberts, 3. Frans van Wyk, 2. Jan-Henning Campher, 1. Dylan Smith.
Replacements: 16. Pieter Jansen, 17. Sti Sithole, 18. Carlu Sadie, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Len Massyn, 21. Morne van den Berg, 22. Shaun Reynolds, 23. Andries Coetzee

Van hierdie span wie in ons laaste wedstryde gespeel het, het ons Tyrone Green, Ruan Vermaak, Shaun Reynolds en Andries Coetzee verloor as ek reg is.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Sep-2020 at 9:35am
Blykbaar is Pieter Jansen ook weg


Posted By: emiel1
Date Posted: 26-Sep-2020 at 10:03am
Met die uitsondering van Jaco Kriel, is daar min om oor opgewonde te wees. Ten minste is daar nie te veel druk op hulle nie, so hoop hulle verras ons.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Sep-2020 at 12:14pm
Kon iemand al 'n stream vir ons opspoor? Anders gaan ek na ons sportsbar toe moet gaan vir die 2 wedstryde


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Sep-2020 at 3:52pm
Team Change: Tiaan Swanepoel will replace Stean Pienaar on the bench this afternoon. Stean sustained a hamstring strain during training yesterday.



Posted By: valie
Date Posted: 26-Sep-2020 at 4:38pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Kon iemand al 'n stream vir ons opspoor? Anders gaan ek na ons sportsbar toe moet gaan vir die 2 wedstryde
Ek het gister stream2watch.live probeer. Dit het gewerk op my laptop, maar het baie ads. Ek het adblock plus ge download en dit help verseker.
Kies live tv  en dan UK tv. Die game wys op Sky sports arena.


Posted By: valie
Date Posted: 26-Sep-2020 at 6:36pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Kon iemand al 'n stream vir ons opspoor? Anders gaan ek na ons sportsbar toe moet gaan vir die 2 wedstryde
Ek het gister stream2watch.live probeer. Dit het gewerk op my laptop, maar het baie ads. Ek het adblock plus ge download en dit help verseker.
Kies live tv  en dan UK tv. Die game wys op Sky sports arena.
die stream werk. Ek het nou die bulle sharks game gekyk. Met die eerste 2 probeerslae was die klank en beeld nie ge sync nie, maar met die 3de probeerslag was dit reg. Lyk of die stream nogals baie bandwydte vat. Ek het gekyk met n 10 Mbps vodacom data simcard, en dit het n paar keer ge buffer, maar gelukkig nie te lank nie. Dis verseker nie Supersport nie, maar darem n opsie b.


Posted By: valie
Date Posted: 26-Sep-2020 at 7:34pm
marius van der Westhuizen se oe sit soos gewoonlik weer in sy gat by die skrums


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 26-Sep-2020 at 7:38pm
Stem saam jou Valie 


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 26-Sep-2020 at 7:38pm
Originally posted by valie valie wrote:

marius van der Westhuizen se oe sit soos gewoonlik weer in sy gat by die skrums
Beslis, hy laat in-skrum Malherbe goed lyk.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 26-Sep-2020 at 7:42pm
Simelane lyk steeds baie over rated, Rossouw en Maxwane lyk nie heeltemal reg vir hierdie vlak nie.




-------------
Up the Vaal!


Posted By: WitBoer
Date Posted: 26-Sep-2020 at 7:57pm
kriel lyk awesome .. res van forwards, not so much.... Ek het nog hoop, maar net net... Kolisi is soo gewoonlik maar nowhere

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 26-Sep-2020 at 8:06pm
Stem witboer hy nerens nie en ek dink ook nie Kitshof is heeltyd op sy voete as hy oor die bal gaan nie hy word te veel kans gegee ok die bal te speel dink ons het n klomp nuwe manne so dit gaan n wedstryd of twee vat om helemal aan die gamg te kom maar ek dink ons lyk nie so sleg nie want die stormers se pak is baie ervare en speel al lank saam


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 26-Sep-2020 at 8:08pm
shocking performance from the Lions and Marius vd Westhuizen... The scrums are a joke... Watching Dyamani I can't believe that Schoeman isn't in the squad


Posted By: WitBoer
Date Posted: 26-Sep-2020 at 8:11pm
Ons forwards is swak. Kort 'n Mostert,Marx en Ferreira...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 26-Sep-2020 at 8:20pm
I sit too late to send Ruan Dreyer back to Gloucester?? 


Posted By: valie
Date Posted: 26-Sep-2020 at 8:48pm
Dillon is myle beter as Warner


Posted By: valie
Date Posted: 26-Sep-2020 at 8:52pm
Vd Sluys lyk ook goed.


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 26-Sep-2020 at 8:58pm
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

shocking performance from the Lions and Marius vd Westhuizen... The scrums are a joke... Watching Dyamani I can't believe that Schoeman isn't in the squad
Wow, was he on the pitch?

What the hell have the coaches been doing the last 6 months? I know it's only a warm-up, but this is the same shit as the beginning of the year.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: WitBoer
Date Posted: 26-Sep-2020 at 9:02pm
 Baie beter show van die subs. Smit, Sadie en Ulengo het goed vertoon... Hoop die coaches het dieselfde game as ins gekyk...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 26-Sep-2020 at 9:02pm
Die heelagter van die 2de span en EW Viljoen lyk ook goed.




-------------
Up the Vaal!


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 26-Sep-2020 at 9:02pm
Dreyer, Maxwane and Odendaal... The great hype, all the fizzle and non eof the performance 


Posted By: emiel1
Date Posted: 26-Sep-2020 at 9:09pm
Voorlangs het ons beter in die tweede helfde vertoon, maar dit was 'n tipiese eerste wedstryd met min vloei. Manne het darem hard probeer.


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 26-Sep-2020 at 9:15pm
Ja Emiel stem dit sal beter raak ek dink EW Viljoen en odendaal gaan goed kombineer simelane se verdediging is average en dit het dit moeilik vir odendaal gemaak


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Sep-2020 at 7:01am
Ons het gesukkel van die eerste skrum af en as jy so erg gedomineer word, skep dit 'n platform vir aanvalle vir die ander span en al die momentum is met hulle, bykans onmoontlik om so situasie om te keer. 
Bygese, dit het gelyk asof Malherbe inskrum op die haker, en ons is verseker 'n paar keer gestraf in die skrum waar ons nie oortree het nie, daar was ten minste 1 skrum waar die loskop van die Stormers gehinge het en Dreyer is gestraf, terwyl by 'n ander skrum ons ook gestraf is maar die Stormers loskop se arm was op die grond.
Dan ons geel kaart met die lynstane op ons doellyn, ek kon eerlikwaar by meeste van daardie strafskoppe nie sien waarvoor ons gestraf is nie, so mens moet die skeidsregter daar bevraagteken.
Odendaal is goed dopgehou, so hy het nie juis 'n verskil gemaak vir ons nie, behalwe dalk 2 goeie duikslae wat hy uitgevoer het, so hopelik stop hy die lekplek in ons middeveld.
Dillon het baie skerper as Warner gelyk. Ek was ook nie tevrede met die dom foute van sommige spelers nie, Die vinnige ingooi by 'n lynstaan vroeg in die wedstryd wat gelei het tot 'n skrum amper op ons doellyn en die Stormers se eerste drie was totaal onnodig.
Simelane wat voor die bal is as 'n speler dit vorentoe skop en dan nog steeds die bal jaag, dis 'n laerskoolseun fout. Skosan wat die bal probeer vang wat lyk of dit in elk geval sal uitgaan en dan die lynstaan vir die opponente gee. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Sep-2020 at 7:06am
Nog 2 opmerkings, daar was een geval waar die manne die bal gejaag het wat vorentoe geskop is,en in die wye skoot kon mens sien een van die Leeus spelers hou 'n Stormer terug aan sy trui, dis onaanvaarbare spel en nie iets wat ek by die Leeus wil sien nie, en dan die drie van Gelant waar hy deur ons voorspelers hardloop, kom aan manne...veral Dylan Smith was hier aan die slaap gevang


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Sep-2020 at 7:09am
Hier is die hoogte/laagte punte

https://www.youtube.com/watch?v=RUkRANgirlQ" rel="nofollow - https://www.youtube.com/watch?v=RUkRANgirlQ


Posted By: Niela
Date Posted: 27-Sep-2020 at 9:13am
I think lions supporters must make peace with the fact that we are not the best SA side anymore. 

We have less money and less experience. Yes , it will be great if we win a couple of games, but we mustn’t have too high hopes. The team needs a couple of years to grow. 

I still like the fact that we want to play running rugby. The problem with so many subs is that you can’t “out last” your opponent , with all the fresh legs. 

Then on the game:

- Dilon Smit always makes a difference when he comes in. Not sure why he doesn’t get more game time.
- Scrums were poor , but Malherbe is so fat that he scrums in the hooking position and prop position at the same time.
- Line outs were much better (finally)
- Simelane must work on his defense, the 13 is critical on defensive alignment and we need him to get it right.
- We have good depth in the loose forwards, the bench did well. 
- Elton had a great game and it was good that Gianni had a run out 



Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 27-Sep-2020 at 9:49am
Ons kort 'n ordentlike 7 (groot, sterk, fisieke baldraer) en ons slotte is eenvoudig nie dominerend genoeg nie. Ons mis Marx erg, ook in skrums. Dillon Smit moet van hier af ons eerste keuse scrummy wees... sy spel pas beter by ons spelpatroon en hy lyk skerp. Ons stutte stel hierdie hele jaar nog teleur.. moeilik om te verstaan. Ons agterlyn sal aanhou sukkel as ons nie op die voorvoet kom nie, maak nie saak wie speel in die agterlyn nie.


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 27-Sep-2020 at 9:49am
Defence was much better although the scoreline does not really show it.

Our driving malls all got sacked immediately and never got going.

My biggest issue is still the same zig-zag across the field with no plan and no penetration on attack. We are way, way too predictable on attack. 

We are looking a lot better than we did but we still need to get a lot better still.




-------------
Up the Vaal!


Posted By: valie
Date Posted: 27-Sep-2020 at 5:47pm
Ek dink ons was nie so sleg soos wat Marius vad Westhuizen ons laat lyk het nie, veral in die skrums. Malherbe het heeltyd in geskrum. Elke keer as die pressure kom, dan verander hy rigting binne toe. Dit haal ons haker uit die spel, wat beteken hulle haker en loskop skrum saam teen ons vaskop. Dylan en Dreyer was die slagoffers van vd Westhuizen se onbekwaamheid, eerder as wat hul deur hul opponente gedomineer is.
Hoewel ons verloor het, was daar vir my n paar positiewe: 
Ons lynstane was baie beter. Jaco Kriel se turnovers. Die plaasvervangers se spel. Wie my nogals in die 2de helfte beindruk het was ons hele voorry, Wilhelm vd Sluys, Dillon, Gianni, Tiaan Swanepoel, Jamba.

Ons was bietjie verroes, maar ek dink nie ons hoef te negatief te wees nie.


Posted By: emiel1
Date Posted: 28-Sep-2020 at 2:54pm
Alhoewel die Stormers die meerderheid van die tyd voorlangs gedomineer het, was ons ten minste meeste van die tyd mededingend, selfs met 14 man. Tweede helfde voorspelerpak het goeie voorvoet bal verseker, maar daar was nie baie variasie op die aanval agterlangs nie.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net