Print Page | Close Window

Emirates Lions: Medical Update

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8829
Printed Date: 04-May-2025 at 6:45pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Emirates Lions: Medical Update
Posted By: Transvaal
Subject: Emirates Lions: Medical Update
Date Posted: 08-Jun-2020 at 1:18pm

The players will undergo medical testing this week. Many of them have recovered from injuries sustained prior to or during lockdown:

 

Vincent Tshituka (ankle surgery), can do agility

Jaco Kriel (ankle surgery), can do agility

Rhyno Herbst (shoulder surgery), is doing plyometric exercises




Replies:
Posted By: WitBoer
Date Posted: 08-Jun-2020 at 1:56pm
What? So Jaco het 'n besering gedurende die lockdown opgedoen of sy ou besering vererger?
Hy moes mos iewers in April reg gewees het... Die ou is nou al amper erger as wat Andre Pretorius was...


-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 08-Jun-2020 at 2:26pm
Witboer as ek reg verstaan se hulle prior to the lockdown so dit is voor die lockdown se beserings so dink dit was sy ou besering gewees ek dink hulle van dinge maar net stadig dat die manne die tyd gebruik om mooi te herstel van alle niggles


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 08-Jun-2020 at 2:28pm
Rhyno Herbst is nou nie vir my 'n loss gewees hy staan te veel penalties af en ek rate hom nie baie hoog nie


Posted By: valie
Date Posted: 08-Jun-2020 at 5:00pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

What? So Jaco het 'n besering gedurende die lockdown opgedoen of sy ou besering vererger?
Hy moes mos iewers in April reg gewees het... Die ou is nou al amper erger as wat Andre Pretorius was...
Ja, ek dink dis maar net n kwessie van dat hulle gedurende die lockdown die toetse kon doen nie, en dit dalk maar net nou doen om seker te maak die ouens het voldoende van hul beserings herstel.


Posted By: WitBoer
Date Posted: 09-Jun-2020 at 8:39am
Ek hoor vanoggend op die radio dat Jaco Kriel en Vincent Tshituka volkome herstel het van hul besering. So ek neem aan "can do agility" beteken eintlik "fully recovered"... Kon hulle nie maar eerder net gese het "fully recovered" of "Can resume full training" nie? LOL

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: valie
Date Posted: 09-Jun-2020 at 2:11pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Ek hoor vanoggend op die radio dat Jaco Kriel en Vincent Tshituka volkome herstel het van hul besering. So ek neem aan "can do agility" beteken eintlik "fully recovered"... Kon hulle nie maar eerder net gese het "fully recovered" of "Can resume full training" nie? LOL
LOL Ja, die beriggewing veroorsaak onnodige spanning, veral oor ons nog almal op spelde en naalde sit om te hoor of Marx gaan bly of nie.


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 14-Jun-2020 at 2:52pm
Sien marx is weg baie sterkte vir hom in Japan is hartseer maar ons kort nou n goeie haker in sy plek hoophulle kan inpaar sleutel posisies nog ouens teken



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net