Print Page | Close Window

2016 Lions Super Rugby Jersey

Printed From: Lionsworld
Category: LionsWorld Section
Forum Name: LionsWorld Members
Forum Description: LionsWorld Members
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8820
Printed Date: 25-Apr-2024 at 2:24pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: 2016 Lions Super Rugby Jersey
Posted By: WitBoer
Subject: 2016 Lions Super Rugby Jersey
Date Posted: 21-May-2020 at 12:43pm
Goeiedag almal.
Kan iemand my dalk se waar ek 'n 2016 Lions Super Rugby trui kan koop? Ek het nou al oral gesoek en kry nerens een nie. Dit is die trui met die Johannesburg skyline op die voorkant.
Soek een vir my bar, so al is dit 'n 2de handse een wat nog in goeie toestand is?


-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha



Replies:
Posted By: valie
Date Posted: 21-May-2020 at 3:45pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Goeiedag almal.
Kan iemand my dalk se waar ek 'n 2016 Lions Super Rugby trui kan koop? Ek het nou al oral gesoek en kry nerens een nie. Dit is die trui met die Johannesburg skyline op die voorkant.
Soek een vir my bar, so al is dit 'n 2de handse een wat nog in goeie toestand is?
Ek het nou so 2 weke gelede gesien iemand adverteer sy truie op Facebook. Ek kan net nie onthou of dit daai spesifieke een is nie. Ek sal kyk of ek die post nog kan opspoor.


Posted By: valie
Date Posted: 21-May-2020 at 4:10pm
Sorry, dit was nie die trui wat jy soek nie. Dit was die Rooie van 2015 en dan die 2018 trui, en hulle is reeds verkoop.
Het jy al gehoor of die shop by Ellispark nie nog ou voorraad het nie?


Posted By: WitBoer
Date Posted: 21-May-2020 at 6:32pm
Originally posted by valie valie wrote:

Sorry, dit was nie die trui wat jy soek nie. Dit was die Rooie van 2015 en dan die 2018 trui, en hulle is reeds verkoop.
Het jy al gehoor of die shop by Ellispark nie nog ou voorraad het nie?
Dankie vir die moeite inelkgeval. Sal hulle more bietjie bel e hoor... Sien daar was een in Junkmail met al 2016 se spelers se handtekeninge, maar hy is ook reeds verkoop.Cry


-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net