Print Page | Close Window

Player Strength

Printed From: Lionsworld
Category: General
Forum Name: Chit Chat
Forum Description: Chit Chat
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8789
Printed Date: 19-Apr-2024 at 3:33pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Player Strength
Posted By: Red_Machine
Subject: Player Strength
Date Posted: 28-Apr-2020 at 7:04pm
I'm not sure where these stats were obtained, but wasn't it mentioned somewhere that Kyle Brink benches upwards of 180kg??

https://m.sport24.co.za/Rugby/revealed-rugbys-strongest-men-how-much-do-you-bench-bro-20200428" rel="nofollow - https://m.sport24.co.za/Rugby/revealed-rugbys-strongest-men-how-much-do-you-bench-bro-20200428



Replies:
Posted By: Niela
Date Posted: 28-Apr-2020 at 9:16pm
I also heard that he did 180

The lions standard was 1.5 times body weight if I recall... 




Posted By: TunaLion
Date Posted: 29-Apr-2020 at 1:24pm
Ek is verbaas deur Spies se PB:

Pierre Spies (Montpellier, retired) - 165kg

Gedink met al sy "suppliements" sou hy baie beter as dit kon doen....


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 30-Apr-2020 at 7:04am
Tuna, mens sien dit nogal baie met hierdie manne wat lyk soos die Michellin man. Loop rond asof hy pitswere in sy oksels het maar het nie werklik krag of uithouvermoe nie. Kry ook maklik n besering. Die manne wat van jongs af rerig werk is natuurlik n ander saak. 


Posted By: Leeubok
Date Posted: 30-Apr-2020 at 7:28am
Ek is seker Jesse Kriel lig 200kg met sy kuite. Elk. 

Waar is ou Zibbie? LOL


Posted By: Leeubok
Date Posted: 30-Apr-2020 at 7:30am
Rerig? Die scrummie? Ek vind dit bietjie moeilik om te glo!

Will Genia (Rebels) - 180kg


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 30-Apr-2020 at 8:33am
Rerig? Die scrummie? Ek vind dit bietjie moeilik om te glo!

Will Genia (Rebels) - 180kg

Ja nee ek glo ook nie die een nie ek sal dit eers met my eie oe wil sien om dit te glo


Posted By: valie
Date Posted: 30-Apr-2020 at 10:48am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek is seker Jesse Kriel lig 200kg met sy kuite. Elk. 

Waar is ou Zibbie? LOL
LOL


Posted By: TunaLion
Date Posted: 30-Apr-2020 at 1:46pm
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Tuna, mens sien dit nogal baie met hierdie manne wat lyk soos die Michellin man. Loop rond asof hy pitswere in sy oksels het maar het nie werklik krag of uithouvermoe nie. Kry ook maklik n besering. Die manne wat van jongs af rerig werk is natuurlik n ander saak. 


Dit is baie waar. Dit is hoekom iemand soos Jaco Kriel so uitstaan tussen die ander klomp.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Leeubok
Date Posted: 01-May-2020 at 7:43am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Tuna, mens sien dit nogal baie met hierdie manne wat lyk soos die Michellin man. Loop rond asof hy pitswere in sy oksels het maar het nie werklik krag of uithouvermoe nie. Kry ook maklik n besering. Die manne wat van jongs af rerig werk is natuurlik n ander saak. 


Dit is baie waar. Dit is hoekom iemand soos Jaco Kriel so uitstaan tussen die ander klomp.

Jaco Kriel, Kwagga en Marnus Schoeman. Nie een van hulle lyk soos 'n gym bunny nie, maar is natuurlik moer sterk 



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net