Print Page | Close Window

MALCOLM MARX

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8784
Printed Date: 02-May-2024 at 9:18am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: MALCOLM MARX
Posted By: gertjie0000
Subject: MALCOLM MARX
Date Posted: 21-Apr-2020 at 9:10am
More manne kyk die artikel oor MARX ek sien hulle se hy was in baie goeie vorm in Japan 5 driee in sy laaste 4 wedstryde en ek sien hy se hy mis sy leeus familie en kan nie wag om terug te wees nie ek dink ons kan verseker ook nie wag nie hy en Kriel dink ek gaan 'n baie groot verskil maak.

https://www.sport24.co.za/Rugby/Springboks/locked-down-in-japan-springbok-hooker-eager-to-get-back-to-sa-20200420" rel="nofollow - https://www.sport24.co.za/Rugby/Springboks/locked-down-in-japan-springbok-hooker-eager-to-get-back-to-sa-20200420



Replies:
Posted By: valie
Date Posted: 21-Apr-2020 at 10:53am
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

More manne kyk die artikel oor MARX ek sien hulle se hy was in baie goeie vorm in Japan 5 driee in sy laaste 4 wedstryde en ek sien hy se hy mis sy leeus familie en kan nie wag om terug te wees nie ek dink ons kan verseker ook nie wag nie hy en Kriel dink ek gaan 'n baie groot verskil maak.

https://www.sport24.co.za/Rugby/Springboks/locked-down-in-japan-springbok-hooker-eager-to-get-back-to-sa-20200420" rel="nofollow - https://www.sport24.co.za/Rugby/Springboks/locked-down-in-japan-springbok-hooker-eager-to-get-back-to-sa-20200420
Stem. Hopelik kry ons dit reg om vir Kwagga ook terug te lok. Hulle 3 behoort n MASSIVE boost te wees vir ons pak.


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 21-Apr-2020 at 11:30am
Stem Valie dis jammer ons kan nie 'n ou soos sous ook terug kry op slot nie hy is soos twee manne wat jy op die veld het


Posted By: valie
Date Posted: 21-Apr-2020 at 12:32pm
Dis waar. Ons kort n vinnige, balvaardige slot met n engin, wat nie bang  is om sy hande vuil te maak nie.


Posted By: valie
Date Posted: 21-Apr-2020 at 12:36pm
Swys het  n paar weke gelede blykbaar gese dat net Kwagga en Malcolm se afwesigheid die Leeus se pak met iets soos 40% verswak. Dis geen wonder ons sukkel in alle fassette nie. - Ons pak domineer nie soos in die verlede nie. Ons staan baie driee af agv omkeer besit, wat op sy beurt weer ons defence (wat by the way sover nie te goed was nie) nog slegter laat lyk.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 21-Apr-2020 at 1:31pm
Originally posted by valie valie wrote:

Swys het  n paar weke gelede blykbaar gese dat net Kwagga en Malcolm se afwesigheid die Leeus se pak met iets soos 40% verswak. Dis geen wonder ons sukkel in alle fassette nie. - Ons pak domineer nie soos in die verlede nie. Ons staan baie driee af agv omkeer besit, wat op sy beurt weer ons defence (wat by the way sover nie te goed was nie) nog slegter laat lyk.

Hmmm, dit se baie van die ander 6 spelers in die pak..


Posted By: valie
Date Posted: 21-Apr-2020 at 3:19pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Swys het  n paar weke gelede blykbaar gese dat net Kwagga en Malcolm se afwesigheid die Leeus se pak met iets soos 40% verswak. Dis geen wonder ons sukkel in alle fassette nie. - Ons pak domineer nie soos in die verlede nie. Ons staan baie driee af agv omkeer besit, wat op sy beurt weer ons defence (wat by the way sover nie te goed was nie) nog slegter laat lyk.

Hmmm, dit se baie van die ander 6 spelers in die pak..
Ek dink die feit dat beide senior spelers is, maak hulle impak, (of die leemte wat hul laat) soveel groter. Ek dink hulle bydrae in die die Leeus se game strek baie verder as net hulle vermoee op die veld.




Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net