Print Page | Close Window

Friendly - Sharks XV vs Lions XV

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: SuperSport Rugby Challenge
Forum Description: SuperSport Rugby Challenge
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8764
Printed Date: 28-Mar-2024 at 1:46pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Friendly - Sharks XV vs Lions XV
Posted By: Transvaal
Subject: Friendly - Sharks XV vs Lions XV
Date Posted: 11-Mar-2020 at 1:24pm
Ross Cronje will lead a Xerox Golden Lions XV side when they face a Sharks XV in a Supersport Challenge friendly in Durban on Friday.
Gianni Lombard will get a 20 minute run in his first steps back to rugby action. Stean Pienaar also returns from injury. Jaco Kriel will sit this one out as no chances will be taken with his road to recovery.
Xerox Golden Lions XV Squad to face the Sharks:
Asenathi Nthlabakanye
Brendon Snyman
Dameon Venter
Darrien-Lane Landsberg
Dian Schoonees
Francke Horn
Gianni Lombard
James Mollentze
Jan-Louis la Grange
Jo-Hanko de Villiers
Louritz van der Schyff
Mandisi Mthiyane
Marc Morrison
Mark Snyman
Marko Janse van Rensburg
MJ Pelser
Nathan McBeth
Nkosikhona Masuku
Reinhard Nothnagel
Roelof Smit
Ross Cronje (captain)
Roubert Bester
Stean Pienaar
Tiaan Swanepoel
Tinus Combrink
Wyclef Vlitoor



Replies:
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 11-Mar-2020 at 1:32pm
So Jaco Kriel is naby aan reg dis darem so bietjie goeie nuus darem


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Mar-2020 at 1:35pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

So Jaco Kriel is naby aan reg dis darem so bietjie goeie nuus darem

Hulle het mos gese hy behoort weer te kaan speel einde Maart / begin April, so klink of hy bietjie vroeer reg is as wat hulle gedink het. Die dilemma is seker dat hy en Marnus Schoeman veg vir die nommer 6 trui, en Marnus is nou nie juis een van die spelers wat swak vaar op die oomblik nie


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 11-Mar-2020 at 1:37pm
Marnus doen baie goeie dinge maar staan soms baie strafskoppe af...


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 11-Mar-2020 at 1:49pm
Ook nie geweet Stean Pienaar was beseer nie,bly on hom ook te sien...Baie talent in die groep ,kort net goeie afrigting en bestuur

-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 11-Mar-2020 at 1:49pm
Wonder waar Dillon Smit is?

-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Mar-2020 at 1:53pm
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Marnus doen baie goeie dinge maar staan soms baie strafskoppe af...

Nie regtig so baie nie, hy was op 'n tyd baie sleg daarmee maar hy is deesdae baie beter

Rondte 1 - vs Jaguares - geen strafskop afgestaan
Rondte 2 - vs Reds - geen strafskop afgestaan
Rondte 3 - vs Stormers - 1 afgestaan
Rondte 5 - vs Waratahs - 1 afgestaan
Rondte 6 - vs Rebels - 3 afgestaan

so dis 5 in totaal in 5 wedstryde, heeltemal aanvaarbaar vir my vir 'n fetcher, daar is mense wat se as jou fetcher nie strafskoppe afstaan nie, beteken dit hy doen nie sy werk nie 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Mar-2020 at 1:54pm
>>daar is mense wat se as jou fetcher nie strafskoppe afstaan nie, beteken dit hy doen nie sy werk nie 

Ek is seker een van daai mense as jy gewonder het


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Mar-2020 at 1:59pm
En dit beteken dat hy nie sy werk in die eerste 2 wedtryde gedoen het nie!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Mar-2020 at 2:01pm
Marnus is 'n hengse aanwins vir die span, hy maak basies elke bal van die oppenente waar hy naby is, stadig. Dis wat mens wil he van jou fetcher. Jaco Kriel speel heeltemal 'n ander tipe rugby, al moet ek toegee dat Kriel seker naby aan my gunsteling speler van die laaste 50 jaar is


Posted By: Niela
Date Posted: 11-Mar-2020 at 2:13pm
Kriel is n no brainier bo Marnus...

Ek hoop ons kan die ou Jaco weer terug kry, ons het hom nou brood nodig!

Ook bly dat Gianni weer bietjie speel kans kry. Ek like hom op 10 en Elton op 12


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 11-Mar-2020 at 2:42pm
Glad that Gianni is getting a run. It will be great to have him give Elton some competition for that no 10 berth. 
On the Jaco Kriel vs Marnus Schoeman debate, I think a back row with Jaco and Marnus, with Hacjivah as 8 will be deadly. The linking play between Jaco and Hacjivah with backs will be really good, and with Tshituka coming in the final quarter, we will have some great speed in the loosies. Then with Kwagga hopefully coming back, and with Len Massyn showing some good signs, we have a good loose forward combo.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 11-Mar-2020 at 2:51pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Wonder waar Dillon Smit is?

Dalk klaar besig om sy tasse te pak? Angry

Klomp talent in hierdie groep. Behoort hele klomp van hulle te mix en match met die super rugby span


Posted By: Leeubok
Date Posted: 11-Mar-2020 at 2:53pm
Ek glo ons moet Jaco Kriel so gou as moontlik terug in die super rugby span kry. Al is hy nognie op form nie, ek dink sy leierskap is broodnodig. Ek hou baie van Marnus, dalk kan hy en Jaco roteer aan die kant van die scrum? 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Mar-2020 at 2:58pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Wonder waar Dillon Smit is?

Dalk klaar besig om sy tasse te pak? Angry

Klomp talent in hierdie groep. Behoort hele klomp van hulle te mix en match met die super rugby span

Ek het ook nou 'n gerug gehoor dat Dillon op pad is, en mens kan hom seker nie kwalik neem nie, was seker nie lekker dat Morne van den Berg en Andre Warner voor hom in die ry was sover die seisoen nie. 


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 11-Mar-2020 at 3:04pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Wonder waar Dillon Smit is?

Dalk klaar besig om sy tasse te pak? Angry

Klomp talent in hierdie groep. Behoort hele klomp van hulle te mix en match met die super rugby span

Ek het ook nou 'n gerug gehoor dat Dillon op pad is, en mens kan hom seker nie kwalik neem nie, was seker nie lekker dat Morne van den Berg en Andre Warner voor hom in die ry was sover die seisoen nie. 

Jis .. jy weet. eers Groom nou Warner, die arme ou. 


Posted By: Leeubok
Date Posted: 11-Mar-2020 at 3:19pm
Neem Dillon gladnie kwalik nie! Die ergste vir my is dat spelers sommer mid seisoen wil waai. Vertel vir my daar is GROOT probleme by die unie..


Posted By: Niela
Date Posted: 11-Mar-2020 at 3:19pm
Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

Glad that Gianni is getting a run. It will be great to have him give Elton some competition for that no 10 berth. 
On the Jaco Kriel vs Marnus Schoeman debate, I think a back row with Jaco and Marnus, with Hacjivah as 8 will be deadly. The linking play between Jaco and Hacjivah with backs will be really good, and with Tshituka coming in the final quarter, we will have some great speed in the loosies. Then with Kwagga hopefully coming back, and with Len Massyn showing some good signs, we have a good loose forward combo.

If we had a decent lock pairing, then I would agree with you. That loose trio would be very mobile and get trough a mountain of work. 

The problem is , our locks don't have enough grunt. So we will lack the power game. We struggle to keep our own ball and dont get enough go forward with our runners. 

If Alberts could play a full 80 and we had Marx at 2, then yes. But with the current crop of players, I am not so sure...
 




Posted By: Niela
Date Posted: 11-Mar-2020 at 3:23pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Wonder waar Dillon Smit is?

Dalk klaar besig om sy tasse te pak? Angry

Klomp talent in hierdie groep. Behoort hele klomp van hulle te mix en match met die super rugby span

Ek het ook nou 'n gerug gehoor dat Dillon op pad is, en mens kan hom seker nie kwalik neem nie, was seker nie lekker dat Morne van den Berg en Andre Warner voor hom in die ry was sover die seisoen nie. 

Jis .. jy weet. eers Groom nou Warner, die arme ou. 

That is very bad news, probably the only logical reason he didnt go on tour would have been that if he was already negotiating with a new side. Dillon was brilljant for the Pukke and made the varsity cup dream team. 

He has been surprisingly loyal , given how little game time we gave him.

Ross must start. We dont have many options. He is also great on the scramble defense. 


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 11-Mar-2020 at 3:28pm
Stem dink as jy van die spelers mix met die SR span Dan Kan ons n goeie span op die veld sit....

Ons het verseker Baie goeie Jong talent....moet hulle net gebruik en nie verloor...Anders help niks van die so called plans vir die Lang termym van  bou ons uniorr ranks....


-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 11-Mar-2020 at 5:20pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

>>daar is mense wat se as jou fetcher nie strafskoppe afstaan nie, beteken dit hy doen nie sy werk nie 

Ek is seker een van daai mense as jy gewonder het
 Smile, Jaco is verseker my gunsteling...


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 12-Mar-2020 at 8:57pm
Die Goue Leeus se span wat Vrydagmiddag op Kingspark teen die Sharks XV te staan kom sluit ervare en jong spelers in.

Die Blou Bul-flank Roelof Smit begin in die nommer-ses-trui en Ross Cronjé voer die span aan.

Stean Pienaar, wie hard aan die deur klop, begin op regtervleuel en baie word van die senters, Jan-Louis le Grange en Louritz van der Schyff verwag.

Die amperse veteraan Brandon Snyman kry ook kans om te wys wat in hom steek.

Die twee jong bulle, Asenathi Ntlabakanye en Nathan McBeth begin in die voorry.

Leeus teen Sharks XV: Tiaan Swanepoel; Stean Pienaar, Jan-Louis le Grange, Louritz van der Schyff, Wycleff Mentoor; James Mollentze, Ross Cronjé; Pikkie de Villiers, Oupa Mthiyane, Roelof Smit, Brandon Snyman, Reinhard Nothnagel, Asenathi Ntlanakanye, Marco Janse van Rensburg, Nathan McBeth.

*Die wedstryd begin om 12:00


-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 13-Mar-2020 at 1:34pm
enige nuus hier?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Mar-2020 at 2:07pm
Ek sien die Sharks het 45-15 gewen


Posted By: valie
Date Posted: 13-Mar-2020 at 2:14pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek sien die Sharks het 45-15 gewen
Eina!
Ek dink die void wat die spelrs wat weg is gelaat het, is groter as wat n mens dink. Diepte is n probleem, en hiermee bedoel ek nie dat ons nie goeie, talentvolle spelers het nie. 
Ons het nie diepte wat kombinasies betref nie.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 13-Mar-2020 at 2:22pm
Eina! Die pyn duur voort op alle vlakke!


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 13-Mar-2020 at 2:49pm
Regtig nie dit verwag....was eindelik opgewonde oor die groep

-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 13-Mar-2020 at 7:14pm
Swak! 

-------------
Up the Vaal!



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net