Print Page | Close Window

Emirates Lions Injury Update

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8747
Printed Date: 17-Jun-2024 at 6:21pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Emirates Lions Injury Update
Posted By: Transvaal
Subject: Emirates Lions Injury Update
Date Posted: 08-Mar-2020 at 6:54am

Jamba Ulengo: Severe quad contusion. Will have to pass fitness test later in the week.

Wandisile Simelane: Grade I MCL tear right knee. Will probably settle by Highlanders match. His progress will be assessed later in the week.

 

Duncan Matthews is joining the team as cover for the two injured players.




Replies:
Posted By: WitBoer
Date Posted: 08-Mar-2020 at 7:47am
Is Stean Pienaar beseer of gaan ons hom ook verloor aan 'n ander unie soos James en Madosh omdat hy nie speelkans kry nie?

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 08-Mar-2020 at 12:28pm
Goeie vraag witboer ek lees toevallig Cyle Brink wil ook waai wag net vir toestemming van Rudolf dan is hy ook weg


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 08-Mar-2020 at 2:11pm
Het die berig gese waarheen Cyle Brink wil gaan?


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 08-Mar-2020 at 2:40pm
Ok sien hy is moontlik oppad Leicester Tigers toe...


Posted By: emiel1
Date Posted: 08-Mar-2020 at 3:11pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Goeie vraag witboer ek lees toevallig Cyle Brink wil ook waai wag net vir toestemming van Rudolf dan is hy ook weg

Indien dit hulle kan help met die finansiering om Kwagga te bekom sal ek nie kla nie.


Posted By: Lions777
Date Posted: 08-Mar-2020 at 4:51pm
Hoekom is Warner so stadig??? Hy het my so ge-irriteer gister.


Posted By: valie
Date Posted: 08-Mar-2020 at 8:12pm
Originally posted by Lions777 Lions777 wrote:

Hoekom is Warner so stadig??? Hy het my so ge-irriteer gister.
Stem, ek dink dis tans een van ons grootste probleme. Hy maak te stadig skoon. Dis half asof hy besluitloos is. Ons bal in die hand spelpatroon verg reeds vinnige bal, te same met afwisseling van 9. Hy het nie een keer die defence om die losskrums getoets nie. Alles is agtertoe gespeel of geskop, nadat hy dit stadig gemaak het. Cash se grootste fout was om nie vir Dillon saam te vat op toer nie.
Ons skep geleenthede, maar omskep dit nie in punte nie.


Posted By: Lions777
Date Posted: 08-Mar-2020 at 8:46pm
Warner was selfs in die pad toe ons amper gedruk het na Elton se skop


Posted By: Lions777
Date Posted: 09-Mar-2020 at 5:39am
Ons eerste aanvalsgeleentheid in die game het ons seker 30m verloor en dit het met Warner begin. Wens Ross is weer reg. 


Posted By: WitBoer
Date Posted: 09-Mar-2020 at 6:58am
Originally posted by Lions777 Lions777 wrote:

Ons eerste aanvalsgeleentheid in die game het ons seker 30m verloor en dit het met Warner begin. Wens Ross is weer reg. 
Dillon is daar... Hy speel goeie rugby al vir 'n paar seisoene (wanneer hy kans kry). Eers was dit Nic Groom en nou Warner wat bo hom verkies word... Sal ook nie verbaas wees as hy reeds 'n ander unie soek nie...
Dit is regtig asof ons afrigters verplig voel om nuwe aanwinste te speel, ten spyte van hul vorm en ten koste van jong plaaslike talent... Noem hulle maar op, Groom, Lewies, Matthews, Kriel, Warner... 


-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Niela
Date Posted: 09-Mar-2020 at 6:59am
Originally posted by Lions777 Lions777 wrote:

Ons eerste aanvalsgeleentheid in die game het ons seker 30m verloor en dit het met Warner begin. Wens Ross is weer reg. 

Toe Elton daai cross kick skop vir Greem en hy binne pass vir Schoeman , was ons op hulle lyn en n vinnige bal sou ons score. Toe het Warner besluit om die bal stadig te maak. Eventually het het hy die bal blind gespeel Vir Ulengo en ons was uit ge tackle. Bad decision making. 

Ross het sy issues, maar sy cross defense is baie goed en hy maak goeie besluite. Sy pass is nie so crisp nie, maar ek kan daarmee lewe. 

Dillon Smit moet dan die laaste 25 min speel , nie krappies of Warner nie   


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 09-Mar-2020 at 7:15am
Ek sal Cronje ook bo Warner en Krappies ,en even Dillion kies....Dillon is goed en ek kan nie verstaan dat hy nie regtig n kans by die leeus kry nie.

Soos ek se ons het die spelers net verkeerde besluite,verkeerde span keuses en n coach wat ek dink maaitjie ,maaitjie kies......Lyk of hy net al die nuwe spelers kies en ex blou bull rejects want hy het dalk net gesag oor hulle en nie bang vir hulle(Jambo,Kriel,Warner,Matthews ,ens) - 

Jansen - wat maak hy nog in die span(basiese goed soos vind jou springers?????).......Campher is even beter as hy.....


-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 09-Mar-2020 at 8:07am
Originally posted by valie valie wrote:

Cash se grootste fout was om nie vir Dillon saam te vat op toer nie.

Stem 100% saam. 



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net