Print Page | Close Window

Silver Fox

Printed From: Lionsworld
Category: General
Forum Name: Chit Chat
Forum Description: Chit Chat
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8475
Printed Date: 29-Mar-2024 at 7:09am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Silver Fox
Posted By: BAASLeeu
Subject: Silver Fox
Date Posted: 02-Jan-2020 at 10:58am
More almal

Was n rukkie nie hier nie, en ek weet nie of dit die regte plek is nie, maar here goes

Een van ons "OU" forum manne het op oujaarsaand sy 2de seun, een van tweeling, verloor (1ste een so 3 jaar gelede). 

Altwee aan diabetes

So as daar nog n paar van julle oorgebly het wat wat vir Pieter Viviers (Silver Fox) onthou en nog kontak het stuur asb n boodskap, glo hy sal dit waardeer

Groete
Raymond



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Jan-2020 at 11:17am
Ai, jammer om dit te hoor. Born2brag was sy idee, ongelukkig kon ons nooit geld met die idee maak vir hom nie



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net