Print Page | Close Window

QF 3 - Wales vs France

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Rugby World Cup
Forum Description: Rugby World Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8299
Printed Date: 02-May-2024 at 1:12am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: QF 3 - Wales vs France
Posted By: Transvaal
Subject: QF 3 - Wales vs France
Date Posted: 17-Oct-2019 at 10:49am

Wales

TBA

France

TBA




Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Oct-2019 at 10:07am
Frankryk is 19-10 voor met rustyd. Ek het nogal gedink die Franse kan dalk die een wen, hulle gaan altyd groot in die wereldbeker. Net 9 punte in dit, so enige span kan nog wen, maar 2de helfte behoort lekker kykstof te wees


Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Oct-2019 at 10:31am
Wow...beenkop rugby van Frankryk, elmboog in die gesig en dis 'n rooi kaart, dink hulle het so pas die wedstryd weg gegooi


Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Oct-2019 at 10:59am
Goeiste maar Wallis is swak


Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Oct-2019 at 11:11am
Wallis wen 20-19, maar het 30 minute teen 14 man gespeel, dink nie hulle kan ons klop in 'n semi nie



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net