Print Page | Close Window

QF2 - NZ vs Ireland

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Rugby World Cup
Forum Description: Rugby World Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8298
Printed Date: 30-Apr-2024 at 4:44pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: QF2 - NZ vs Ireland
Posted By: Transvaal
Subject: QF2 - NZ vs Ireland
Date Posted: 17-Oct-2019 at 10:48am

New Zealand

15 Beauden Barrett, 14 Sevu Reece, 13 Jack Goodhue, 12 Anton Lienert-Brown, 11 George Bridge, 10 Richie Mo'unga, 9 Aaron Smith, 8 Kieran Read (captain), 7 Sam Cane, 6 Ardie Savea, 5 Sam Whitelock, 4 Brodie Retallick, 3 Nepo Laulala, 2 Codie Taylor, 1 Joe Moody

Substitutes: 16 Dane Coles, 17 Ofa Tuungafasi, 18 Angus Ta'avao, 19 Scott Barrett, 20 Matt Todd, 21 TJ Perenara, 22 Sonny Bill Williams, 23 Jordie Barrett

Ireland

15 Rob Kearney, 14 Keith Earls, 13 Garry Ringrose, 12 Robbie Henshaw, 11 Jacob Stockdale, 10 Johnny Sexton, 9 Conor Murray, 8 CJ Stander, 7 Josh van der Flier, 6 Peter O'Mahony, 5 James Ryan, 4 Iain Henderson, 3 Tadhg Furlong, 2 Rory Best, 1 Cian Healy

Substitutes: 16 Niall Scannell, 17 Dave Kilcoyne, 18 Andrew Porter, 19 Tadgh Beirne, 20 Rhys Ruddock, 21 Joey Carbery, 22 Chris Farrell, 23 Jordan Larmour




Replies:
Posted By: Leeubok
Date Posted: 17-Oct-2019 at 1:18pm
Ek wil baie graag he Ierland moet wen, maar ek kannie sien hoe hulle die AB's 'n 4de keer in 'n ry gaan klop nie.. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Oct-2019 at 3:02pm
Hoekom? Dit sal mos baie lekkerder wees om NZ in die finaal te klop?


Posted By: valie
Date Posted: 17-Oct-2019 at 3:17pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hoekom? Dit sal mos baie lekkerder wees om NZ in die finaal te klop?
Seker, maar, daai grynslaggie van Kieran Read as hy besef hy en sy span het met moord weggekom, irriteer my grensloos, en ons het mos nou al almal gesien hoe hulle met n ref se kop smokkel. Die enigste manier hoe daar n regverdige finaal gaan wees, is as dit sonder die All Blacks gebeur.


Posted By: Paul
Date Posted: 17-Oct-2019 at 3:27pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hoekom? Dit sal mos baie lekkerder wees om NZ in die finaal te klop?
Twyfel of dit sal gebeur.  Dink die bokke sal baie lucky wees as hulle verby die semis kom.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-Oct-2019 at 7:40am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hoekom? Dit sal mos baie lekkerder wees om NZ in die finaal te klop?
Seker, maar, daai grynslaggie van Kieran Read as hy besef hy en sy span het met moord weggekom, irriteer my grensloos, en ons het mos nou al almal gesien hoe hulle met n ref se kop smokkel. Die enigste manier hoe daar n regverdige finaal gaan wees, is as dit sonder die All Blacks gebeur.

Vir 'n verandering stem ek 100% saam met jou! LOL

Die AB's lyk of hulle 'n nice klomp ouens is, en hulle toon altyd baie respek vir die bokke. Maar hel hulle kom met moord weg, en ek is seker dit word gecoach! En omdat hulle die magtige AB's is, is refs bang om hulle te blaas vir hul konstante vuilspel


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Oct-2019 at 7:42am
Wel, ek sal graag 'n NZ vs SA finaal wil sien, met die Bokke wat dan wen, maar ek weet ook nie of ons die span het om hulle te klop nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Oct-2019 at 7:44am
Ek sien uit na 4 baie goeie wedstryde die naweek, hoop rugby is die wenner en dat geel en rooi kaarte nie die uitslag van die wedstryde bepaal nie


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 18-Oct-2019 at 8:43am
Stem saam jou transvaal. Leeubok ek het 15 jaar terug in Wales rugby gespeel vir so twee seisoene daar was 'n stut gewees wat van Wellington in New Zealand afgekom het wat saam my gespeel het en hy het ons klomp tricks gewys wat hulle van skool tyd af ingedril word een van hulle was gewees as jy getackle word en jy gaan grond toe on vinnig twee keer te rol wat veroorsaak dat die spelers wat die bal probeer steel van hulle voete afgaan en dit het daai seisoen great gewerk ek dink ons het in 16 westryde iets soos 3 of 4 turnovers afgestaan


Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-Oct-2019 at 8:54am
Ek dink eerlikwaar 'n semi finaal is goed genoeg vir hierdie bok span. Siende dat ons Japan speel in die quarters sal dit maar teleurstellend wees om teen hulle te verloor. 

Ek sal daarvan hou as daar bietjie n shakeup is in terme van wie in die finaal speel en wen. As NZ weer wen sal dit 'n moerse antiklimaks wees. Aus het al 2 keer gewen, en Eng 1 keer so ek soek hulle ook nie in die finaal nie. Vir my sal Ierland vs wallis/frankryk finaal goed wees vir wereld rugby. 

Gertjie, interessant daai taktiek. En dit is juis wat maak dat mense nie van die AB's hou nie, mens kan duidelik sien hulle word gecoach om die reels te buig (en baie keer te breek) sonder om daarvoor gestraf te word.


Posted By: valie
Date Posted: 18-Oct-2019 at 9:02am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hoekom? Dit sal mos baie lekkerder wees om NZ in die finaal te klop?
Seker, maar, daai grynslaggie van Kieran Read as hy besef hy en sy span het met moord weggekom, irriteer my grensloos, en ons het mos nou al almal gesien hoe hulle met n ref se kop smokkel. Die enigste manier hoe daar n regverdige finaal gaan wees, is as dit sonder die All Blacks gebeur.

Vir 'n verandering stem ek 100% saam met jou! LOL

Die AB's lyk of hulle 'n nice klomp ouens is, en hulle toon altyd baie respek vir die bokke. Maar hel hulle kom met moord weg, en ek is seker dit word gecoach! En omdat hulle die magtige AB's is, is refs bang om hulle te blaas vir hul konstante vuilspel
Die mooiste gesig om te sien in 2007, was Dan Carter wat gelyk het of hy n drol raakgebyt het, nadat Frankryk die All Blacks gewen het in (ek dink dit was) die semi finale


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Oct-2019 at 9:06am
Ek dink Wallis en Ierland is altwee nie op vorm nie en kan heel moontlik die naweek uitval


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Oct-2019 at 9:19am
Iets wat mens weer baie sien deesdae is spelers wat voor die baldraer in opponente vashardloop en partykeer ook vashou en verhoed of verhinder om behoorlik te verdedig. Dit irriteer my grensloos want dis blatante obstruksie en word nooit geblaas nie, die TMO keer net partymaal driee om as dit effens blatant was


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 18-Oct-2019 at 9:46am
Ek sou eerder daarvan gehou het dat ons in n sterker groep was, waar mens bietjie beter rugby kon sien, na die NZ game was dit maar net n rondtjommel vir plekke. Sal sien hoe loop ons teen Japan, lyk of dit n goeie wedstryd sal wees, nie soos die warmup nie. 



Posted By: Leeubok
Date Posted: 18-Oct-2019 at 10:51am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Iets wat mens weer baie sien deesdae is spelers wat voor die baldraer in opponente vashardloop en partykeer ook vashou en verhoed of verhinder om behoorlik te verdedig. Dit irriteer my grensloos want dis blatante obstruksie en word nooit geblaas nie, die TMO keer net partymaal driee om as dit effens blatant was

Ja NZ veral doen dit baie. Kolisi was daarvoor geblaas toe PSDT se drie gekanselleer was


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Oct-2019 at 1:01pm
Ierland is glad nie eers in die wedstryd nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Oct-2019 at 1:13pm
22-0 halftyd, en Ierland is nerens. 


Posted By: Niela
Date Posted: 19-Oct-2019 at 2:04pm
I was hoping for an upset. But Ireland made way to many basic and unforced errors.

AND (more importantly) NZ gets away with murder. That first try of smith. Retallick cleans stander from the side. Literally cleaning from touchline to touchline. Should have been a penalty to Ireland and NOT a try. 

Anyway , the all blacks always win so far that people say those little calls are irrelevant. But it’s not. Games are won on small moments and if the ABs get away with those more often than not, then they’ll win more often that’s not


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Oct-2019 at 2:22pm
NZ wen 46-14, maar hulle het beslis 'n paar keer in die wedstryd van die kant af skoongemaak en ek dink nie Owens het dit ooit opgetel nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Oct-2019 at 2:45pm
Ek dink ook nie die strafdrie was 'n strafdrie nie, maar so diskwalifiseer Owens homself seker van die semifinale en finaal


Posted By: Niela
Date Posted: 19-Oct-2019 at 8:57pm
Daai straf drie was n bad call



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net