Print Page | Close Window

QF 1 - Engeland vs Aus

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Rugby World Cup
Forum Description: Rugby World Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8297
Printed Date: 28-Apr-2024 at 8:24pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: QF 1 - Engeland vs Aus
Posted By: Transvaal
Subject: QF 1 - Engeland vs Aus
Date Posted: 17-Oct-2019 at 10:46am
Kick-off is at 09:15 SA time.

Teams:

England

15 Elliot Daly, 14 Anthony Watson, 13 Henry Slade, 12 Manu Tuilagi, 11 Jonny May, 10 Owen Farrell (captain), 9 Ben Youngs, 8 Billy Vunipola, 7 Sam Underhill, 6 Tom Curry, 5 Courtney Lawes, 4 Maro Itoje, 3 Kyle Sinckler, 2 Jamie George, 1 Mako Vunipola

Substitutes: 16 Luke Cowan-Dickie, 17 Joe Marler, 18 Dan Cole, 19 George Kruis, 20 Lewis Ludlam, 21 Willi Heinz, 22 George Ford, 23 Jonathan Joseph

Australia

15 Kurtley Beale; 14 Reece Hodge, 13 Jordan Petaia, 12 Samu Kerevi, 11 Marika Koroibete; 10 Christian Lealiifano, 9 Will Genia; 8 Isi Naisarani, 7 Michael Hooper (capt), 6 David Pocock; 5 Rory Arnold, 4 Izack Rodda; 3 Allan Alaalatoa, 2 Tolu Latu, 1 Scott Sio

Substitutes: 16 Jordan Uelese, 17 James Slipper, 18 Taniela Tupou, 19 Adam Coleman, 20 Lukhan Salakaia-Loto, 21 Nic White, 22 Matt To'omua, 23 James O'Connor




Replies:
Posted By: Leeubok
Date Posted: 17-Oct-2019 at 1:17pm
Sjoe, watter een van die twee wil ons he moet wen? Ek hou ewe min van albei!


Posted By: vdwestjo
Date Posted: 17-Oct-2019 at 2:09pm
Engeland dat hulle hopelike NZ in die semi uitskakel indien Ierland hulle nie die naweek uitskakel. Wallabies het geen kans teen NZ

-------------
Lions4life


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Oct-2019 at 10:07am
Goeie wedstryd sover, het ook geen foute van die skeidsregter gesien in die eerste 40 minute nie, Aus het baie goed begin maar jammer oor die 2 vinnige Engeland driee, maar met 17-9 halftyd is altwee spanne seker nog in met 'n kans. Ek hou van Genia se kort passes na die slotte wat met spoed na die bal hardloop, dit het elke keer nog momentum vir Aus gegee.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Oct-2019 at 10:40am
Aus moes seker eerder vir die 3 punte gegaan het daar reg voor die pale


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Oct-2019 at 11:07am
40-16 vir Engeland, groter wen as wat ek verwag het



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net